Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Dorphuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Andre V
1 nag
5.0
Jul 2024

Vyfster. Dit was baie lekker. Dit was yskoud en dit het gereën. Die beddens het elektriese komberse, en die kamers is baie mooi. Alles is baie netjies. Moenie verby ry nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Die Dorphuis
Andre Baie dankie, sien jou weer! Groete Lorraine

Mariette S
1 nag
5.0
Jun 2024

Baie lekker gekuier op Calvinia. Baie netjiese akkommodasie. Vriendelike ontvangs. Gerieflike kamers. Sal akkommodasie by Die Dorphuis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzet H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Onvergeetlik! Ons verblyf was fantasties. Ideaal vir 'n nag of twee se oorslaap in Calvinia. Ons kon weer die 'oudorpse' gevoel beleef en ervaar. Die personeel was uitstekend! Privaat. Groot spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieke S
1 nag
4.8
Apr 2023

Dis maar altyd salig om die Karoo-hemelruim te aanskou! Ons het 'n veilige oornagplek gesoek vir 'n groep, met kinders van babas tot laerskoolouderdom, en dit was presies wat ons gekry het. 3 huisies langs mekaar op 'n heerlike groot erf waar die kinders dadelik begin speel en hardloop het. Die motors is veilig op die erf agter 'n toe hek met afstandsbeheertoegang. Huisies is goed toegerus en daar was 'n groot bondel hout, komplimentêr. Ons het lekker vuurgemaak, dankie. Ons het dit ook bedagsaam gevind dat daar muskietgoed in al die huisies was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dianna M
1 nag Besigheidsreis
4.6
Okt 2022

Friendly and professional. Our rooms were exactly as requested and though they are not open for dinner they provided dinner for my colleague and myself.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carien V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Was baie netjies en skoon. Baie gasvry en daar was alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Dit was heerlik. Die kamers is skoon, netjies en baie huislik. Die mense baie vriendelik en diens uitstekend. Kos is 5 ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurina S
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2021

Ons het heerlik tuis gevoel in die ou huis wat my aan my ouma laat dink het. Die kamers is pragtig met die outydse atmosfeer behoue in die meubels en dekor. Dis verblydend dat hierdie ou gastehuis ons kultuur en geskiedenis "lewend" hou.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Salome J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2021

Veilige parkering, met skoon dienlike fasiliteite. Ons het slegs oornag daar en alles was skoon en netjies. Ontbyt kan moontlike ingesluit word, soos by meeste ander plekke daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Helena A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2020

Good value for money I also want to say thank you for making arrangements to get my wedding ring back to me after I forgot it there. I really appreciate the extra effort you went to!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Die Dorphuis
It was really a great pleasure. Thank you so much. Regards

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstraat 63, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cTpngrMOVgcoWg8HBv8ml6TB9x4Ld9v8YoI3qch4LvVNY7hGb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 63 Water Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.476184205904 19.769639231356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang