Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Fijnbos

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekatstraat 3, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Fijnbos is in Glentana geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede geleë.

Die Fijnbos beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, en die eetarea het genoeg sitplek. Die eenheid lei na 'n stoep met lieflike braaigeriewe en buitemeubels.

Die eiendom is in die groenstrook geleë en spog met pragtige voëllewe. Dit is net 100 m vanaf die Glentana-hoofstrand.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Ryan M
Gesin met tieners
5.0
Peaceful and comfortable. Lovely, the area is peaceful out of season and feels extremely safe. The house is clean and well looked after...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Andre V
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Ons het baie lekker gebly. Sal definitief in die toekoms weer boek.
Aug 2024
Martlie J
Saam met lewensmaat
5.0
Finesse! Finesse en styl! Daar is soveel aandag aan detail gegee. Ons het heerlik gebly - sou dit permanent kon maak!
Jul 2024
Magdaleen M
Gesin met tieners
5.0
10/10. Baie netjies en skoon, sal dit enige tyd aanbeveel!
Apr 2024
Isabel M
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige, netjiese gastehuis met alles in wat jy nodig het. Die gastehuis is baie sentraal geleë naby die strand en winkels. Sal aanbeveel vir enige ...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Seekatstraat 3, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Fijnbos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekatstraat 3, Glentana, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88d411dcae14aa161156a516f30a9bab75ae32fb93870b5c9c7880ce860763ee4514af1dfdb9b01afc84570ce6b26ca70bf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 3 Seekat Street Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.048507356672 22.313226526389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang