Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Dorpshuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 51 resensies vir Die Dorpshuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
David M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M

Lekker.

Fantasties, absoluut waarde vir geld. Veranderings wat aangbring is van hoogstaande gehalte.

Petria S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petria S

Ons sal beslis weer daar oorslaap, dit was 'n besondere aangename ervaring.

Die eenheid is pragtig toegerus met mooi antieke meubels en interessante oudhede. As argitekte was dit vir ons wonderlik om te sien dat ons bouerfenis met soveel liefde deur mense bewaar word en oopgestel word vir reisigers. Die eenheid is skoon en smaakvol, pragtige beddegoed en sommer net lekker om in te kuier. Die stilte en sterre is 'n wonderlike ervaring na 'n dag se ry.

Christi E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi E

'n Lieflike oorslaap op pad see toe. Pragtig. Goed toegerus en veilige parkering.

Vreeslik lekker gebly! Alles wat mens nodig het en nog meer. Ruim. Veilige parkering en lekker braaiplek. Pragtige huisie met s.

James M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James M

Comfortable stopover.

Ideal for a stopover. Consider taking something to self-cater - not many other options (especially on a public holiday)!

Mzwandile S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mzwandile S

Peaceful and quiet.

Was a great experience with a tranquil environment.

Martin V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Was 'n goeie tyd in Aberdeen.

Ons was aangenaam verras en dit was baie beter as ons vorige ondervinding in die dorp. Alles was skoon en netjies. Sal die plek beslis aanbeveel en weer gebruik in die toekoms.

Edith O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith O

Goed toegeruste kombuis, heerlike groot badkamer en beste beddens om op te slaap.

Dit was great! Die plek was rustig en stil en ons kon ontspan na 'n lang dag op die pad. Alles wat mens nodig het is in die kombuis en die gasheer maak seker mens weet van beurtkrag se tye. Ons sal weer hier oorslaap.

Sue B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue B

Absolutely fantastic stopover between Rhodes and Cape Town - the house is fabulous! Well equipped kitchen, comfy bed and lovely clean bathroom.

Lovely house very well equipped.

Marissa M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa M

Baie netjies, met alles wat ons nodig gehad het.

Gasvrou was baie vriendelik en het ons persoonlik ontvang. Al die nodige inligting rondom "loadshedding" skedule is voorsien, asook genoeg ligte is beskikbaar. Die Dorpshuis het die beste kraakvars, wit beddegoed, ons het heerlik gebly. Sal akkommodasie aanbeveel.

Louis F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis F

Heerlike Karoo-kuier.

Perfekte verblyf om die Karoo te geniet. Outentieke styl en waarde vir geld.

Marianne G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne G

Baie netjies en smaakvol.

Defnitief 'n gastehuis wat ons sal aanbeveel. My man reis baie vir sy werk en moet gebruik maak van gastehuise en hy was baie tevrede. Dit was baie huislik. Baie dankie.

Locky V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Locky V

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Verseker die geld werd.

Adri D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Lieflike oornagplek met alles en nog meer.

Dankie, Hannalie, vir 'n oasis na die dag se lang pad. Jou plek is pragtig met alles en nog meer wat ons verblyf super aangenaam gemaak het. Dankie dat ons gebruik kom maak van jou pragtige plek.

Ronel R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R

Meer en beter as verwag.

Ons het heerlik in Die Dorpshuis gebly. Pragtige huisie naby aan alles. Bitter netjies met 'n toe tuin indien jy met hondekinders reis. Linne van uitstaande gehalte, gerieflike kombuis met alles wat jy nodig sal kry. Verwarring met die afhaal van die sleutels, maar volgende keer sal ek weet om te bel. Beslis my verwagting oortref! Sal beslis weer hier oorslaap.

Rynardt K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rynardt K

Uitstekend.

Ons het baie lekker gebly, baie mooi dorp en skoon verblyf!

Anne-marie T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie T

"Oud-modieus".

Die mooiste gerestoureerde huisies. Alles wat nodig is om gerieflik te ontspan. Selfs koffie en beskuit benodighede. Ligte vir loadshedding, baie gemaklike beddens en 'n heerlike warms stort.

Charlotte B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte B

Skoon, gerieflik en netjies.

Baie netjiese woning. Gerieflike beddens en skoon beddegoed. Mooi badkamer. Ek sal die verblyf beslis aanbeveel.

Renier V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier V

Lekker.

Ons het Die Dorpshuis en die dorp vreeslik geniet, slaapgeriewe is hoë gehalte, moderne badkamer, en al die benodighede wat jy vereis. Sal weer by Die Dorpshuis bly.

Anien G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anien G

Baie gerieflike oorslaap tussen Gauteng en kus.

Pragtige, gerieflik ingerigte eenheid. Ontvangs hartlik.

Kobus S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Lekker kuier- en rusplek.

Rustige ou karakter en goed toegerus.

Hanneke F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke F

Pragtige huis!

Baie dankie ons het heerlik gebly. Die huis is baie netjies en die beddens is ongelooflik!

Ryan S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan S

Heerlik gebly.

Ons was vriendelik ontvang en sal die plekkie ten volle aanbeveel.

Leon K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

'n Juweeljie in die Karoo.

'n Hele huisie uit toeka se dae vir onsself. Pragtig gerestoureer. Goed toegerus en Hannelie het aan alles gedink, selfs herlaaibare gloeilampe vir beurtkrag. Alles is so mooi, keurig en netjies. Heerlik gebraai onder die wingerdprieel. Troeteldier- vriendelik met 'n lekker stukkie gras agter en veilige parkering. Sal beslis weer wil kom!

Hannes V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Slaap altyd lekker.

Gaan graag daar bly was al ons derde keer.

Maria S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria S

Family road trip stopover.

Lovely house with all we needed. Good beds. Nice stoep and braai area. Secure parking.

Heleen V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V

Pragtige, gerieflike huisie met als wat jy nodig het.

Pragtig, netjies en skoon. Elektriese komberse was 'n verrassing! Ons het oggendkoffie op die sonnige stoepie en tuintjie aan die agterkant vreeslik geniet.

Christian B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian B

'n Weer-doen.

Die geparfumeerde duvet/lakens is nie vir my nie.

Nelene F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelene F

Perfekte Karoo-belewenis.

'n Aand in die Dorpshuis het gevoel soos die perfekte samevatting van die Karoo-lewe. 5 ster-verblyf. Dankie Hannelie.

Tersia R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia R

Rustig.

Netjies en skoon. Hou van die rustic voorkoms.

David M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M

Absoluut fantasties.

Lekker rustig en ontspannend. Pragtige plekkie, baie netjies. Sal weer oorbly.

Henk V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V

Baie lekker blyplek. Ou huis met houtvloere en baie sjarme.

Ons het baie lekker gebly. Van die vriendelike ontvangs by die voordeur tot die lekker beskuit in die kombuis - alles net reg gewees vir die oorslaap. Die huis se ou karakter is mooi behou en die privaat agtertuin met mooi gras en baie skadu was 'n bonus. Sou graag langer wou bly.

Linda V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Pragtige, skoon en mooi plek.

Sal beslis weer daar oorslaap. Gerieflik want ons twee hondjies kan saam bly en dis veilig vir hulle ook.

Elsabe H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe H

Ons het ons kuier terdeë geniet. Uiters netjies, rustig en die beste!

Ons het net een dag oornag maar is baie spyt dat ons verblyf nie langer kon wees nie. Definitief ons toekomstige oornag plus 'n paar dae vir die toekoms. Dit is 'n juweel in Aberdeen. Netjies, uiters goed toegerus, rustige omgewing. So bly ons het Die Dorpshuis ontdek.

Anre P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anre P

Een aand oorgeslaap.

Lekker gebraai. Wens ons kon langer bly. Die Dorpshuis is onlangs oorgedoen, en is netjies en skoon. Heerlike beddens en beddegoed, elektriese geyser met mooi badkamer. Kombuis is goed toegerus met mikrogolfoond, Nespresso-masjien en oondjie. Veilige agterplaas met parkeerplek. Sal graag weer en vir langer daar bly.

Vanessa S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa S

Lovely stay.

A wonderful little home in a lovely little town. it was the first time we have stayed in Aberdeen. The accomodation was perfect and everything catered for. Lovely patio with grape vine cover and had a dinner there under the stars. Beds and linen superb.

U.sinatra S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
U.sinatra S

Very good.

Very pleasant and safe. Everything closed on Sunday. No cafes opened.

Ilona B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona B

Comfortable, clean, secure, with all the amenities you need.

The Dorpshuis is a real gem! We arrived and found a nice jug of cold water and cooldrink waiting for us in the fridge. A bowl of fruit on the kitchen table and even coffee pods plus the usual tea and coffee. Bedrooms with crisp white linen and super comfy beds. A spacious bathroom with a huge shower. Secure off-road parking. Even a little patch of grass my 4 legged kids could enjoy. There is an outdoor braai area, if you are feeling like a braai. Alternatively, you could walk to the Blue Cafe for lunch or dinner. I will definitely stay over again if our trip takes us near Aberdeen.

Maureen V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V

Uitstekende verblyf.

Ongelooflike mooi en netjiese verblyf. Alles wat jy wens om te he in 'n huis weg vanaf jou eie huis, was te vinde in Die Dorpshuis. Die hondekinders was ook net so gelukkig met die erf wat veilig was vir hulle. Ek sal hierdie verblyf ten sterkste aanbeveel.

Maggie J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie J

Gerieflik, skoon, net heerlik!

'n Pragtige plek om te oornag!

Elrina V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina V

Cosy, gasvry, bederf.

Pragtige huisie met warm, huislike atmosfeer. Aandag aan detail om die kuier hartlik te maak met sherry, heerlike koffie en groot mandjie hout vir braai. Gaan eet heerlike ontbyt by die Kamdeboo Padstal. Dankie Hannelie ons kom kuier gou weer!

Carolyn H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn H

Wonderful.

So comfortable and a great location right by the church. Hanelie is so thoughtful and really makes an effort.

Marguerite L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite L

Pragtige verblyf in die Karoo.

Skoon en netjiese huis in die Karoo wat met smaak en styl oorgedoen is. Baie aandag aan detail, lieflike stoep met braaiplek. Alles skoon en netjies met kwaliteit-beddegoed en badkamer. Jammer ons kon net een aand daar slaap. Sal definitief weer om kuier! Veilige parkering en 'n heerlike atmosfeer. Baie dankie.

Mia B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia B

Was net 'n oornag, maar was lekker. Die huis is smaakvol en daar is letterlik alles wat nodig is.

Die gashere was bekommerd oor ons veiligheid tydens die storm op pad daarheen.

Chantel S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S

Oulike oorslaapplek.

Wat 'n klein gem. Baie oulike plek vir 'n oornag, met al die ekstra benodighede. Sal beslis hom weer boek.

Lauren D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren D

Lovely home, comfy beds, crisp linens.

Spacious. All the comforts one needs. Thank you for the yummy homemade rusks.

David M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David M

Fantasties, jammer ek moes vroeër as beplan vertrek.

Pragtige, netjiese plek. Jammer dit is so klein en kan eindelik net 4 mense huisves. Die eienaars verdien werklikwaar 'n pluimpie. Alles was op sy plek.

Erik O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik O

Vyf-ster-akkommodasie in die Karoo.

Dankie Dirk en Hannelie vir 'n ongelooflike tyd in Aberdeen. Julle plekkie is een van die bestes waar ons al ooit tuisgegaan het. Julle fokus op detail en die voorsiening van alles wat jy nodig het word baie waardeer. Julle plekkie is a baie lekker oase in die Karoo.

Jacques K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques K

Rustig.

Huis is ruim, netjies en skoon. Veilige parkering.

Hannes N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes N

Uitstekende waarde.

Goeie gastehuis en uitstende gasvrou.

Elaine E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine E

Rustige plekkie in die hartjie van die Karoo.

Met ons 21 dag motorfietstoer is ons oorweldig met gasvryheid by Die Dorpshuis. Lekker vleis en roosterkoek is net wat 'n mens nodig het om tuis te voel. Baie dankie!

Estelle P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P

Very comfortable.

Could have Wifi. But that might increase the price, and it wasn’t strictly necessary.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murray-straat 8, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62f4848fe19897da40bc72bf9cb376a21126918bb972e197f87a3460445c80d8a62003a0cf91ed0b55cb8efdeec98df973c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 51 5 1 5 8 Murray Street Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.474477412249 24.062600164435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang