Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Fijnbos

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Ryan M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Peaceful and comfortable. Lovely, the area is peaceful out of season and feels extremely safe. The house is clean and well looked after, and for the first time ever, we had every amenity we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Uitstekend. Ons het baie lekker gebly. Sal definitief in die toekoms weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martlie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Finesse! Finesse en styl! Daar is soveel aandag aan detail gegee. Ons het heerlik gebly - sou dit permanent kon maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Die Fijnbos
Martlie, dis so lekker as ons hoor ons gaste het hulle tyd by ons geniet! Ons hoop ons sien julle weer!

Magdaleen M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

10/10. Baie netjies en skoon, sal dit enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ezanda B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Baie lekker gebly by Die Fijnbos! Ons het so lekker gebly, gevoel soos "home away from home"! Die plek was super skoon, en met die gasvryheid van die gasheer en gasvrou het ons regte Suid-Afrikaanse gasvryheid ervaar. Altyd vriendelik en bereid om te help. En alhoewel daar niks kort in die plekkie nie, wil ek net 'n voorstel maak om dalk die oond met 'n airfryer en 'n induksieplaat te vervang. Ons sal beslis weer by Die Fijnbos kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Die Fijnbos
Baie dankie Ezanda. Dis altyd 'n fees om gaste soos julle te huisves. Dankie vir die voorstelle. Ons sal verseker ondersoek instel. Hoop ons sien julle weer!

Catrien H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Goeie waarde vir geld. Heerlike netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Die Fijnbos
Hallo Catrien. Dit was so lekker om julle te huisves. Julle is enige tyd weer welkom.

Isabel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Pragtige, netjiese gastehuis met alles in wat jy nodig het. Die gastehuis is baie sentraal geleë naby die strand en winkels. Sal aanbeveel vir enige iemand. Ons sal vir seker weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Die Fijnbos
Hallo Isabel. Ek is so bly julle het julle tyd by ons geniet. Ons het 'n paar lekker verbeteringe aangebring. Julle moet maar weer kom kuier dan kan julle self kom kyk.

Nicoline B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Uitstekende verblyf. Baie netjiese en goed toegeruste verblyf. Naby genoeg aan die strand. Stil en skoon omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Die Fijnbos
Goeie Alfie Ek is so bly julle het julle tydjie by ons geniet. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Johan M
Kort verblyf
4.8
Sep 2023

In-laws loved the place. Close to beach. Lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Die Fijnbos
So glad they enjoyed their stay.

Andre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Heerrlik, skoon en rustig. Die huis en woonstel was mooi skoon en goed toegerus. Het ons verwagting oortref. Lekker naby aan see. Die lapa onder die bome was 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekatstraat 3, Glentana, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88d411dcae14aa161156a516f30a9bab75ae32fb93870b5c9c7880ce860763ee4514af1dfdb9b01afc84570ce6b26ca70bf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 3 Seekat Street Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.048507356672 22.313226526389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang