Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Studio 106

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonstraat 11, The Gallery 106, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 125 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Luxury Studio 106 is 'n moderne selfsorgwoonstel vir 2 mense in Knysna.

Die woonstel is op die eerste verdieping geleë, met trappe of hysbak, en lei na 'n balkon. Die woonstel is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale, en lei na die gemeubileerde balkon wat oor die omgewing uitkyk.

Die kompleks bied boetiekklerewinkels, 'n haarkapper, restaurante en ander opsies en is binne 400 m se stap van verskeie winkels en restaurante af.

Knysna bied verskeie doendinge soos voetslaan, staproetes, bergfietsry- en 4x4-roetes, perdry, visvang en walviskyk tussen Augustus en September aan. Gaste kan ook 'n veerboot neem en die Featherbed Natuurreservaat verken of die Knysna Olifantpark besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jeané S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Ons het dit baie geniet.
Jan 2024
Martin V
Saam met lewensmaat
5.0
Die moeite werd. Beslis die moeite werd. Sal definitief weer by hulle bly as ek in die area is. Ligging is goed en Waterfront is stap afstand.
Nov 2023
Marco C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Woonstel was verkriklik skoon en netjies. Dit is gelee op 'n fantastiese plek en naby die waterfront.
Sep 2023
David T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en goed geleë. Jy het niks meer nodig vir 2 mense nie. Baie skoon en lekker groot bed.
Jun 2023
Cecile N
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely apartment and great location. The apartment is neat, very clean and beautifully furnished. The bed is very comfortable and the a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Gordonstraat 11, The Gallery 106, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Luxury Studio 106 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 125
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonstraat 11, The Gallery 106, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA092eccbdc24cd0298763ad2ecc130031125ddc361766f620e3a1e19dbfbf697419a2b1ffa825640274ad6a2ff5bee1313d75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 125 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 11 Gordon Street The Gallery 106 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.03921 23.04503

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang