Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Dorpshuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaye H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Comfortable and enjoyable. We had a lovely stay and was very helpful. We will stay again on our next trip to the Cape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gretna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Comfortable, cosy accommodation in a beautiful little town. Die Dorpshuis is a beautiful house situated in a quiet, typical Graaff-Reinet street. The Num-Num cottage has everything you need and more for an overnighter or a longer stay. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pleasant, we will be back. Lovely spot, helpful when there was an issue about the keys. Very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allen L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Dit was aangenaam om in die Dorpshuis tuis te gaan. Die eenheid was skoon met 'n goed toegeruste kombuis. Lieflike slaap- en badkamer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie W
1 nag
5.0
Des 2024

Lekker gebly. Gemaklike nagrus. Lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Had an amazing stay! Had a fantastic stay. Unit was clean, well equipped, and great value for money. The owner reached out the morning of checking in and sent through all the needed information on WhatsApp, which I really appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie aangenaam. Die verblyf was in alle opsigte 'n aangename verrassing ver bo ons verwagting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Die Dorpshuis
Baie dankie vir u pragtige resensie. Ons waardeer dit. Baie dankie dat u by Die Dorpshuis GRT bespreek het. U is altyd in die toekoms welkom om weer by ons te kom bly.

Marinda L
1 nag
5.0
Nov 2024

Absolute puik, heerlik en veilig gebly. N absolute gem! Sal vir seker weer by julle kom bly en ook vir vriende en familie aanbeveel. Ek moes 2 x my datum skuif en die gasvrou was elke keer ongelooflik behulpsaam. Baie dankie! Die sterre sê alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker en rustig en als in die verblyf wat ons nodig gehad het! Baie lekker ervaring al was dit net 'n kort oorslaap. Geen probleme ervaar nie en net ver genoeg vir 'n lekker stap af dorp toe maak dit nog beter! Baie dankie - wonderlike mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

'n Rustige omgewing en het 'n heerlike nagrus gehad. Ideaal vir oorslaap. Baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 44, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0dc0f3ca5bb09b508568cd84c167f3a455572fcae4254c5d65027039d4de6a87378f0dd5794763808835b58d0b24f9e0970?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 44 Donkin Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.255880653003 24.528713573016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang