Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Dorpshuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
David M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker. Fantasties, absoluut waarde vir geld. Veranderings wat aangbring is van hoogstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petria S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons sal beslis weer daar oorslaap, dit was 'n besondere aangename ervaring. Die eenheid is pragtig toegerus met mooi antieke meubels en interessante oudhede. As argitekte was dit vir ons wonderlik om te sien dat ons bouerfenis met soveel liefde deur mense bewaar word en oopgestel word vir reisigers. Die eenheid is skoon en smaakvol, pragtige beddegoed en sommer net lekker om in te kuier. Die stilte en sterre is 'n wonderlike ervaring na 'n dag se ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christi E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

'n Lieflike oorslaap op pad see toe. Pragtig. Goed toegerus en veilige parkering. Vreeslik lekker gebly! Alles wat mens nodig het en nog meer. Ruim. Veilige parkering en lekker braaiplek. Pragtige huisie met s.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Comfortable stopover. Ideal for a stopover. Consider taking something to self-cater - not many other options (especially on a public holiday)!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mzwandile S
1 nag
4.6
Mrt 2024

Peaceful and quiet. Was a great experience with a tranquil environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martin V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Was 'n goeie tyd in Aberdeen. Ons was aangenaam verras en dit was baie beter as ons vorige ondervinding in die dorp. Alles was skoon en netjies. Sal die plek beslis aanbeveel en weer gebruik in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edith O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Goed toegeruste kombuis, heerlike groot badkamer en beste beddens om op te slaap. Dit was great! Die plek was rustig en stil en ons kon ontspan na 'n lang dag op die pad. Alles wat mens nodig het is in die kombuis en die gasheer maak seker mens weet van beurtkrag se tye. Ons sal weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Absolutely fantastic stopover between Rhodes and Cape Town - the house is fabulous! Well equipped kitchen, comfy bed and lovely clean bathroom. Lovely house very well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie netjies, met alles wat ons nodig gehad het. Gasvrou was baie vriendelik en het ons persoonlik ontvang. Al die nodige inligting rondom "loadshedding" skedule is voorsien, asook genoeg ligte is beskikbaar. Die Dorpshuis het die beste kraakvars, wit beddegoed, ons het heerlik gebly. Sal akkommodasie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Heerlike Karoo-kuier. Perfekte verblyf om die Karoo te geniet. Outentieke styl en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murray-straat 8, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62f4848fe19897da40bc72bf9cb376a21126918bb972e197f87a3460445c80d8a62003a0cf91ed0b55cb8efdeec98df973c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 51 5 1 5 8 Murray Street Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.474477412249 24.062600164435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang