Die Dorpshuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Carina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Martie B - Sep 2024
Algehele gradering
Dit is pragtig skoon en netjies, ons het veilig gevoel.
Marelize C - Sep 2024
Algehele gradering
100% aanbeveel.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie Marelize vir julle pragtige resensie van ons akkommodasie. Ons is so bly julle was gelukkig met alles en dat julle die verblyf geniet het. Julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer.
Freddy O - Aug 2024
Algehele gradering
Wonderful!
Gerard P - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlike Karoo lug.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie vir jou baie mooi terugvoering van Die Dorpshuis GRT. Julle was baie oulike en netjiese gaste. Kom bly gerus weer oor by ons in die toekoms.
Charles W - Jul 2024
Algehele gradering
'n Lieflike plek geleë in 'n historiese dorp. Historiese atmosfeer. Netjies.
Nicolaasjohannes R - Jul 2024
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Netjies en baie skoon. Alles in plek, werkend en stylvol.
Cindy S - Jul 2024
Algehele gradering
We loved this place. They will definitely see us again.
Helen D - Jun 2024
Algehele gradering
Die verblyf is puik. Baie netjies en gerieflik.
Mary E - Jun 2024
Algehele gradering
Very pleasant, we will return.
Die Dorpshuis se terugvoer
Thank you, Mary, for your very positive review. We are glad you enjoyed your stay and that you were comfortable. You were a very pleasant and neat guest, and we hope that you will stay with us again in the future.
Joey L - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtige ou huis, netjies, skoon en uitstekende diens.
Die Dorpshuis se terugvoer
Joey, jou resensie van ons huis, het ons in vervoering. Ek het dit ook vir die personeel gestuur wat amper 100% verantwoordelik vir my eenhede is. Baie, baie dankie! Ons probeer altyd om ons eenhede baie netjies en skoon te hou en ons probeer ons bes om dit so aanvaarbaar en aantreklik as moontlik vir ons gaste voor te berei. Ons is nie 'n 5-ster-hotel nie, maar na jou positiewe ervaring, voel ons nou soos 5-ster gashere. Dit gee ons weer die motivering om voort te gaan met ons werk. Nogmaals baie dankie. Julle was 5-ster-gaste en ons verwelkom julle met graagte weer in die toekoms.
Ebelie M - Mei 2024
Algehele gradering
Lafenis vir liggaam en siel!
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie vir u baie mooi resensie van ons akkommodasie. Ek is bly julle het dit geniet en dit klink of julle lekker gerus het. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.
Theo M - Apr 2024
Algehele gradering
Hoë selfsorg funksionaliteit, stylvol en netjies, en veilig.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie, Theo. Ons waardeer jou uitstekende resensie van Die Dorpshuis. Ons is bly jy het dit geniet. Julle was 5-ster gaste en julle is altyd welkom om ons weer te besoek.
Marius L - Apr 2024
Algehele gradering
'n Heerlike ruskansie aan die einde van 'n lang pad.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie, Marius. Ons is baie bly dat julle dit geniet het. Julle was ook 5-ster-gaste en is altyd welkom om weer in die toekoms by ons te kom oorbly.
Petra B - Apr 2024
Algehele gradering
Baie rustig teen die berg.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie vir u baie positiewe resensie. Ons is so bly julle het jul verblyf geniet. Julle was 5-ster-gaste en julle is altyd welkom om weer by ons te kom bly.
Ria V - Mrt 2024
Algehele gradering
Die eenheid is baie goed toegerus met heelwat ekstras.
Roché H - Mrt 2024
Algehele gradering
Wat ñ pragtige, netjiese eenheid met alles wat jy nodig het.
Aj V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, stil met als wat jy kan nodig kry. Sal weer en weer daar bly!
Madelein V - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly. Die eenheid was mooier as op die fotos.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie vir u uitstekende resensie van ons akkommodasie. Ons waardeer dit baie. Julle was 5-ster-gaste, en julle is altyd welkom om in die toekoms weer by ons oor te bly.
Dirk E - Feb 2024
Algehele gradering
Would come again.
Die Dorpshuis se terugvoer
We appreciate your 5-star review of our property. Thank you. You have also been an exceptional 5-star guest. You are always welcome to visit us again in the future.
Petrus K - Jan 2024
Algehele gradering
Aangenaam verras met geriewe en het lekker oornag!
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie vir u wonderlike resensie, Petrus Keller. Ons is baie bly dat alles na verwagting was en dat julle dit geniet het. Ons waardeer hierdie goeie terugvoer. Julle is altyd welkom om weer by ons te kom oorbly.
Adrie M - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik en uiters netjies.
Die Dorpshuis se terugvoer
Adrie, baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons waardeer dit vreeslik baie. Julle is altyd welkom om in die toekoms weer by Die Dorpshuis oor te bly.
Riaan D - Jan 2024
Algehele gradering
10 out of 10!
Die Dorpshuis se terugvoer
Riaan, baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is so bly jy het jou verblyf by Die Dorpshuis geniet. Ons waardeer al die positiewe terugvoer. Jy is altyd welkom om weer in die toekoms by ons te kom bly.
Heather D - Jan 2024
Algehele gradering
Really excellent value for money.
Thea V - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige oorslaap in 'n outentieke huis.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie vir u baie goeie resensie van Die Dorpshuis GRT. Ons waardeer dit. Julle is altyd welkom om weer by ons oor te bly.
Tristan S - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik en baie aangenaam.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie vir u wonderlike resensie van Die Dorsphuis. Ons waardeer dit baie. Julle is altyd baie welkom om weer by ons te kom oorbly.
Rene W - Sep 2024
Algehele gradering
Lieflike oornag.
Gary R - Jul 2024
Algehele gradering
Could not ask for more, well done.
Mike V - Jan 2024
Algehele gradering
Die huis van die dorp.
Lees meerDie Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie vir u baie goeie review, Mike. Ons is bly julle het jul verblyf geniet. Julle is altyd welkom om weer by ons te kom kuier.
Nannette V - Sep 2024
Algehele gradering
Awesome find!
Karel P - Jul 2024
Algehele gradering
Sorgvry, gerieflik en veilig.
Luandi N - Des 2023
Algehele gradering
Excellent.
Die Dorpshuis se terugvoer
Thank you Luandi for your awesome review of our property. We are so glad that you enjoyed your stay and that it was a pleasant experience. You are always welcome to visit us again in the future.
Marietjie V - Des 2023
Algehele gradering
Lieflike plek, sal weer kom.
Tinus D - Des 2023
Algehele gradering
Netjiese oornag.
Etienne F - Des 2023
Algehele gradering
'n Puiik rusplek langs die pad.
Lees meerDie Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike resensie. Ek is bly julle het 'n positiewe ervaring by Die Dorpshuis gehad. Julle is altyd welkom om weer by ons te kom oorbly. Dit was net 'n plesier om julle te akkomodeer, want julle was baie netjiese en baie aangename gaste. Baie dankie.
Louise N - Des 2023
Algehele gradering
Die beste verblyf in Graaff-Reinet.
Madeleine V - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Jeanette G - Des 2023
Algehele gradering
Voorwaar 'n juweel oorslaap plekkie.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie vir u goeie resensie. Ons waardeer dit baie. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Julle is altyd welkom om weer te kom oorbly.
Johan V - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekende en vriendelike diens. Goed toegeruste eenhede.
Lees meerDie Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie vir u uitstekende resensie oor Die Dorpshuis. Ons waardeer dit en is bly dat dit 'n positiewe ervaring was. Julle was baie aangename gaste wat lekker gekommunikeer het. Die eenheid was baie netjies nagelaat. Julle is altyd baie welkom om by Die Dorpshuis oor te bly.
Louise K - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekend, mooi en gerieflik!
Die Dorpshuis se terugvoer
Ons is so bly dat u u verblyf by Die Dorpshuis geniet het. Ons waardeer die baie goeie resensie. Julle was baie aangename en netjiese gaste en julle is altyd welkom om weer in Die Dorpshuis oor te bly.
Johan V - Nov 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens en 'n netjiese, goed toegeruste blyplek.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie vir jul baie goeie resensie. Ons waardeer dit en is bly dat julle lekker in Die Dorpshuis oorgebly het. Baie dankie dat julle sommer baie aangename gaste was. Julle is altyd baie welkom om by ons oor te bly.
Riana E - Nov 2023
Algehele gradering
Alles wat jy mag nodig hê was daar, en nog meer.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie vir u baie goeie resensie. Ons waardeer dit en is baie bly dat u u verblyf geniet het. U was 'n baie aangename gas en u is altyd welkom om weer by ons oor te bly.
Fanie V - Okt 2023
Algehele gradering
Beste verblyf wat ek nog gesien het.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie vir u baie goeie resensie van Die Dorpshuis. Ons is baie bly dat julle dit geniet het. Julle was wonderlike gaste en is altyd welkom om weer by ons oor te bly.
Whitey V - Okt 2023
Algehele gradering
Verfrissend na 'n lang dag.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie vir u baie goeie resensie. Ons waardeer dit en is baie bly dat julle jul verblyf geniet het. Julle was baie aangename gaste en julle is altyd welkom om weer by ons oor te bly.
Elza L - Okt 2023
Algehele gradering
Vinnige oorslaap.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie vir u baie goeie resensie. Ons waardeer dit en is baie bly dat julle jul verblyf geniet het. Julle was baie aangename gaste en julle is altyd welkom om weer by ons oor te bly.
Caren V - Sep 2023
Algehele gradering
Oornag op reis.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie vir jou baie goeie resensie, Theo. Ons waardeer dit en is baie bly dat jy jou verblyf geniet het. Jy was 'n baie aangename gas en jy is altyd welkom om weer by ons oor te bly.
Sakkie B - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige dorp.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie vir u baie goeie resensie. Ons waardeer dit en is baie bly dat julle jul verblyf geniet het. Julle was baie aangename gaste en julle is altyd welkom om weer by ons oor te bly.
Ina D - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike halfwegstasie.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie vir jou baie goeie terugvoer van jul verblyf in Die Dorpshuis GRT. Ons is so bly julle het dit geniet by ons huis. Julle was wonderlike gaste en ons hoop julle kom kuier weer.
Jako C - Jul 2023
Algehele gradering
Bekostigbare gerief.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie, Jako vir jou baie waardevolle resensie. Ons waardeer dit en ons is bly dat jul verblyf gemaklik was. Baie dankie dat julle by ons oorgebly het. Julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Therese D - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies en ruim. Presies wat ons nodig gehad het.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie vir die baie goeie terugvoer. Ons is so bly dat julle dit geniet het en waardeer vir jul geld gekry het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Julle was fantastiese gaste.
Anna K - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was 'n baie verwelkomende kamer, na die koue het ek in 'n lekker warm kamer ingestep.
Die Dorpshuis se terugvoer
Goeie dag Anna
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Julle was super gaste. Ons is so bly julle het jul verblyf geniet en dat julle gelukkig met die eenheid was. Ons waardeer die terugvoer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete. Carina
Mhairi P - Jul 2023
Algehele gradering
Country modern stay.
Die Dorpshuis se terugvoer
Good day Mhairi
Thank you for your awesome review. We are so glad that you enjoyed your stay and that you were happy with the unit. You were lovely guests and we hope to see you again in the future.
Marleen R - Jul 2023
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld!
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie vir u wonderlike terugvoering. Ons is bly dat u die verblyf in Die Dorsphuis geniet het. Julle was baie aangename, netjiese en vriendelike gaste en ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Anton M - Mei 2023
Algehele gradering
Noukeurige Karoo-kamer.
Die Dorpshuis se terugvoer
Ek is baie bly dat jul die verblyf geniet het. Baie dankie vir jou mooi terugvoering oor Die Dorpshuis. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Dustin M - Apr 2023
Algehele gradering
Neat and well-equipped.
Die Dorpshuis se terugvoer
Thank you Dustin for your lovely review. You were super guests and we hope to see you again in the future.
Kobus O - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige gastehuis, netjies en baie verwelkomend.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie Kobus, vir jou mooi woorde en indrukke van ons eenhede. Julle was aangename en baie goeie gaste en ek hoop ons sien julle sommer weer vinnig.
Elmarie D - Feb 2023
Algehele gradering
As ek kon het ek hulle 6 uit 5 gegee. Onverbeterlik.
Johanita K - Feb 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer wil gaan kuier.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie Johanita. Julle was 5-ster faster en my personeel het kom aanmeld hoe vriendelik en oulik julle was. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Susan F - Jan 2023
Algehele gradering
Perfekte oornagplek. Pragtige plek.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie Susan vir die baie goeie resensie wat jy vir ons eenheid gegee het. Julle was ook uitstekende gaste en dit sal so lekker weer as ons julle weer by ons huis kan verwelkom.
Nicola V - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Lees meerDie Dorpshuis se terugvoer
Nicola, baie, baie dankie vir hierdie wonderlike resensie. Ons waardeer dit baie en dit beteken baie. Ons is nog nuut in die bedryf en dit gee ons sommer baie moed vir die toekoms. Julle was 5-stergaste wat lekker gekommunikeer het. Julle is altyd welkom om weer by ons te kom bly. Nogmaals baie dankie.
Van Zyl D - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in 'n pragtige eenheid.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie vir u baie goeie resensie. Ons waardeer dit.
Marzaan V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie Marzaan vir jou baie goeie terugvoer van ons verblyf. Ons is bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Annalien N - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en mooi versorgde meubels.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie vir u mooi terugvoering oor Die Dorpshuis GRT en dat u die verblyf daar geniet het. Met tyd, sal die eenhede meer gerieflik word en sal ons 'n private braaiplek vir elke eenhheid aanbring. Ons is nog net aan die begin van ons opknappings van hierdie mooi ou huis.
Johann A - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlike, netjiese, ruim oornagplek.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie vir jou baie mooi boodskap oor ons blyplek. Ek is baie bly julle het dit geniet. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Julle is wonderlike gaste gewees
Welmare R - Mrt 2023
Algehele gradering
Puik kommunikasie en gerieflik.
Gert R - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, personeel baie professioneel, werklik 'n uitstekende eenheid, skoon en netjies, baie goed ingerig, alles wat jy benodig.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie vir julle baie mooi en opregte opmerkings. Ek is so bly julle het dit by ons geniet. Julle was uitstekende gaste. Baie dankie. Ek hoop om julle gou weer te verwelkom.
Debbie A - Des 2022
Algehele gradering
Lovely! Highly recommended!
Die Dorpshuis se terugvoer
Thank you Debbie. You are so kind to write me such a beautiful review. I appreciate it.
Elize B - Des 2022
Algehele gradering
Veilig, netjies, ruim en gerieflik.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons huis gebly en dit so positief ervaar het. Julle was uitstekende gaste en ek hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Jan J - Des 2022
Algehele gradering
Gemaklik, veilig en goeie bed.
Die Dorpshuis se terugvoer
Baie dankie dat jy ons huis geniet het. Ons waardeer jou positiewe terugvoer. Ons sal jou graag weer wil verwelkom, want julle was baie aangename gaste.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkinstraat 44, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang