Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Eend

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lodi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 59 resensies vir Die Eend
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Leoni M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni M

Enjoyable stay with some quirks.

My husband and my mother stayed here while my father was in hospital. They report that the stay was nice, but the place has some quirks. The door to the bedroom can't close. The shower is in the kitchen. The curtains do not block out the light from outside at night, resulting in a very bright room to sleep in. Cutlery is lacking a bread knife. Apart from the quirks, an enjoyable stay.

Theo O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo O

Perfek.

Ons het lekker gebly!

Jason W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason W

Very nice place to stay.

It was very nice. Spacious and nice kicthen and lounge with balcony to sit on. The pool was very nice as well.

Anja I - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja I

Waarde vir werk.

Lodi and Cindy provided wonderful service! Dit is 'n heerlike huisie, perfek geleë vir waar ons moes wees. Dankie Lodi vir jou gewilligheid en vriendelikheid.

Sonja M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja M

Netjiese en ruim eenheid.

Baie netjiese en ruim eenheid. Voel asof jy by 'n vakansieoord is in die middel van die stad.

Eurika V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eurika V

Skoon, netjies en veilige verblyf.

Ons het lekker gebly, was net vreemd dat daar 'n stort in die kombuis was.

Odette B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette B

Rustig en tevrede.

Hein was 'n wonderlike gasheer wat ons baie welkom laat voel het. Die Eend is ideaal vir 'n kort oorslaap met gemaklike slaapplek in 'n stil omgewing. Die kombuis is net reg om 'n vinnige ete voor te berei. Die perseel is netjies. Daar is 'n groot swembad wat baie mooi onderhou word en 'n absolute lafenis sal wees in die somermaande. Die Eend lyk presies soos die foto's op die webblad. Die WiFi-besonderhede en ander inligting is baie duidelik uiteengesit en sigbaar.

Rene M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene M

Conveniently located, clean and safe.

I would highly recommend Die Eend to anyone. The host, Hein, was friendly and welcoming, and the property is clean, spacious and safe. Attention to detail is spot on. Thank you, we definitely enjoyed our stay.

Sophia L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia L

Die Eend is die beste akkommodasie in alle opsigte en teen die beste prys: uitstekend.

Ek sal Die Eend aanbeveel as 1ste keuse en beste opsie vir verblyf in Centurion. Hein is 'n gasheer duisend, veral vir UNITAS-hospitaalbesoekers wat moet oornag. 5 minute vanaf UNITAS. Geen probleem met daaglikse load shedding nie. Die WiFi het baie goeie opvangs en selfs radio in die kamer wat jou sommer tuis laat voel as jy 'n radioluisteraar is. Groot privaat selfsorgwoonstel. Die slaapkamers en slaapgerief is uitstekend en baie veilig en daar is ook onderdakparkering vir jou voertuig. Volledige badkamer met 'n groot bad in. Alles wat jy nodig het, is in die kombuis. Baie lekker, groot woonarea en stoep. Rustige en mooi tuin en omdat Die Eend troeteldiervriendelik is, is dit 'n bonus.

Lientjie H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie H

Gerieflik, netjies, tuis.

Gerieflik vir kort en lang verblyf, skoon netjies. Tuis gevoel. Sal definitief aanbeveel.

Marita Venter V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita Venter V

Baie sentraal naby die hospitaal.

Baie rustige, veilige, boomryke omgewing. Uitstekende kommunikasie van die gasheer wat alles moontlik doen om sy gaste tuis te laat voel. Sal vir seker weer daar slaap.

Mcsweeney L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mcsweeney L

Convenient. comfortable. quiet and homely. Hein is a fantastic host. generous and accommodating.

We will go back. Highly recommended.

Shane R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Shane R

Goed uitgerus.

Sal die Eend beslis aanbeveel. Geen krag onderbrekings.

Andrew R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew R

Our stay was comfortable, homely and just what we needed!

The unit had all we needed and most of all our sleep at night was peaceful and comfortable!

Laetitia S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia S

Huis weg van jou huis.

Sal beslis weer by Die Eend gaan bly. Genoeg kragpunte, selfs een naby die spieël vir hare droogblaas. Al die bedliggies het gewerk. Die radio en tv in die hoofslaapkamer 'n bonus. Geen moeite was te veel vir Hein om braaigeriewe te voorsien in die oggendure reënweer nie. Hein, jou plek is beslis aan te beveel. Volle vinnige wi-fi beskikbaar.

Inge L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge L

It felt like home!! Peaceful.

Hein was very accommodating towards my dog & cat who had to come with for the 2 weeks. We all felt very welcome. Thank you!!

Maritha F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritha F

Heerlik stil en rustig.

Heerlike ervaring. Huis het alles en meer wat nodig is.

Elaine O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine O

Soveel beter as verwag.

Baie dankie Hein, dit was soveel meer as wat ons verwag het! Stil, rustig en veilig. Meer as genoeg spasie, met alles (en nog meer as) wat 'n mens nodig het vir 'n wegbreek. Sal Die Eend baie beslis aanbeveel!

Lizelle H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle H

Klein plekkie met alles wat jy nodig het vir 'n vinnige wegbreek stad toe.

Hein, het ons welkom laat voel. Alles skoon, netjies. Net wat jy nodig het as jy gou-gou wil stad toe gaan.

Joubert F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert F

Netjies, skoon en diens puik.

Was akkommoderend met versoeke en baie behulpsaam. Beveel dit graag aan.

Tjonkie O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjonkie O

Quick fly-in from Zambia on the Friday and back the Monday.

Very friendly reception and good follow-ups to enquire about my stay.

Rudolf L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf L

Uitstekende waarde vir geld.

Heerlike verblyf met alles wat benodig word. Sal dit definitief aanbeveel.

Angela V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela V

Veilig en netjies, sal enige tyd terug gaan.

Veilig en netjies en skoon.

Johan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Hartlike ontvangs en heerlike kuier.

Ons is hartlik deur Oom Hein ontvang en alles was perfek. Ons sal beslis weer daar bespreek as ons blyplek in die omgewing nodig het.

Ansie R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie R

Rustige omgewing en veilig.

Hein was 'n baie vriendelike gasheer. Die Eend is goed toegerus. Baie veilig en rustige verblyf na 'n besige dag in die stad. Sal weer daar bly.

Afriforum Npc P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Afriforum Npc P

Uitstaande fasiliteite en diens.

Ons het baie lekker tuisgegaan by Die Eend, Hein is baie vriendelik, behulpsaam en het uit sy pad gegaan om ons tegemoet te kom en ook vir ons die gelentheid gebied om lekker gesellig langs die swembad te braai. Ons het van die begin af tuis en welkom gevoel. Die Eend sal ons beslis weer sien in die toekoms.

Nina K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nina K

Good stay.

The second bedroom's mattress has to be changed. It squeaks everytime you move on the bed. But the stay was wonderful.

Sharon V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V

My adult son and I had a working week in the Lyttelton area.

Die Eend was just the best possible place to be able to wind down after the day's activities - quiet, private, safe and undisturbed. We were immensely grateful to find such a perfect gem. Hein was accessible when we needed some advice, as was his assistant. We would definitely book there again.

Francois B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Waarde vir geld. Sal dit sterk aanbeveel.

Bianca V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Ons het dit baie geniet.

Lieflike tuin met skoon swembad. Ons het die baie geniet! Baie netjies and nogals groot!

Danie R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R

Baie tevrede.

Twee kamers, drie en twee beddens, met gemeenskaplike ablusie, volledige selfsorg-kombuis, sitkamer en patio.

Johann E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann E

Uitstekend.

Ons tweede besoek aan Die Eend, en dit is waar ons sal tuis gaan as ons Centurion besoek. Netjies, swembad en ligging maak dit ideaal.

Marizanne B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanne B

Baie gerieflike en ingerigte plekkie.

Ons was nie lank by die bestemming nie, maar die tydjie wat ons daar was, was die diens goed. Die verblyf is regtig netjies, ingerig en ruimtelik.

Chere W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chere W

Tuis.

=Baie dankie aan Oom Hein. Baie lekker gebly en sal vir seker weer by Die Eend bly.

Thys B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B

Baie lekker.

Baie oulike plek, sal elke keer daar bly.

Leilani R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leilani R

'n Lieflike ontspanningsplek waarheen ons kon terugkeer na besige dae van rondry en kuier.

'n Wonderlike plek om met kinders van die ouderdom 8 tot 12 te gaan. Ruim, skoon en sentraal.

Lientjie H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lientjie H

Baie mooi, skoon, rustige verblyf wat vir my soos tweede huis gevoel het.

Aanbeveling vir iemand wat hulle privaatheid nodig het en van ruimte hou, baie mooi en rustige area wat my heeltemal tuis laat voel het.

Irma G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma G

'n Oase om by te arriveer.

Na 'n baie warm dag kom ons aan en word verwelkom met netjiese, keurige gemeubileerde plek. Lieflike swembad en baie bome. 'n Oase! Uitstekende waarde vir geld!

Esther V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther V

Uitstekend, sal dit definitief aanbeveel.

Het heerlik daar gebly sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Jacomine V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomine V

Pragtige blyplek, alles is nuut en mooi en rustig!

Ons het 2 aande hier oorgeslaap en die gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig. Die akkommodasie is van topgehalte, pragtig en alles is nuut. Die stoepkamer is baie mooi en rustig. Sal beslis weer hier oorslaap en dit vir enige iemand aanbeveel. Almost like home! Beslis beter as 'n hotelkamer.

Kobus D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Baie goed!

Alles was netjies. Lekker groot en gerieflik. Dankie, ons het lekker gebly.

Jaco L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Netjiese plek, sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netjiese plek, sal dit vir enige iemand aanbeveel, waarde vir geld. Sal beslis weer daar oorslaap.

Wilma A - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma A

Waarlik 'n tweede tuiste.

Ek kan eerlikwaar sê Die Eend het alle verwagtinge oortref. Oulike ruim kamers met 'n cosy gevoel en die kuierstoep was heerlik om op te sit en die voëls dop te hou. Hein is 'n verskriklike gawe en vriendelike gasheer wat uit sy pad gaan om dinge vir jou so gerieflik as moontlik te maak. Ons sal definitief weer daar oornag.

Linda K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K

Baie rustig, ekonomies, presies hoe die foto's gesê het sit gaan lyk!

Ek kan Die Eend beslis aanbeveel!

Hermien L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien L

Uit die boonste rakke!

Die eend is in 'n boomryke erf geleë en dit was heerlik om, in plaas van stadslawaai voëltjies soggens te hoor. Die woonstel is baie ruim en het alles wat jy kan benodig. Die woonstel was skoon, baie netjies, goeie waarde vir geld en gerieflik. Ons het ook baie veilig gevoel en was naby aan restaurante en winkelsentrums. Hein het ons vriendelik gegroet en ons het regtig heerlik daar tuisgegaan. Ons sal beslis weer daar gaan oornag. Ek sal Die Eend aan enige persoon aanbeveel.

Esther N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther N

Fantasties!

Ek sal weer en weer terugkeer na Die Eend indien ek in Pretoria moet tuisgaan. Dit is die heerlikste plek om in te bly. Dit voel asof jy by die huis is. Alles is skoon en netjies en baie gerieflik en ruim. Die eienaar is vriendelik en gasvry. Dit was 'n baie aangename ervaring om by Die Eend tuis te gaan. Ek sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Gareth F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth F

Baie goed.

Baie lekker plek, groot en perfek as jy kinders het.

Susan B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Warm omgee gasheer.

Hein het uit sy pad uit gegaan om ons by te staan terwyl ek in hospitaal was. My man het onlangs 'n beroerte gehad en kan nie sy selfoon hanteer nie en Hein het my gebel toe my man veilig by gastehuis aangekom het.

Veronica V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica V

Baie lekker plek en vriendelike mense.

One het baie lekker hier gebly, net ongelukkig te kort. Sal enige tyd weer by dié een gaan oornag.

Wayne T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne T

Great place to stay.

This guesthouse is one we stay at regularly, whenever in Pretoria or en-route. Price cannot be beaten. You have an entire two bedroom apartment with a pool and safe beautiful garden. Really quaint and quiet. Hein is the best host I have ever had the pleasure of staying with.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie plek om te bly.

Ons bly gereeld by die gastehuis wanneer ons ook al in Pretoria of onderweg is. Daar is nie 'n beter prys as dit nie. Jy het die hele tweeslaapkamerwoonstel met 'n swembad en veilig pragtige tuin. Regtig oulik en rustig. Hein is die beste gasheer wat ek nog ooit die plesier gehad het om by te bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Erika M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M

Baie gerieflike plekkie en naby aan winkelsentrums, restaurante ens.

My man moes by Unitas hospitaal wees en Die Eend was n natuurlike keuse. Die gasheer is baie behulpsaam en het ons verblyf so gerieflik moontlik vir ons gemaak. Die plek is lekker ruim en mens voel geensins of jy in 'n gastehuis is nie. Ek sal egter die kamer se kussings vervang, ek dink dis tyd vir nuwes. Verder was alles 100%.

Die Eend se terugvoer

Beste Erika,

Baie dankie vir die terugvoer, ek het nou splinternuwe 'Volpes' kussings op die beddens, net reg vir jul volgende besoek.

Groete,
Hein

Die Eend
Estherelia S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estherelia S

Fantasties, ruim, veilig, voel jy is by die huis!

Hein is regtig 'n baie goeie gasheer - baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is so stylvol en smaakvol gemeubileer. Daar is alles wat jy nodig mag kry. Dit is so 'n pragtige plekkie. Dit voel asof jy by jou huis is! Dit is ook naby aan restaurante en take-aways. Ek sal dit vir enigiemand aanbeveel. Ons sal weer van sy plekkie gebruik maak as ons weer daardie kant gaan. Voorstel: die foto's doen nie die plekkie justice nie - dit is baie mooier as wat die foto's wys. Neem ander.

Laetitia M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia M

Little gem.

The surrounding area does not look nice but once crossed the gate of the property you almost feel like there is nothing around. The property and the house is well-maintained, the hosts are very nice, and the house has everything you need and more! Will will surely come back!

Michelle L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Voel dadelik tuis.

Gasheer laat jou dadelik tuis voel. Soos ou vriende wat kom kuier en gaan uit sy pad om die verblyf spesiaal te maak. Mooi tuin en 'n rustigheid wat jy nie verwag nie.

Louise V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V

Very good.

I enjoyed my stay there very much, if I had to go there again I would choose Die Eend anytime, very safe.

Melinda L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda L

Die Eend is ruim en verblyf was veilig en stil.

Waardeer die feit dat voorsiening gemaak is vir winterlakens op die beddens en waaierverhitters in vertrekke.

Arika B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arika B

Baie gerieflik en naby als. Hein was baie behulpsaam om afstande van verskeie plekke aan te beveel.

Ons het baie lekker gebly. Al wat ek anders sou aanbeveel is dat daar vars melk in die yskas in plaas van Cremora sou wees. Als was pragtig, netjies en skoon, en ons het regtig lekker gebly.

Suezette B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suezette B

Dit was heerlik!

Baie lekker plekkie. Lekker swembad. Ons was bietjie vroeg en Hein het ons baie mooi gehelp en baie tuis laat voel.

Grizelda C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Grizelda C

Baie netjiese plekkie. Baie gerieflik.

Sal definitief aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 116 Unie-laan, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEkKERX9olEanPte62kaRgjrCwKceDjMR5zPUBzslx0XsYtoQSa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 116 Union Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 12:00-21:00 11:00 -25.831797514832 28.206711046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang