Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Dorpshuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeekstraat 4, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Dorpshuis is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Calitzdorp met slaapplek vir 6 gaste en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Beide slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n groot etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die Dorpshuis het 'n tuin, gratis parkeerplek, 'n terras en 'n swembad. Daar is ook skoonmaakdienste en 'n buite-kaggel. Op die perseel is 'n restaurant wat Afrika-geregte bedien en gratis WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Daniel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Van Riebeekstraat 4, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Dorpshuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeekstraat 4, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa54e91b8808ff07938bc900d692f3cb05bf53c60f3359d332e7a68e3d76540dac9241ac38800152daf87f0ff40950d57f84a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 4 Van Riebeek Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.5307504 21.6875804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang