Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Dorps-Akker Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Berenice K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Wonderlik! Elsabe is 'n uitstekende gasvrou. Vreeslik aangenaam en besonders netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
1 nag
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld en skoon. Netjies en skoon. Alles wat jy nodig het. Rustige area. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaretha V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Stil Die bed en die beddegoed kan gerus opgegradeer word. Die bed is oud, kraak, en die beddegoed is nie wat ek verwag het vir die prys nie. Die kamer het 'n reuk, waarskynlik van die waterpype.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Elsabe
Die Dorps-Akker Gastehuis
Hallo Margaretha Ek is baie jammer oor jou slegte ervaring. Die reuk in die kamer was waarskynlik van splinter nuwe matte wat verlede week gele is. Dit is die eerste keer dat ek enige klagtes in die verband kry.

Nandus J
1 nag
5.0
Okt 2022

Slegs oornag. Goeie keuse van verblyf. Netjies en vriendelike ontvangs en behulpsaamheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Very pleasant and comfortable stay. Well organized and very friendly and hospitable hosts. Rooms were immaculate and facilities very neat and tidy. Staff were very friendly and took care of all our requirements without any fuss or bother. Lovely swimming pool and braai facilities were excellent. All around a very satisfying and pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brigid N
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Such a wonderful stay, with a warm welcome. Rooms were clean and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonya V
1 nag
5.0
Jul 2022

Definitief waarde vir geld en so gasvry. Dankie vir die vriendelikheid, netheid en pragtige gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Perfekte plek om in Heidelberg te bly. Ons is vriendelik ontvang met aankoms. Ons kamer was baie netjies en skoon, en daar is als wat 'n mens nodig het. Ons sal vir seker weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Ons het baie tuis gevoel en sal beslis die Dorps-Akker Gastehuis aanbeveel. Die eienaar het ons baie vriendelik ontvang. Die eenhede is minimalisties en smaakvol gemeubileerd. Stil en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loraine S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Baie rustige omgewing. Supervriendelike mense. Gastehuis het 'n perfekte uitleg en diens is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 Pretorius Straat, Heidelberg, 6665, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc59e33c4b8ed6beba5f4ead0d908a15b64473720317e2f3cf06944b4d68e95181ec872e5791c2f3e949bbdc62e60f8fc4acb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 96 Pretorius Street Heidelberg 6665 Gauteng 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -26.501093 28.351087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang