Die Gewel Self-catering Guest House
Beskrywing
Dié suite het 'n oopplan-uitleg, het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, komplimentêre toiletware en handdoeke. Die suite se kombuisie is volledig toegerus met 'n mikrogolf, ketel, yskassie, tweeplaatstoof, broodrooster, koffie en tee. Die suites het ook lugversorging en platskerm-TV's met Netflix. Elke suite het 'n privaat onderdakstoep en ingang. Daar is onderdakparkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg of slegs kamer.
Huisreëls
Rook is verbode in die eenhede.
Troeteldiere is welkom.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-suite het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Toiletware en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is volledig toegerus met 'n mikrogolf, ketel, yskassie, tweeplaatstoof, broodrooster, en koffie en tee. Toegerus met lugversorging, 'n TV met Netflix, privaat ingang en privaat onderdakpatio. Daar is onderdakparkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg of slegs kamer.
Huisreëls
Rook is verbode in die eenhede.
Troeteldiere is welkom.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorgeenheid het 'n privaat ingang en 'n onderdakstoep. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 3 gaste. Die ruim slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met komplimentêre toiletware en handdoeke. DStv en onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Huisreëls
Rook is verbode in die eenhede.
Troeteldiere is welkom.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-sitarea en -kombuis, sowel as ’n sonkamer. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en lugversorging en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer en lugversorging. Die kombuis is met ’n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, yskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die sitarea het ’n bank, ’n TV teen die muur met DStv. Daar is ook ’n etenstafel met sitplek vir 4 in die sonkamer. Daar is onderdakparkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Rook is verbode in die eenhede.
Troeteldiere is welkom.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Postmastraat 2, Ventersburg, 9450, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang