Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Eike

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Die Eike
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Gerrit E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit E

Goeie ligging, goeie waarde vir geld.

Baie mooi omgewing, die blyplek was skoon en gemaklik met al die nodige geriewe.

Marie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Ons het baie lekker gebly.

Baie lekker gebly daar. Die uitsig van kamer 3 se stoep is asemrowend mooi.

Die Eike se terugvoer

Marie, baie dankie.

Dit was lekker om julle hier as gaste te hê.

Ek hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike groete,
Martelle

Die Eike
Carlo F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo F

Gemaklike verblyf in 'n pragtige omgewing.

Aangename, rustige verblyf en die span het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer!

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Karel S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karel S

Lieflike pleknin hartjie van die wynland met bitter goeie klientediens.

Baie lekker wegbreek.

Bea P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea P

Netjies en vriendelike diens.

Ons is baie vriendelik ontvang en die personeel het selfs aangebied om die kos wat ons by die restaurant bestel het na ons kamer te bring! Die kamer was ruim en gerieflik. Baie dankie.

Die Eike se terugvoer

Hi Bea

Baie dankie vir jou mooi boodskap Dit was lekker om jul by Die Eike te he. Ons hoop om julle weer te sien.

Mooi dag. Kasoleen

Die Eike
Michael E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael E

Great service, comfort, and attention to detail.

Great venue and restaurant.

Die Eike se terugvoer

Dear Michael

Thank you so much for your kind words.
It was lovely having you here at Die Eike.
Have a lovely day and hope to see you again.
Kind Regards
Martelle

Die Eike
Alette D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alette D

Baie vriendelike ontvangs.

Ons het baie lekker gebly by Die Eike. Die kamer was pragtig en skoon. Heerlik geëet by die restaurant.

Die Eike se terugvoer

Baie dankie, Alette!
Ek waardeer jou mooi woorde.
Dit was lekker om jul as gaste by Die Eike te hê.
Ons hoop om julle weer te sien.
Mooi daggie.
Martelle

Die Eike
Charlynne D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlynne D

Baie gerieflik.

Geen probleme ondervind nie. Ek het net gesien dat hulle link na hulle website toe is foutief. Daar is 'n spelfout in. Groete.

Martin H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin H

Great accommodation in a great location.

Very comfortable accommodation. Friendly and helpful staff. Perfectly located to explore the area. The restaurant is very convenient and has a varied menu.

Esmari O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmari O

Baie vriendelike personeel wat die ekstra myl loop.

Die kamer was baie gerieflik toegerus en pragtig, skoon en netjies. Die Eike Restaurant wat op die perseel is het ook sommer elke aand ons aandete vir ons na die kamer gebring sodat ons rustig op die stoep kon sit en eet. Al die personeel was baie vriendelik en het ons tegemoet gekom met 'n laat check out.

Hanlie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie B

Very good.

We enjoyed it so much.

Louzell M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louzell M

Mooi natuurskoon. Salig. Gasvryheid. Netjies. Heerlike bed. Fantastiese kos by die restaurant.

Waarvoor meer kan mens vra? Sal teruggaan enige dag!

Die Eike se terugvoer

Hi Louzell
Baie dankie. Ons waardeur jou mooi woorde. Dit was lekker om julle as gaste by Die Eike te akkommodeer. Ons hoop om julle weer te sien.
Mooi dag.
Kasoleen

Die Eike
Travis L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Travis L

Fantastic service and location.

Breakfast at the restaurant is amazing!

Trevor E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor E

Clean, equipped rooms, and spacious gardens and surrounding vineyards.

Staff friendly, welcoming and efficient. The historic old house has been well-preserved and restored. A nice touch was the little carafe of sherry and glasses in the room.

Die Eike se terugvoer

Dear Trevor

Thank you for your kind words. It was lovely having you here at The Eike. Have a lovely day and hope to see you again.

Kind Regards.
Kasoleen

Die Eike
Ana E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ana E

Good.

The accommodation was clean and comfortable. The staff at the restaurant were very friendly.

Faren T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faren T

Die kuier by Die Eike was baie geniet.

Die uitsig is asemrowend en sal dit aanbeveel vir 'n rustige uitkoms.

Leona J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona J

Wonderful stay.

Highly recommend Die Eike.

Lee N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lee N

Most comfortable bed I've slept in and great breakfast.

Great service from the owner, very friendly - goes the extra mile.

Karen V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen V

Lovely overnight stay.

Peaceful setting under the oak trees.

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Slanghoekweg en Goudiniweg, Slanghoekvallei, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb26073c51d132e7504f869142d4afa51ecc16477f8ec55e6b969c0c4fceb5b165375095cdf875adc8764170fdd5da457103?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Corner of Slanghoek Road and Goudiniweg Slanghoek Valley 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.670974720736 19.265668988228

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang