Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Eike

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Slanghoekweg en Goudiniweg, Slanghoekvallei, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Eike is 'n lieflike gastehuis in die Breederiviervallei wat deur Rawsonville se wingerde omring word.

Dié gastehuis het 7 semi-selfsorg-eenhede wat slaapplek aan tussen 2 en 4 gaste bied. Daar is 2 gesinskamers en 5 dubbelkamers wat elkeen hul eie badkamer met 'n bad of stort het.

Elke kamer het gemaklike beddens en sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met volledige DStv in. WiFi is ook beskikbaar.

Daar is 'n gesellige restaurant op die perseel beskikbaar waar gaste ontbyt, middagete en aandete kan geniet. Die gastehuis bied 'n veilige en rustige omgewing waar gaste deur die tuin kan wandel en in die swembad ontspan. Die perseel is ook deur wynlandgoedere en talle voetslaanpaaie omring.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Gerrit E
5.0
Goeie ligging, goeie waarde vir geld. Baie mooi omgewing, die blyplek was skoon en gemaklik met al die nodige geriewe.
Apr 2024
Marie V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly. Baie lekker gebly daar. Die uitsig van kamer 3 se stoep is asemrowend mooi.
Mrt 2024
Carlo F
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklike verblyf in 'n pragtige omgewing. Aangename, rustige verblyf en die span het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer!
Nov 2023
Bea P
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en vriendelike diens. Ons is baie vriendelik ontvang en die personeel het selfs aangebied om die kos wat ons by die restaurant bestel het na o...
Sien meer
Okt 2023
Michael E
Saam met vriende
5.0
Great service, comfort, and attention to detail. Great venue and restaurant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hoek van Slanghoekweg en Goudiniweg, Slanghoekvallei, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Eike het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Slanghoekweg en Goudiniweg, Slanghoekvallei, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb26073c51d132e7504f869142d4afa51ecc16477f8ec55e6b969c0c4fceb5b165375095cdf875adc8764170fdd5da457103?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Corner of Slanghoek Road and Goudiniweg Slanghoek Valley 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.670974720736 19.265668988228

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang