Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Dorps-Akker Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 55 resensies vir Die Dorps-Akker Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Berenice K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice K

Wonderlik! Elsabe is 'n uitstekende gasvrou.

Vreeslik aangenaam en besonders netjies.

Leon D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Waarde vir geld en skoon.

Netjies en skoon. Alles wat jy nodig het. Rustige area. Sal aanbeveel.

Margaretha V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Margaretha V

Stil

Die bed en die beddegoed kan gerus opgegradeer word. Die bed is oud, kraak, en die beddegoed is nie wat ek verwag het vir die prys nie. Die kamer het 'n reuk, waarskynlik van die waterpype.

Die Dorps-Akker Gastehuis se terugvoer

Hallo Margaretha
Ek is baie jammer oor jou slegte ervaring. Die reuk in die kamer was waarskynlik van splinter nuwe matte wat verlede week gele is. Dit is die eerste keer dat ek enige klagtes in die verband kry.

Die Dorps-Akker Gastehuis
Nandus J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandus J

Slegs oornag. Goeie keuse van verblyf.

Netjies en vriendelike ontvangs en behulpsaamheid.

Mark W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark W

Very pleasant and comfortable stay. Well organized and very friendly and hospitable hosts.

Rooms were immaculate and facilities very neat and tidy. Staff were very friendly and took care of all our requirements without any fuss or bother. Lovely swimming pool and braai facilities were excellent. All around a very satisfying and pleasant stay.

Brigid N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigid N

Such a wonderful stay, with a warm welcome.

Rooms were clean and cosy.

Sonya V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya V

Definitief waarde vir geld en so gasvry.

Dankie vir die vriendelikheid, netheid en pragtige gastehuis.

Elma P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma P

Perfekte plek om in Heidelberg te bly.

Ons is vriendelik ontvang met aankoms. Ons kamer was baie netjies en skoon, en daar is als wat 'n mens nodig het. Ons sal vir seker weer hier bly.

Teresa C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa C

Ons het baie tuis gevoel en sal beslis die Dorps-Akker Gastehuis aanbeveel.

Die eienaar het ons baie vriendelik ontvang. Die eenhede is minimalisties en smaakvol gemeubileerd. Stil en veilige omgewing.

Loraine S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine S

Baie rustige omgewing.

Supervriendelike mense. Gastehuis het 'n perfekte uitleg en diens is uitstekend.

Jd S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd S

Mense is baie vriendelik, dit vir ons met gemak lekker gemaak!

Warmswembad!

Johann M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann M

Oornagverblyf.

Ons het daar oorgeslaap op pad na die Krugerwildtuin. Kon ook sommer by my suster en broer kuier.

Moya C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moya C

Baie aangenaam en goeie ervaring.

Die kamers was presies soos die foto's en baie netjies. Die inteken en uitteken proses is baie effektief en die feit dat elke kamer apart is en dus privaat, tel 10/10 vir ons. Rustige atmosfeer met die water wat heeltyd kabbel en ons sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Walter B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Walter B

Absoluut eersteklas.

Wonderlik.

Frieda V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frieda V

Baie gerieflik. Als wat mens nodig het.

Kamer kon doen met tikkie ekstra gasvryheid. Bv. beskuitjie saam met die koffie, o. a.

Sonja J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja J

Heidelberg weekend.

The place is nice and is equipped with all you need for a breakaway from home. It was just rainy and ice cold weather.

Mmalethabo S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmalethabo S

Convenient! Clean! Friendly host!

I would definitely book again if I have to stay in Heidelberg. Thank you for the good service!

Louise D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

Was baie aangenaam.

Baie skoon en netjiese kamers, gebou, eetvertrek en tuin! Beveel dit met vrymoedigheid aan!

Charlotte P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte P

Enjoyed our stay. Will recommend it.

A pleasant stay. Loved the garden and swimming area.

Willem Abraham J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem Abraham J

Lekker geslaap.

Ons was nie baie lank daar nie, basies net geslaap en weer gery, want ons was daar vir 'n troue en het net oornag. Als was reg met ons aankoms. Baie dankie.

Hannelene' V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelene' V

Pragtig, baie netjies.

Kamers baie smaakvol skoon en netjies. Lieflike tuin.

Fanie H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie H

Heerlk rustig, gemaklik en skoon.

Beste oorslaapplek in Heidelberg. Sal dit altyd aanbeveel.

Jacob S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacob S

Netjies en nnberispelik skoon.

Die bad- en storthanddoeke is te klein en onvoldoende. Aanhoudende blaf van honde op die aangrensende eiendom was steurend, maar is deur die gasvrou stilgemaak.

Dirk V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Die Dorps-Akker is amazing!

Ons was daar tydens die wêreldbekerfinaal. Die plekkie loop oor van gasvryheid! Ons was werklikwaar met ope arms ontvang en verwelkom. Sal die plekkie vir enigiemand aanbeveel!

Sune V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune V

Uitstekend.

My man en sy twee strooijonkers het die dag van ons troue daar aangetrek en foto's geneem. Die diens wat ons ontvang het was uit die boonste rakke. Kamers en die hele perseel is so mooi en netjies. Gaste het ook baie lekker geslaap. Baie dankie, Elsabe en span.

Maryke P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke P

Klein juweel in die middedorp.

Elsabé is 'n vriendelike en baie behulpsame gasvrou. Sy het ons ook vertel wat die moeite werd is om te verken. Baie dankie Elsabé, dat jy uit jou pad gegaan het om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak.

Suzani D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzani D

Gerieflik en netjiese fasiliteite.

Ek was baie beïndruk met die fasiliteite en vriendelike diens.

Japie K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Japie K

Warm ontvangs en baie netjies.

Ideaal geleë, kamers goed toegerus met nodige kombuistoerusting, baie netjies en skoon.

Willem D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem D

Baie rustig en mooi, kamers netjies en skoon.

Het baie veilig gevoel en lekker gerus.

Rina N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina N

Alles was volgens my smaak en vriendelike hulp.

Baie netjiese plek. Vriendelike diens ontvang. Skoon en veilig.

Coba U - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coba U

Pragtige oornagverblyf met heerlike ontbyt!

Die gastehuis is pragtig en toegerus met als wat jy nodig het. En die ontbyt was ook heerlik.

Mariette S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Uitstekend.

Sal verblyf aanbeveel. Netjies, gasvry en hulpvaardig. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Rina N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina N

Waarde vir geld en een van die skoonste, gerieflikste en gemaklikste kamers wat ons in 'n lang tyd beleef het.

Ons was aangenaam verras deur hoe skoon en netjies die kamers was en was net spyt dat ons nie langer kon bly. Hierdie juweel in Heidelberg sal ons beslis aanbeveel aan al ons familie, vriende en kollegas, want mens kry nie elke dag hierdie gehalte en diens. Aangesien ons op pad was na 'n troue, was dit nie 'n probleem vir Elsabe dat ons voor 2 uur moes inboek, die kamers was gereed en ons het heerlik geslaap die aand. Dit is regtig 'n gastehuis om aan te beveel. Hou so aan met die uitstekende diens.

Ronel R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R

Netjies, gemaklik en veilig.

Maklik gekry, netjies, veilig, hulpvaardig en vriendelik. Het lekker warm stort gehad in die aand, maar in die oggend was die warm water lou-na-koud. Nie seker of geyser op ‘n timer was nie, maar sal graag weer daar bly.

Dries P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries P

Ons het lekker oorgebly.

Een probleem egter. Die webwerf dui aan dat ontbyt ingesluit is, maar oor naweke bied Die Dorps-Akker nie ontbyt aan nie. Dit moet uitgewys word op die webwerf dat naweke nie ontbyt insluit nie en is die tarief dan nog dieselfde? Elsabe het egter vir ons R50 afslag gegee, en ons waardeer dit.

Lizette D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette D

Vriendelike ontvangs, lekker verblyf!

Baie oulike plekkie om te oornag, vriendelike en behulpsame ontvangs en opvolgdiens van gastehuis!

Elize L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize L

Good for an overnight stay.

Good for an overnight stay.

Cobie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cobie B

Teleurstellend.

Een van die redes waarom ek Die Dorps-Akker gekies het was vir die verhitte swembad. Nadat ons gearriveer het, is ons ingelig dat die swembad nie verhit is nie a.g.v. 'n gebarste pyp. Ek sou graag hiervan ingelig wou wees. Ek het ook glad nie die gasvryheid beleef wat gewoonlik gepaard gaan met 'n gastehuis-ervaring nie. Op aankoms is ons gevra om die res van die rekening te vereffen en is toe ingelig wat ons Sondag met vertrek met die sleutel moes doen. Dit was die eerste sien en die laaste sien van gasvrou.

Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Hercules D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hercules D

Rustig met al die geriewe wat 'n deurreisiger benodig.

Over priced, bv een botttetjie water in yskas, geen beskuit vir bv oggendkoffie.

Thomlyn J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomlyn J

Dit is 'n tuiste weg van tuiste.

Ons verblyf was absoluut heerlik. Die netheid en die gemak van die eenhede is noemenswaardig. Elsabe die kontak persoon was vriendelik en baie hulpvaardig.

Corne C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne C

Baie rustige nag na 'n baie besige dag.

Baie rustige nag na 'n baie besige dag en 'n mooi kamer met heerlike koffie.

Kobus P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus P

Baie goeie diens, baie netjies, skoon en veilig. Perfekte uitleg en doelgemaak.

Ek sal Dorps-Akker weer gebruik en dus verseker aanbeveel.

Duncan F - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Duncan F

Very good self-catering establishment.

This establishment is an ideal self-catering guesthouse. Well-equipped and very clean. The owner was very helpful and served a good breakfast if required. Will no doubt recommend to fellow travellers.

Johan S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Netjiese, vars skoon linne tel altyd en het dit hier gekry.

Baie lekker gebly. Als was in orde. Die plek was skoon en netjies. Was bekommerd oor goed wat ek agter in my bakkie moes los, maar als was daar die volgende oggend.

Annatjie V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie V

Gasvrye verblyf sonder dat jou privaatheid ingedring word.

Elsabe by Die Dorps-Akker Gastehuis is vriendelik gasvry en hulpvaardig. Dit is net 'n plesier om daar te bly. Die kamers is skoon en gerieflik. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. En die bonus is, jy word in Afrikaans ontvang wat help om jou tuis te laat voel.

Irma D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma D

Baie aangenaam.

Sien die sterre hieronder.

Betsie F - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie F

Netjies en mooi!

Het baie lekker gebly. Sal die gastehuis aanbeveel.

Marietjie V - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Stil, rustig en netjies.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die eenhede is skoon en netjies. Dit is in 'n stil en rustige omgewing; daar was geen verkeer of ander lawaai nie. Die ontbyt was heerlik en voorwaar waarde vir geld. Ek sal dit verseker aanbeveel.

Petrus D - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus D

Voortreflik!

'n Baie skoon, rustige gastehuis aan te beveel vir enigiemand. Self 'n driejarige kleuter het die groot grasperk en waterfonteine geniet. Die kamers is ruim, skoon en die diens is puik.

Arrie C - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arrie C

Baie rustig.

Ek het die atmosfeer en vriendelike ontvangs waardeer. Ek sal weer hier bly as ek volgende keer in julle dorp is.

Avril C - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Avril C

Baie vriendelike gasheer, hartlike ontvangs, mooi omgewing, tuin en parkeerarea.

Sien die sterre hieronder.

Grant T - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grant T

Very pleasant and professional.

Sien die sterre hieronder.

Cecile S - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile S

Klein, maar knus, skoon en gerieflik.

Gastehuis in rustige area, veilig, skoon en netjies. Klein, tog knus en gesellig.

Eugene En Magda D - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene En Magda D

Glad nie sleg nie, maar beddens kon sagter wees en daar was verwarring oor die ontbyt.

Elsabe is baie vriendelik en gaaf, ons moes egter gereeld vra dat internet-verbinding aangeskakel moes word. Ons het ook verstaan dat ontbyt ingesluit was, maar dit was nie, sleg op ons eerste oggend. Die beddens was baie goed gewees, maar het baie hard geslaap. Eers teen die derde nag het ons gewoond geraak aan seer heupe in die oggend. Die lekker groot kamer was goed en netjies, maar sal volgende keer vra vir 'n kamer weg van die ingangsdeur na die kamers, omdat ons met 'n jong kind vroeër probeer slaap het as ander gaste wat later ingekom het na 'n lekker kuier. Ons kan verder nie kla nie. Dis goeie verblyf vir 'n paar dae!

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 Pretorius Straat, Heidelberg, 6665, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc59e33c4b8ed6beba5f4ead0d908a15b64473720317e2f3cf06944b4d68e95181ec872e5791c2f3e949bbdc62e60f8fc4acb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 96 Pretorius Street Heidelberg 6665 Gauteng 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -26.501093 28.351087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang