Die Dorpshuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
David M - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker.
Petria S - Apr 2024
Algehele gradering
Ons sal beslis weer daar oorslaap, dit was 'n besondere aangename ervaring.
Christi E - Des 2023
Algehele gradering
'n Lieflike oorslaap op pad see toe. Pragtig. Goed toegerus en veilige parkering.
James M - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable stopover.
Mzwandile S - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful and quiet.
Martin V - Des 2023
Algehele gradering
Was 'n goeie tyd in Aberdeen.
Edith O - Des 2023
Algehele gradering
Goed toegeruste kombuis, heerlike groot badkamer en beste beddens om op te slaap.
Sue B - Okt 2023
Algehele gradering
Absolutely fantastic stopover between Rhodes and Cape Town - the house is fabulous! Well equipped kitchen, comfy bed and lovely clean bathroom.
Marissa M - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies, met alles wat ons nodig gehad het.
Louis F - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike Karoo-kuier.
Marianne G - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies en smaakvol.
Locky V - Mei 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Adri D - Mei 2023
Algehele gradering
Lieflike oornagplek met alles en nog meer.
Ronel R - Des 2023
Algehele gradering
Meer en beter as verwag.
Rynardt K - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Anne-marie T - Jan 2023
Algehele gradering
"Oud-modieus".
Charlotte B - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en netjies.
Renier V - Des 2022
Algehele gradering
Lekker.
Anien G - Des 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike oorslaap tussen Gauteng en kus.
Kobus S - Des 2022
Algehele gradering
Lekker kuier- en rusplek.
Hanneke F - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige huis!
Ryan S - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Leon K - Okt 2022
Algehele gradering
'n Juweeljie in die Karoo.
Hannes V - Jul 2022
Algehele gradering
Slaap altyd lekker.
Maria S - Mei 2022
Algehele gradering
Family road trip stopover.
Heleen V - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige, gerieflike huisie met als wat jy nodig het.
Christian B - Mei 2022
Algehele gradering
'n Weer-doen.
Nelene F - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfekte Karoo-belewenis.
Tersia R - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig.
David M - Feb 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Henk V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker blyplek. Ou huis met houtvloere en baie sjarme.
Linda V - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige, skoon en mooi plek.
Elsabe H - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het ons kuier terdeë geniet. Uiters netjies, rustig en die beste!
Anre P - Okt 2022
Algehele gradering
Een aand oorgeslaap.
Vanessa S - Jan 2022
Algehele gradering
Lovely stay.
U.sinatra S - Jan 2022
Algehele gradering
Very good.
Ilona B - Des 2021
Algehele gradering
Comfortable, clean, secure, with all the amenities you need.
Lees meerMaureen V - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Maggie J - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, net heerlik!
Elrina V - Mei 2021
Algehele gradering
Cosy, gasvry, bederf.
Carolyn H - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Marguerite L - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige verblyf in die Karoo.
Mia B - Mei 2021
Algehele gradering
Was net 'n oornag, maar was lekker. Die huis is smaakvol en daar is letterlik alles wat nodig is.
Chantel S - Des 2021
Algehele gradering
Oulike oorslaapplek.
Lauren D - Des 2021
Algehele gradering
Lovely home, comfy beds, crisp linens.
David M - Feb 2021
Algehele gradering
Fantasties, jammer ek moes vroeër as beplan vertrek.
Erik O - Des 2020
Algehele gradering
Vyf-ster-akkommodasie in die Karoo.
Jacques K - Des 2020
Algehele gradering
Rustig.
Hannes N - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekende waarde.
Elaine E - Sep 2020
Algehele gradering
Rustige plekkie in die hartjie van die Karoo.
Estelle P - Aug 2020
Algehele gradering
Very comfortable.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murray-straat 8, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang