Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Eend

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 116 Unie-laan, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Eend bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat tweeslaapkamer-eenheid in Lyttelton Manor, Centurion. Die verblyf is net 2 km vanaf Unitas Hospitaal geleë en naby alle geriewe. Die N1- en N14-hoofweë is maklik bereikbaar met beperkte verkeer.

Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n TV-kamer met 'n balkon. Daar is 'n ekstra bed in die sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus en die TV-kamer het 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi. Daar is ook 'n stoep, diefwering en veiligheidshekke. Onderdakparkeerplek word voorsien.

Privaat kuier- en braai-areas met braaitoerusting is op versoek beskikbaar. Die eenheid is op 'n pypsteel-erf met 2 ingangshekke geleë. Groot bome skep 'n rustige en stil atmosfeer.

Daar is 'n swembad in die tuin wat gaste welkom is om te gebruik. Die swembad is nie omhein nie en kinders moet te alle tye deur 'n volwassene vergesel word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 59 resensies vir Die Eend
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lodi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 116 Unie-laan, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Die Eend het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 116 Unie-laan, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEkKERX9olEanPte62kaRgjrCwKceDjMR5zPUBzslx0XsYtoQSa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 116 Union Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 12:00-21:00 11:00 -25.831797514832 28.206711046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang