Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Eend

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Leoni M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Enjoyable stay with some quirks. My husband and my mother stayed here while my father was in hospital. They report that the stay was nice, but the place has some quirks. The door to the bedroom can't close. The shower is in the kitchen. The curtains do not block out the light from outside at night, resulting in a very bright room to sleep in. Cutlery is lacking a bread knife. Apart from the quirks, an enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Perfek. Ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Very nice place to stay. It was very nice. Spacious and nice kicthen and lounge with balcony to sit on. The pool was very nice as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja I
1 nag
4.8
Jul 2024

Waarde vir werk. Lodi and Cindy provided wonderful service! Dit is 'n heerlike huisie, perfek geleë vir waar ons moes wees. Dankie Lodi vir jou gewilligheid en vriendelikheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja M
1 nag
4.6
Aug 2024

Netjiese en ruim eenheid. Baie netjiese en ruim eenheid. Voel asof jy by 'n vakansieoord is in die middel van die stad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eurika V
1 nag
4.2
Mrt 2024

Skoon, netjies en veilige verblyf. Ons het lekker gebly, was net vreemd dat daar 'n stort in die kombuis was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Odette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Rustig en tevrede. Hein was 'n wonderlike gasheer wat ons baie welkom laat voel het. Die Eend is ideaal vir 'n kort oorslaap met gemaklike slaapplek in 'n stil omgewing. Die kombuis is net reg om 'n vinnige ete voor te berei. Die perseel is netjies. Daar is 'n groot swembad wat baie mooi onderhou word en 'n absolute lafenis sal wees in die somermaande. Die Eend lyk presies soos die foto's op die webblad. Die WiFi-besonderhede en ander inligting is baie duidelik uiteengesit en sigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Conveniently located, clean and safe. I would highly recommend Die Eend to anyone. The host, Hein, was friendly and welcoming, and the property is clean, spacious and safe. Attention to detail is spot on. Thank you, we definitely enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia L
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Die Eend is die beste akkommodasie in alle opsigte en teen die beste prys: uitstekend. Ek sal Die Eend aanbeveel as 1ste keuse en beste opsie vir verblyf in Centurion. Hein is 'n gasheer duisend, veral vir UNITAS-hospitaalbesoekers wat moet oornag. 5 minute vanaf UNITAS. Geen probleem met daaglikse load shedding nie. Die WiFi het baie goeie opvangs en selfs radio in die kamer wat jou sommer tuis laat voel as jy 'n radioluisteraar is. Groot privaat selfsorgwoonstel. Die slaapkamers en slaapgerief is uitstekend en baie veilig en daar is ook onderdakparkering vir jou voertuig. Volledige badkamer met 'n groot bad in. Alles wat jy nodig het, is in die kombuis. Baie lekker, groot woonarea en stoep. Rustige en mooi tuin en omdat Die Eend troeteldiervriendelik is, is dit 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lientjie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Gerieflik, netjies, tuis. Gerieflik vir kort en lang verblyf, skoon netjies. Tuis gevoel. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lodi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 116 Unie-laan, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEkKERX9olEanPte62kaRgjrCwKceDjMR5zPUBzslx0XsYtoQSa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 116 Union Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 12:00-21:00 11:00 -25.831797514832 28.206711046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang