Die Dorpsmeerkat
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Deon B - Feb 2024
Algehele gradering
Goed geleë, volledig toegerus, skoon, netjies en gerieflik.
Immanuel S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjies en sal weer terug kom!
Nadia L - Sep 2023
Algehele gradering
Topklas.
Die Dorpsmeerkat se terugvoer
Baie dankie Nadia. Sien uit om jul weer te akkomodeer.
Marco C - Feb 2024
Algehele gradering
Presies soos op die fotos.
Die Dorpsmeerkat se terugvoer
Baie dankie Marco. Sien uit om weer van jou te hoor.
Anneri H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, ruim.
Henrico H - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies, modern, ruim.
Die Dorpsmeerkat se terugvoer
Baie dankie Henrico. Waardeer die terugvoer.
Sune J - Apr 2023
Algehele gradering
Lieflik. Warm. Kleurvol. Modern. Skoon.
Bruwer N - Apr 2023
Algehele gradering
Die kuier was ongelooflik lekker.
Helandri B - Apr 2023
Algehele gradering
Oornag slaap voor Sani Pass besoek.
Maryna K - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit is baie mooi daar en baie rustig.
Stephan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Die Dorpsmeerkat se terugvoer
Baie dankie, Stephan.
Lee-ann W - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike skoon plek.
Clarissa B - Feb 2023
Algehele gradering
Mooiste plek!
Charl T - Mrt 2023
Algehele gradering
Die instansie was baie skoon en mense baie vriendelik.
Hanlie P - Okt 2022
Algehele gradering
Vrystaatse-gasvryheid op sy beste. Werklik waarde vir geld!
Die Dorpsmeerkat se terugvoer
Baie dankie, Hanlie Prinsloo.
Stephanie J - Sep 2022
Algehele gradering
We felt welcomed and it met our needs more than.
Die Dorpsmeerkat se terugvoer
Baie dankie Stephanie!. Glo ons sal jul weer sien in die toekoms.
Jaco V - Sep 2022
Algehele gradering
Clean with a great view, generator for load shedding.
Die Dorpsmeerkat se terugvoer
Dankie Jaco, waardeer jou terugvoering. Sien uit om jul weer te ontvang in die toekoms.
Channel G - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Was netjies en regtig oulike mense.
Louis E - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plek.
Jose C - Mei 2022
Algehele gradering
Puik diens en uitstekende waarde vir geld.
Willemien J - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige blyplek. Baie modern.
Natasha L - Apr 2022
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref.
Christelle J - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing, goed ingerigte, luukse kamers.
Kristine D - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekende selfsorgeenheid.
Garth A - Mrt 2022
Algehele gradering
Beyond beautiful.
Brenda O - Jan 2022
Algehele gradering
Luukse eenheid.
Die Dorpsmeerkat se terugvoer
Baie dankie Brenda. Ek waardeer hierdie terugvoering baie en ons sien baie uit om jul weer in die toekoms te ontvang.
Pieter G - Des 2021
Algehele gradering
Peaceful comfortable stay in a beautiful setting. Clean, with everything you need.
Franje B - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Die Dorpsmeerkat se terugvoer
Baie dankie Franje.
Xanneke B - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlike oornagplek, sal beslis weer kom!
Brett N - Sep 2021
Algehele gradering
We stayed for a long weekend playing tennis, accommodation was great.
Die Dorpsmeerkat se terugvoer
Thank you very much for the nice review Brett. Please contact us again in future.
Clarissa B - Sep 2021
Algehele gradering
Stunning plek.
Die Dorpsmeerkat se terugvoer
Baie dankie Heinrich. Altyd lekker om gaste te bederf en hoop o julle weer te sien.
Sonja V - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik!
Die Dorpsmeerkat se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer Sonja. Hoop om julle weer te sien.
Elize J - Aug 2021
Algehele gradering
Netjiese, veilige verblyf en 'n hartlike ontvangs. Hoogs aanbeveelbaar.
Die Dorpsmeerkat se terugvoer
Elize, baie dankie vir hierdie pragtige terugvoer. Dis presies die atmosfeer wat ek wou geskep het met Die Dorpsmeerkat. 'n Plaasgevoel, maar die luukse van mooi en toegeruste eenhede. Ek waardeer dit.
Machel J - Aug 2021
Algehele gradering
Ruim skoon en gerieflik.
Rassie V - Jun 2021
Algehele gradering
Amazing.
Riaan D - Jun 2021
Algehele gradering
Linda, baie dankie vir die voorreg om in jou pragtige plek te bly. Modern en netjies.
Berdine D - Mei 2021
Algehele gradering
Perfekte blyplek vir tennistoernooi. Lekker ruim en die kombuis is 'n bonus! Kamers is baie smaakvol.
Die Dorpsmeerkat se terugvoer
Baie dankie Berdine. Jul was self model gaste. Hoop om jul weer te sien.
Wesley H - Apr 2021
Algehele gradering
Excellent, stunning venue and owners were super friendly and kind.
Die Dorpsmeerkat se terugvoer
Thank you very much for the positive and kind review Wesley. Hope to see you again in future.
Rianza C - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld! 10/10
Die Dorpsmeerkat se terugvoer
Rianza dit was vir my net so lekker en aangenaam om julle te kon ontvang. Baie dankie vir hierdie terugvoer! Hoop om jul weer te sien.
Sheraldine N - Apr 2021
Algehele gradering
Perfekte afstand vir 'n dagtoer na Clarens.
Ineke G - Jul 2021
Algehele gradering
Warm vriendelike tuis-gevoel.
Annalene G - Aug 2021
Algehele gradering
Bitter koud.
Janine B - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, net jammer dit was vir net een nag!
Die Dorpsmeerkat se terugvoer
Baie dankie Ferdi vir die terugvoer. Ons sien uit om jul weer te ontvang in die toekoms.
Zanthea P - Nov 2018
Algehele gradering
Lekker rustig en gemaklik.
Die Dorpsmeerkat se terugvoer
Dankie Zanthea, vir die terugvoer. Ons sien uit om julle weer te ontvang in die toekoms
Frikkie R - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig en netjies met ‘n plaasatmosfeer.
Mabel V - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Anmarie K - Mei 2018
Algehele gradering
Die verblyf was baie meer as wat ons verwag het.
Lees meerDie Dorpsmeerkat se terugvoer
Baie dankie Anmarie. Jul was ook model-gaste. Ek sien uit daarna om jul weer te sien.
Marius P - Apr 2018
Algehele gradering
Presies wat ek en my dogter gesoek het. Rustig, stil en netjies.
Danie D - Apr 2018
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie, vriendelike verwelkoming. Rustige atmosfeer, net wat ons nodig het.
Mario Johannes V - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens, waarde vir geld met hope ekstras.
Mario Johannes V - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Stefanie V - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige plekkie! Die Dorpsmeerkat sien ons beslis weer.
Lume R - Apr 2017
Algehele gradering
Vriendelike omgewing met alles wat ons nodig gehad het en meer.
Emmie M - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtig, skoon, vriendelike, gerieflik en baie netjies.
Janet K - Des 2016
Algehele gradering
Weelde en gasvryheid teen 'n prys wat jy moeilik elders sal kry!
Lees meerLinda N - Okt 2016
Algehele gradering
Dit is 'n fantastiese plek waar ek baie graag weer sal wil bly.
Die Dorpsmeerkat se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Jammer ek reageer so laat maar wees verseker ek waardeer hierdie boodskap sommer baie.
Michelle B - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie en waarde vir geld.
Kobus P - Mrt 2016
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Chris-mari L - Mrt 2016
Algehele gradering
Smaakvol, netjies en skoon!
Etienne V - Feb 2016
Algehele gradering
Vreeslik netjies en gasvry.
Nic E - Des 2016
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam.
Riette V - Okt 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en gasvry!
Die Dorpsmeerkat se terugvoer
Baie dankie, dis altyd lekker om sulke terugvoering te ontvang.
Elzabeth L - Des 2015
Algehele gradering
Plaas-atmosfeer in die dorp.
Die Dorpsmeerkat se terugvoer
Baie dankie ek waardeer die terugvoer.
Christiaan B - Nov 2015
Algehele gradering
Baie netjiese plek en vriendelike mense wat dit bestuur.
Die Dorpsmeerkat se terugvoer
Baie dankie, waardeer die terugvoer.
Marius D - Okt 2015
Algehele gradering
Ons was baie beïndruk en sal weer daar bly.
Die Dorpsmeerkat se terugvoer
Beste Marius,
Baie dankie, ons waardeer jou terugvoer opreg en hoop om julle gou weer te sien.
Charne S - Okt 2015
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Chris S - Sep 2015
Algehele gradering
Lekke geslaap!
Die Dorpsmeerkat se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle weer te sien!
Brenda O - Sep 2015
Algehele gradering
Absoluut PUIK!
Lees meerDie Dorpsmeerkat se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ek het intussen 'n nuwe naambord opgesit wat baie meer sigbaar is. Hoop om julle weer te sien!
Riaan V - Jun 2015
Algehele gradering
Baie lekker en rustig. Dankie!
Susan K - Jun 2015
Algehele gradering
Dit was vir my baie gerieflik, stil en veilig.
Elize D - Mei 2015
Algehele gradering
Ons het baie lekker, warm en rustig oornag in Dorpsmeerkat op pad huistoe. Alles wat nodig is, was daar, baie netjies en met smaak gemeubileer.
Debra S - Apr 2015
Algehele gradering
Value in all regards!
Lees meerMakkie D - Mrt 2015
Algehele gradering
Pragtig en lekker!
Ronelle G - Jan 2015
Algehele gradering
Goed!
Charles S - Okt 2015
Algehele gradering
Die verblyfplek was baie smaakvol en skoon.
Die Dorpsmeerkat se terugvoer
Baie dankie mnr Charles Steyn. Dis baie lekker om te weet gaste waardeer en geniet die verblyf. Hoop om julle weer te sien (en dat die wind dan nie so baie sal waai nie) Groete
Nico M - Feb 2015
Algehele gradering
Uiters gemaklik en goed geleë.
Elsie H - Des 2014
Algehele gradering
Uiters skoon, netjies en gerieflik. Dekor is pragtig.
Klasie V - Nov 2014
Algehele gradering
Baie baie netjies, skoon en alles wat jy benodig.
Martel W - Okt 2014
Algehele gradering
Het vreeslik tuis gevoel en sal enige tyd weer daar gaan oorslaap.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 22, Bally Duff, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang