Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Dorpshuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marelize C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

100% aanbeveel. Heerlike verblyf! Soveel waarde vir geld. Pragtige plekkie, met alles en meer wat 'n mens nodig het. Inklokproses is so maklik, al kom 'n mens laat daar aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Die Dorpshuis
Baie dankie Marelize vir julle pragtige resensie van ons akkommodasie. Ons is so bly julle was gelukkig met alles en dat julle die verblyf geniet het. Julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer.

Freddy O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Wonderful! We had a really great stay! Very comfortable and friendly staff, and the view was really beautiful! It felt like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerard P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike Karoo lug. Dit was lekker in die klein Karoo dorp. Gerieflik en maklik. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Die Dorpshuis
Baie dankie vir jou baie mooi terugvoering van Die Dorpshuis GRT. Julle was baie oulike en netjiese gaste. Kom bly gerus weer oor by ons in die toekoms.

Charles W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

'n Lieflike plek geleë in 'n historiese dorp. Historiese atmosfeer. Netjies. Ons het lekker gebly. Die stort was 'n probleem. Kon dit nie reg kry nie - die warmte het gewissel tussen koud en baie warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaasjohannes R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Vriendelik ontvang. Netjies en baie skoon. Alles in plek, werkend en stylvol. Absoluut lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

We loved this place. They will definitely see us again. A well-appointed, exceptionally clean and very comfortable place to stay. Lovely staff too. Can't fault the accommodation in any way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen D
1 nag
5.0
Jun 2024

Die verblyf is puik. Baie netjies en gerieflik. Super lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very pleasant, we will return. Very comfortable, nice sized rooms and shower. Nice to have a full bouquet of DSTV. Quiet area and we slept well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Die Dorpshuis
Thank you, Mary, for your very positive review. We are glad you enjoyed your stay and that you were comfortable. You were a very pleasant and neat guest, and we hope that you will stay with us again in the future.

Joey L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtige ou huis, netjies, skoon en uitstekende diens. Van die beste plekke wat ons nog bespreek het. Baie skoon en netjies en alles wat jy nodig kan hê, asook lekker "moerkoffie". Alles van die persoon wat ons ontvang het tot ons vertrek was 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Die Dorpshuis
Joey, jou resensie van ons huis, het ons in vervoering. Ek het dit ook vir die personeel gestuur wat amper 100% verantwoordelik vir my eenhede is. Baie, baie dankie! Ons probeer altyd om ons eenhede baie netjies en skoon te hou en ons probeer ons bes om dit so aanvaarbaar en aantreklik as moontlik vir ons gaste voor te berei. Ons is nie 'n 5-ster-hotel nie, maar na jou positiewe ervaring, voel ons nou soos 5-ster gashere. Dit gee ons weer die motivering om voort te gaan met ons werk. Nogmaals baie dankie. Julle was 5-ster-gaste en ons verwelkom julle met graagte weer in die toekoms.

Ebelie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lafenis vir liggaam en siel! Ons eenheid was ruim genoeg, puik toegerus en uiteindelik 'n gastehuis met kyknet en catchup! Heerlik gebly en goed uitgerus. Sommer net alles daar wat 'n reisiger soek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Die Dorpshuis
Baie dankie vir u baie mooi resensie van ons akkommodasie. Ek is bly julle het dit geniet en dit klink of julle lekker gerus het. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 44, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0dc0f3ca5bb09b508568cd84c167f3a455572fcae4254c5d65027039d4de6a87378f0dd5794763808835b58d0b24f9e0970?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 44 Donkin Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.255880653003 24.528713573016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang