Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Dorpsmeerkat

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Deon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Goed geleë, volledig toegerus, skoon, netjies en gerieflik. Baie netjies opset, gerieflik, volledig toegerus, maklike toegang en privaat. Baie dankie - dit was 'n aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Immanuel S
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Baie netjies en sal weer terug kom! Waarde vir geld en baie mooi plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Topklas. Beautiful plek! Alles mooi, netjies en skoon. Pragtige uitsig ook. Lekker naby aan skole en Mall. Love die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Die Dorpsmeerkat
Baie dankie Nadia. Sien uit om jul weer te akkomodeer.

Marco C
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2024

Presies soos op die fotos. Baie skoon en netjies, sal vir seker weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Die Dorpsmeerkat
Baie dankie Marco. Sien uit om weer van jou te hoor.

Anneri H
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

Netjies, skoon, ruim. Netjiese, skoon, ruim eenheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Henrico H
1 nag
5.0
Mei 2023

Netjies, modern, ruim. Die verblyf is baie netjies, ruim, skoon, en gerieflik. Dit is op die dorp se rand geleë, maar naby aan die kern vir die nodige winkels, ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Die Dorpsmeerkat
Baie dankie Henrico. Waardeer die terugvoer.

Sune J
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Lieflik. Warm. Kleurvol. Modern. Skoon. Het so lekker gebly. Was vriendelik ontvang en die Dorpsmeerkat het uit hulle pad gegaan om seker te maak dat ons kuier een vir die boeke was. Jy ontvang lekker vroeg aanwysings wat akkuraat is. Koffie en beskuit wag vir jou. Dis was net lekker en het tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruwer N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Die kuier was ongelooflik lekker. Die gastehuis is super netjies en baie modern. Daar is als wat nodig is en meer. Die uitsig is baie mooi en die eienaars is baie vriendelik. Die inklok-proses was baie maklik en uitklok was net so maklik. Ek sal definitief weer by Dorpsmeekat bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helandri B
1 nag
5.0
Apr 2023

Oornag slaap voor Sani Pass besoek. Tannie Linda is baie vriendelik en gasvry. Baie oulike kamers om in te bly. Skoon en netjies. WiFi en slim-TV opsies om van te kies. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Dit is baie mooi daar en baie rustig. Die kamers is mooi netjies en die area is ook pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 22, Bally Duff, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1YzY3YjVjLThjMDgtNDZjNy1iOTU1LTA0ZmNmMmM0YWJlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 Plot 22 Bally Duff 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.230371991761 28.339710104465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang