Die Eike
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Martelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Gerrit E - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie ligging, goeie waarde vir geld.
Marie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Die Eike se terugvoer
Marie, baie dankie.
Dit was lekker om julle hier as gaste te hê.
Ek hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Martelle
Carlo F - Nov 2023
Algehele gradering
Gemaklike verblyf in 'n pragtige omgewing.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Karel S - Jan 2024
Algehele gradering
Lieflike pleknin hartjie van die wynland met bitter goeie klientediens.
Jess S - Sep 2024
Algehele gradering
Ok for one night.
Lees meerDie Eike se terugvoer
Dear Jess
Thank you for your feedback.
I am so sorry that you did not enjoy your stay at Die Eike.
Thanks for mentioning everything that is wrong in Room 5. I am always trying to keep every room up to standard. I am taking this very seriously and will replace the showerhead and get a slip-free bathroom mat for the shower.
The twin beds were re-arranged so that you can watch television while in bed.
There is no WiFi on that side of the guesthouse. I am sorry that we did not mention it when you booked with us.
Have a great day.
Kind regards
Martelle Etsebeth
Owner
Die Eike
Bea P - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies en vriendelike diens.
Die Eike se terugvoer
Hi Bea
Baie dankie vir jou mooi boodskap Dit was lekker om jul by Die Eike te he. Ons hoop om julle weer te sien.
Mooi dag. Kasoleen
Michael E - Okt 2023
Algehele gradering
Great service, comfort, and attention to detail.
Die Eike se terugvoer
Dear Michael
Thank you so much for your kind words.
It was lovely having you here at Die Eike.
Have a lovely day and hope to see you again.
Kind Regards
Martelle
Alette D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Die Eike se terugvoer
Baie dankie, Alette!
Ek waardeer jou mooi woorde.
Dit was lekker om jul as gaste by Die Eike te hê.
Ons hoop om julle weer te sien.
Mooi daggie.
Martelle
Charlynne D - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Martin H - Apr 2023
Algehele gradering
Great accommodation in a great location.
Esmari O - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel wat die ekstra myl loop.
Hanlie B - Des 2023
Algehele gradering
Very good.
Louzell M - Aug 2023
Algehele gradering
Mooi natuurskoon. Salig. Gasvryheid. Netjies. Heerlike bed. Fantastiese kos by die restaurant.
Die Eike se terugvoer
Hi Louzell
Baie dankie. Ons waardeur jou mooi woorde. Dit was lekker om julle as gaste by Die Eike te akkommodeer. Ons hoop om julle weer te sien.
Mooi dag.
Kasoleen
Travis L - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastic service and location.
Trevor E - Okt 2023
Algehele gradering
Clean, equipped rooms, and spacious gardens and surrounding vineyards.
Die Eike se terugvoer
Dear Trevor
Thank you for your kind words. It was lovely having you here at The Eike. Have a lovely day and hope to see you again.
Kind Regards.
Kasoleen
Ana E - Des 2023
Algehele gradering
Good.
Faren T - Des 2022
Algehele gradering
Die kuier by Die Eike was baie geniet.
Leona J - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderful stay.
Lee N - Jul 2022
Algehele gradering
Most comfortable bed I've slept in and great breakfast.
Karen V - Nov 2022
Algehele gradering
Lovely overnight stay.
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Slanghoekweg en Goudiniweg, Slanghoekvallei, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang