Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Gewel Self-catering Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Dirk B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Great stay. Highly recommended. Excellent accommodation; they had no issues with my late arrival. The room was clean, neat, and had all the amenities you would need. I would definitely use them again when travelling to JHB.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicci B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Immaculate, comfortable and welcoming. Absolutely immaculate, stunning bathrooms and very comfortable bedrooms. The hostess was really lovely and accepting of our 4-legged kids regardless of size. Very impressed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-ann L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die moeite werd. Ek sal die Die Gewel Self-catering Gastehuis beslis aanbeveel. Bitter netjies en Janet maak seker dat jy tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Great. Very friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Lekker gerus is baie skoon en gemaklike plek. Alhoewel die omgewing waarin Die Gewel geleë is nie noodwendig mens besonders veilig laat voel nie, was ons gemaklik om as 2 vrouens hier oor te bly. Die plek is pragtig, nuut oorgedoen en alles was baie netjies en skoon. Die badkamers is heelwat ruimer as wat nodig is, maar dis natuurlik nie iets om oor te kla nie. Die beddens en kussings was gemaklik en die linne van goeie kwaliteit en silwerskoon. Ons het net vir die nag oorgebly en Die Gewel was gerieflik naby genoeg aan die hoofweg en maklik om te kry. Die gasvrou het genoegsame aandag aan ons gegee om ons tuis te laat voel en ons het lekker gerus. Kommunikasie was flink, vriendelik en baie duidelik. Hulle het moeite gedoen om ons later as die verwagte aankomstyd te ontvang. Die WiFi het nie baie goed gewerk nie, maar ek het ook nie die moeite gedoen om vir hulp te vra nie, want ek kon met my eie selfoon se data regkom. Ek sal Die Gewel met baie vertroue aan enige iemand aanbeveel. Dankie dat ons in jul mooi plek kon oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lovely stay. Such a lovely stay with the best host and hostess. They are very friendly and go beyond the call of duty. We love Die Gewel. Beautiful rooms, each with their own verandas. Very comfortable stay and we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Puik, netjiese en gasvryheid uitstekend. 10 uit 10 vir Janet en Wayne. Beste akkommodasie en beste ontvangs en gasvryheid, sal enige tyd aanbeveel, baie netjese verblyf en alles is baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anette K
1 nag
5.0
Feb 2024

Wonderlikke oorbly plek. Heerlik! Badkamer is besonders. Alles is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lavenis in stilte. Baie lekker gerus na 'n lang dag se ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Postmastraat 2, Ventersburg, 9450, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2CZXk2wZZF1AIgVgejXTOi7o33bbiYrMdjl2NasPJfGZ6MfxSs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 2 Postma Street Venterburg 9450 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.086378133759 27.133958637714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang