Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Eike

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gerrit E
1 nag
5.0
Apr 2024

Goeie ligging, goeie waarde vir geld. Baie mooi omgewing, die blyplek was skoon en gemaklik met al die nodige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het baie lekker gebly. Baie lekker gebly daar. Die uitsig van kamer 3 se stoep is asemrowend mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martelle
Die Eike
Marie, baie dankie. Dit was lekker om julle hier as gaste te hê. Ek hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete, Martelle

Carlo F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Gemaklike verblyf in 'n pragtige omgewing. Aangename, rustige verblyf en die span het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Lieflike pleknin hartjie van die wynland met bitter goeie klientediens. Baie lekker wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jess S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Ok for one night. Our stay was fine for 1 night, but I wouldn't stay longer. We had a lovely welcome and were quickly shown to our room, which was great. The twin room was not as pictured - it had been rearranged and the beds had been pushed together facing the TV (not as in the picture) so it was hard to climb into the one bed against the wall. The WiFi wasn't available in our room, which was extremely irritating and not told to us or mentioned when booking; it's only available in certain rooms. The shower head was terrible - it sprayed everywhere and was hard to shower without getting sprayed in the face or not getting your hair wet - the shower head needs to be replaced. The shower floor is also very slippery and uneven, so you have to be careful when soapy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Martelle
Die Eike
Dear Jess Thank you for your feedback. I am so sorry that you did not enjoy your stay at Die Eike. Thanks for mentioning everything that is wrong in Room 5. I am always trying to keep every room up to standard. I am taking this very seriously and will replace the showerhead and get a slip-free bathroom mat for the shower. The twin beds were re-arranged so that you can watch television while in bed. There is no WiFi on that side of the guesthouse. I am sorry that we did not mention it when you booked with us. Have a great day. Kind regards Martelle Etsebeth Owner Die Eike

Bea P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Netjies en vriendelike diens. Ons is baie vriendelik ontvang en die personeel het selfs aangebied om die kos wat ons by die restaurant bestel het na ons kamer te bring! Die kamer was ruim en gerieflik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martelle
Die Eike
Hi Bea Baie dankie vir jou mooi boodskap Dit was lekker om jul by Die Eike te he. Ons hoop om julle weer te sien. Mooi dag. Kasoleen

Michael E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Great service, comfort, and attention to detail. Great venue and restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martelle
Die Eike
Dear Michael Thank you so much for your kind words. It was lovely having you here at Die Eike. Have a lovely day and hope to see you again. Kind Regards Martelle

Alette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Baie vriendelike ontvangs. Ons het baie lekker gebly by Die Eike. Die kamer was pragtig en skoon. Heerlik geëet by die restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martelle
Die Eike
Baie dankie, Alette! Ek waardeer jou mooi woorde. Dit was lekker om jul as gaste by Die Eike te hê. Ons hoop om julle weer te sien. Mooi daggie. Martelle

Charlynne D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Baie gerieflik. Geen probleme ondervind nie. Ek het net gesien dat hulle link na hulle website toe is foutief. Daar is 'n spelfout in. Groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Slanghoekweg en Goudiniweg, Slanghoekvallei, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb26073c51d132e7504f869142d4afa51ecc16477f8ec55e6b969c0c4fceb5b165375095cdf875adc8764170fdd5da457103?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Corner of Slanghoek Road and Goudiniweg Slanghoek Valley 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.670974720736 19.265668988228

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang