Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Fijnbos

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Die Fijnbos
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ryan M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan M

Peaceful and comfortable.

Lovely, the area is peaceful out of season and feels extremely safe. The house is clean and well looked after, and for the first time ever, we had every amenity we needed.

Andre V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Uitstekend.

Ons het baie lekker gebly. Sal definitief in die toekoms weer boek.

Martlie J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martlie J

Finesse!

Finesse en styl! Daar is soveel aandag aan detail gegee. Ons het heerlik gebly - sou dit permanent kon maak!

Die Fijnbos se terugvoer

Martlie, dis so lekker as ons hoor ons gaste het hulle tyd by ons geniet! Ons hoop ons sien julle weer!

Die Fijnbos
Magdaleen M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen M

10/10.

Baie netjies en skoon, sal dit enige tyd aanbeveel!

Ezanda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezanda B

Baie lekker gebly by Die Fijnbos!

Ons het so lekker gebly, gevoel soos "home away from home"! Die plek was super skoon, en met die gasvryheid van die gasheer en gasvrou het ons regte Suid-Afrikaanse gasvryheid ervaar. Altyd vriendelik en bereid om te help. En alhoewel daar niks kort in die plekkie nie, wil ek net 'n voorstel maak om dalk die oond met 'n airfryer en 'n induksieplaat te vervang. Ons sal beslis weer by Die Fijnbos kuier!

Die Fijnbos se terugvoer

Baie dankie Ezanda. Dis altyd 'n fees om gaste soos julle te huisves. Dankie vir die voorstelle. Ons sal verseker ondersoek instel. Hoop ons sien julle weer!

Die Fijnbos
Catrien H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Catrien H

Goeie waarde vir geld.

Heerlike netjiese verblyf.

Die Fijnbos se terugvoer

Hallo Catrien. Dit was so lekker om julle te huisves. Julle is enige tyd weer welkom.

Die Fijnbos
Isabel M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel M

Pragtige, netjiese gastehuis met alles in wat jy nodig het.

Die gastehuis is baie sentraal geleë naby die strand en winkels. Sal aanbeveel vir enige iemand. Ons sal vir seker weer gaan!

Die Fijnbos se terugvoer

Hallo Isabel. Ek is so bly julle het julle tyd by ons geniet. Ons het 'n paar lekker verbeteringe aangebring. Julle moet maar weer kom kuier dan kan julle self kom kyk.

Die Fijnbos
Nicoline B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline B

Uitstekende verblyf.

Baie netjiese en goed toegeruste verblyf. Naby genoeg aan die strand. Stil en skoon omgewing.

Die Fijnbos se terugvoer

Goeie Alfie

Ek is so bly julle het julle tydjie by ons geniet. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Die Fijnbos
Johan M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

In-laws loved the place.

Close to beach. Lovely place.

Die Fijnbos se terugvoer

So glad they enjoyed their stay.

Die Fijnbos
Andre V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Heerrlik, skoon en rustig.

Die huis en woonstel was mooi skoon en goed toegerus. Het ons verwagting oortref. Lekker naby aan see. Die lapa onder die bome was 'n wenner.

Saskia S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saskia S

Lieflike omgewing en baie gemaklike akkommodasie.

Ons kuier was vreeslik lekker. Die akkommodasie het alles wat ons moontlik kon nodig kry van bordspeletjies tot wasgoedseep. Die gasvryheid is ook uit die boonste rakke. Dankie vir julle moeite en gasvryheid.

Erna P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erna P

'n Droomplek.

Ons het beide huise gehuur en was vanuit die staanspoor oneindig beïndruk met Amanda se diens, maar veral met hoe goed toegerus en netjies die huise is. Daar is letterlik aan al ons verwagtinge voldoen. Ons sal beslis weer daar gaan kuier en kan dit ten sterkste aanbeveel. Dankie Amanda!

Die Fijnbos se terugvoer

Hallo Erna
Baie dankie vir die mooi woorde. Ek is so bly dat jou familie hierdie spesiale tyd saam kon geniet. Ons sien julle weer.

Die Fijnbos
Johan V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Lekker gebly.

Die huis is baie netjies en nuut. Ons het lekker gebraai in die bos. Stapafstand van die see.

Die Fijnbos se terugvoer

Baie dankie, Johan. Ons bly julle het julle tydjie by ons geniet!

Die Fijnbos
Tammeaq T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammeaq T

Fantasties.

Goeie wegbreekplek.

Die Fijnbos se terugvoer

Dankie Tammeaq,
Baie bly julle het dit geniet.

Die Fijnbos
Bronwynne M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwynne M

Baie gerieflik en goed toegerus.

Die Fijnbos is baie gerieflik en baie goed toegerus. Baie goeie ligging. Pragtig.

Die Fijnbos se terugvoer

Hallo Bronwynne
Baie dankie vir die mooi woorde! So bly julle het julle tyd geniet! Ons hoop ons sien julle gou weer.

Die Fijnbos
Janean W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janean W

Pragtig, skoon en veilig.

Ons het heerlik gekuier by Die Fijnbos. Baie goed toegerus met pragtige dekor. Ons het baie tuis gevoel en ons gasvrou is 'n baie aangename mens wat ons so goed ontvang het. Vinnige stap na die strand en baie stil en veilige area.

Die Fijnbos se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. So bly jy het jou tyd by Die Fijnbos geniet. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Die Fijnbos
Mike P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Mike P

Lovely place inside with everything that is needed. Quality toilet paper would be highly recommend.

The furrowed surface area outside between the parking area and entrance needs serious attention.

Arne B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
0/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
0/5
Arne B

Lekker wegbreek!

Baie netjiese huis met alles wat nodig is. Dit was heerlik om so naby die strand te wees, letterlik 3 minute se stap. Lekker ontspan so naby die see.

Die Fijnbos se terugvoer

Hallo Arne
Dankie vir die mooi woorde! So bly julle het dit geniet.

Die Fijnbos
Christina K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina K

Fijnbos - Die geriewe is skoon, netjies en op hoë standaarde. Hulle het aan alles gedink.

Ons was absoluut verlief op die plekkie! Ons kan dit defnitief aanbeveel!

Die Fijnbos se terugvoer

Hallo Christina

Vreeslik dankie vir die mooi resensie! So bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Vriendelike groete,
Amanda

Die Fijnbos
Lesle-anne I - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesle-anne I

Nice and cosy, close to the beach.

Very friendly owners, lovely stay.

Die Fijnbos se terugvoer

Baie dankie Lesle-anne
Hoop ons sien julle gou weer!

Die Fijnbos
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekatstraat 3, Glentana, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88d411dcae14aa161156a516f30a9bab75ae32fb93870b5c9c7880ce860763ee4514af1dfdb9b01afc84570ce6b26ca70bf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 3 Seekat Street Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.048507356672 22.313226526389
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang