Die Fijnbos
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekatstraat 3, Glentana, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Fijnbos is in Glentana geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede geleë.
Die Fijnbos beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, en die eetarea het genoeg sitplek. Die eenheid lei na 'n stoep met lieflike braaigeriewe en buitemeubels.
Die eiendom is in die groenstrook geleë en spog met pragtige voëllewe. Dit is net 100 m vanaf die Glentana-hoofstrand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Seekatstraat 3, Glentana, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Fijnbos het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekatstraat 3, Glentana, 6525, Wes-Kaap