Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Geel Huis Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
3.8
Piet H
1 nag Saam met vriende
3.8
Jan 2024

Tuin is netjies en groot. Vir oornag aanvaarbaar.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Bianca K
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2024

Restaurant vir aandetes gerieflik op perseel. Goed vir oornag doeleindes. Goed vir Nampo verblyf.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
3.6
Des 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Angelic H
Kort verblyf
1.6
Mei 2023

Die restaurant se kos was great. Die kamer het nie goed geruik nie. En die beddens baie ongemaklik. Ons was geplaas in 'n kamer langs 'n kamer met baie mense in so ons het gesukkel om warm water te hê. Hulle was baie lawaaierig en ons kon skaars slaap vir 2 aande. Hulle het ook op dag 2 die ander bed in ons kamer kom kry om nog mense in die kamer langs ons te sit, ek het 6 volwasse mense getel. Alhoewel ons bespreek was vir 3 aande, het ons die volgende dag ons goed gepak en ander verblyf gesoek. Dit was baie teleurstellend vir die prys van R1100. 00 per nag. Die beddens was baie deurgeslaap. Die restaurant se kos was baie lekker.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Magdalena S
1 nag
4.8
Okt 2022

Absoluut puik. Personeel vriendelik, behulpsaam. Gerblyf netjies, rustig geleë en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2022

Lekker gebly. Kamer mooi. Badkamer stortvloer het gat in, water loop oor vloer. Geen melk vir koffie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ninette V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2022

Not a great breakfast. Room was ok, breakfast was not great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Die Geel Huis Guesthouse
Dankie vir jou review, Jammer jy het nie die ontbyt geniet nie, is nogals verbaas. Dis die eerste klagte wat ons kry oor die ontbyt. Almal is altyd gaande oor ons ontbyt. Geelhuis bestuur

Jenny Sequ Door H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2022

Met aankoms was hulle nie eens bewus van ons bespreking nie. Ons het toe 'n groter kamer met yslas gevat waar ons moes, wat ons verstaan het. Die kamer se badkamerlig het nie gewerk nie. Later toe ons wou stort was daar nie water. Etes was hulle nie voorberei gewees nie. Ons moes vra vir alles. Met ons laaste aandete kon die bestuurder nie eers gewag het dat ons klaar geëet het nie. Het ons sommer aan tafel kom sê ons skuld nog op die kamer. Ons was 'n groot groep mense en ek dink dit was onvanpas.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Arno C
1 nag Besigheidsreis
3.4
Jun 2022

Duur vir wat dit is. Ek het in kamer 15 gewoon vir een aand. My kamerdeur se slot het nie lekker gewerk nie. Hulle het my darem daarvan ingelig, so hulle weet van die probleem. Dit het my seker twee minute se sukkel gevat om die deur oop te kry. Die volgende oggend om van binne af uit te kom, het my seker vyf minute gevat van spook om die ding oop te kry. Wat as die gebou begin brand en ek kan nie by die deur uitkom nie? Die krane by die wasbak skok 'n mens op sekere tye. Hierdie het laasjaar ook gebeur by kamer 14. Plekke waar minder dringende verbetering gedoen kan word: nie 'n probleem vir my nie, maar het opgemerk dat die stort se vloer nogal glad is; die TV afstandbeheer se batterye is vasgeplak met sellotape; en die blindings laat lig deur en doen niks aan die klank van die trokke wat in die nag verby ry nie. Al goeie goed wat ek kan noem, is die groot bed en die lekker waterdrukking by die stort, en die ontbyt wat by die prys ingesluit was. Verder as dit was dit nes die vorige jaar wat ek daar gebly het, onaangenaam. Ek het weer hier gebly die jaar om hulle nog 'n kans te gee, maar sal nie dit aanbeveel nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Louise
Die Geel Huis Guesthouse
Arno, Baie dankie vir jou resensie. Jammer om te hoor jy was ongelukkig. Vrydag oggend met ontbyt het ek gevra het jy lekker geslaap het en is daar enige probleme. Toe het jy gesê nee. Ja, ek het jou gesê van die slot, die mense het eers Donderdag uitgekom om 'n nuwe slot aan te sit soos ek jou meegedeel het. Die krane wat skok, ons het verskeie kere deur die dag gaan kyk en getoets maar niks het gebeur nie. Ons is besig met opgradering van al die kamers, ons het al 3 van ons groot Deluxe Standaard kamers gedoen en het begin met die ekonomiese kamers ook. Mens kan ook maar net kamer vir kamer vat. Hoop indien jy van besluit verander, sal jy een van die kamers kry wat alreeds opgegradeer is. Dankie, bestuur.

Arina V
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2022

Funksioneel. Heerlike ontbyt. Harde musiek uit afleweringstrokkie vir 1 uur nadat ons gearriveer het. Eenheid 16?

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlakfontein Gedeelte 12, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqYvha9X1WKfAULKudwOBPgh8mSSGePet6Ds6HJ4geYzj676mev?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 45 5 1 4 12 Vlakfontein Gedeelte Wolmaransstad 2630 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.197398063039 25.993845738136

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang