Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Gewel Self-catering Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 85 resensies vir Die Gewel Self-catering Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Dirk B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Great stay. Highly recommended.

Excellent accommodation; they had no issues with my late arrival. The room was clean, neat, and had all the amenities you would need. I would definitely use them again when travelling to JHB.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Nicci B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicci B

Immaculate, comfortable and welcoming.

Absolutely immaculate, stunning bathrooms and very comfortable bedrooms. The hostess was really lovely and accepting of our 4-legged kids regardless of size. Very impressed.

Jo-ann L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann L

Die moeite werd.

Ek sal die Die Gewel Self-catering Gastehuis beslis aanbeveel. Bitter netjies en Janet maak seker dat jy tuis voel.

Mike B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike B

Great.

Very friendly and welcoming.

Carine V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine V

Lekker gerus is baie skoon en gemaklike plek.

Alhoewel die omgewing waarin Die Gewel geleë is nie noodwendig mens besonders veilig laat voel nie, was ons gemaklik om as 2 vrouens hier oor te bly. Die plek is pragtig, nuut oorgedoen en alles was baie netjies en skoon. Die badkamers is heelwat ruimer as wat nodig is, maar dis natuurlik nie iets om oor te kla nie. Die beddens en kussings was gemaklik en die linne van goeie kwaliteit en silwerskoon. Ons het net vir die nag oorgebly en Die Gewel was gerieflik naby genoeg aan die hoofweg en maklik om te kry. Die gasvrou het genoegsame aandag aan ons gegee om ons tuis te laat voel en ons het lekker gerus. Kommunikasie was flink, vriendelik en baie duidelik. Hulle het moeite gedoen om ons later as die verwagte aankomstyd te ontvang. Die WiFi het nie baie goed gewerk nie, maar ek het ook nie die moeite gedoen om vir hulp te vra nie, want ek kon met my eie selfoon se data regkom. Ek sal Die Gewel met baie vertroue aan enige iemand aanbeveel. Dankie dat ons in jul mooi plek kon oorbly!

Lesley M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley M

Lovely stay.

Such a lovely stay with the best host and hostess. They are very friendly and go beyond the call of duty. We love Die Gewel. Beautiful rooms, each with their own verandas. Very comfortable stay and we will definitely be back.

Carel V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V

Puik, netjiese en gasvryheid uitstekend. 10 uit 10 vir Janet en Wayne.

Beste akkommodasie en beste ontvangs en gasvryheid, sal enige tyd aanbeveel, baie netjese verblyf en alles is baie gerieflik.

Anette K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette K

Wonderlikke oorbly plek.

Heerlik! Badkamer is besonders. Alles is perfek.

Maria G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria G

Lavenis in stilte.

Baie lekker gerus na 'n lang dag se ry.

Deon P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon P

Vriendelik, netjies, waarde vir geld.

Vriendelik, netjies, waarde vir geld, sal beslis weer daar gaan bly.

Loumarie K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loumarie K

Sal in die toekoms weer die plek gebruik vir oornagverblyf.

Verblyf het verwagtings oortref. Het slegs daar oornag oppad van Noorde na Suide, en dit was die perfekte keuse.

Tanya S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Luukse oornag op N1, so tussen Bloemfontein en Pretoria.

Ons was vier mense wat net een aand oorgebly maar dit het soos 'n vakansie gevoel. Die mooiste uitsig, al die luuksghede wat mens wil hê en die vriendelikste eienaars. Lugversorgers in die kamer, 'n kragopwekker en gasplate. Die blyplek is so mooi, skoon, netjies en modern. Dit was regtig soos om in 'n 5-ster hotel te bly, maar net selfsorg.

Cas P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cas P

Ideale oorstopplek tussen die suidelike binneland en Gauteng.

Heerlike, stil akkommodasie aan die kant van die dorp. Dis goed toegerus, netjies onderhou, en ruim. Die gerief verseker dat 'n mens uitgerus is vir die volgende dag se reis en/of aktiwiteite. Daar is baie onderdak parkering.

Venita V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Venita V

Rustig, stil, skoon, modern, alles wat jy nodig het is daar.

Dit was net soos die vorige keer, 'n plesier om daar te bly.

Adriana G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana G

'n Oase na 'n lang dag oppad.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die verblyf was heerlik. Die ruim vertrekke was 'n aangename verrassing. Alles is skoon, netjies en van baie goeie gehalte.

Lorna G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna G

Alles uitstekend.

As ek 'n 11 uit 10 kon gee, sou ek vir seker nie net een van die beste plekke waar ons al oornag het nie, maar DIE BESTE.

Johann D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Perfekte oorslaapgeleentheid.

Die Gewel gastehuis bied al die nodige fasiliteite vir enige reisiger wat op soek is na 'n oorslaapgeleentheid. Daar is 'n kragopwekker wat aangeskakel word tydens beurtkrag, dus geen donkerte. Die eenheid wat ons in gebly het, het ook 'n lugversorger ingehad. Perfek, perfek, perfek! Baie netjies en skoon.

Lesley M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley M

A beautifully-run establishment.

We had, as we did the last time, a wonderful night. Janet is a kind and very caring hostess who makes you feel so welcome. We loved our stay. Thank you.

Nico V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Baie lekker verblyf.

Kamer het alles wat 'n mens benodig. Sal vir seker aanbeveel.

Isabel M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel M

Pragtige, netjiese en skoon gastehuis, met baie behulpsame eienaars. Was 'n baie positiewe ervaring. Baie dankie.

Pragtige, netjiese, ruim gastehuis. 'n Juweel.

Tersia K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia K

Lieflik, gerieflik, luuks en skoon.

Gasvrye en vriendelike eienaars.

Janine N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine N

Uitmuntend, luuks en gerieflik.

Die vriendelike verwelkoming en die pragtige netjies toeruste eenhede is luuks en smaakvol, daar word aandag gegee aan detail en gaste word bederf met klein extras wat ons nie by ander oornag plekke gesien het met ons tog Kaap toe en terug nie, die plek gee meer as waarde vir geld en ek het gevoel ons kon meer betaal het vir dit wat ons gekry en ervaar het, die plekkie is regtig 'n " a cut above".

Ralf S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralf S

'n Regte oase in die woestyn, aangename verrassing!

Vriendelike ontvangs, skoon en netjies, ideale plek vir oornag.

Michelle V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Heerlike oorslaap op pad Laeveld toe.

Ons 2de keer wat ons daar oorslaap. Wonderlik, netjies, vriendelike diens, klomp ekstras ingesluit. 'n Oase in 'n dorpie wat baie agteruitgegaan het.

Raymond G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond G

Gorgeous surroundings. Garden is beautiful. Clean, safe and secure.

Lovely peaceful surroundings. Beautiful garden area. Loved it! The room was spacious, clean, and had everything we needed. I'm short and did find getting things in and out of the microwave a bit difficult, especially as it had to be done at an angle and was a bit high for me. We so enjoyed relaxing in the garden after a day on the road. The hostess was there to meet us and was friendly and helpful. We did have a little trouble finding the premises even with our GPS but found it quickly after asking for directions. We would definitely stay there again.

Margaret V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret V

What a beautiful place. Excellent service and Janet was so helpful.

Accommodation of such a high standard and decor beautiful. We will definitely stay over again. Despite loadshedding we had aircon and warm water when using the lovely shower.

Madie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie V

'n Ongelooflike smaakvolle, goed toegeruste, gerieflike gastehuis!

Goeie vriendelike diens. Toe die restaurant waar ons wou gaan eet, toe is a.g.v. beurtkrag, het die eienares selfs aangebied om vir ons iets te ete te maak! Uitstekend toegerus vir selfsorg, pragtige ruim badkamer!

Yolandi R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R

Baie gerieflik en baie goed ingerig!

Ons was baie verbaas toe ons daar instap en al die luukshede sien. Alles is duidelik onlangs oorgedoen. Daar is elke ding moontlik wat jy nodig het (ook vir loadshedding) en 'n lieflike tuin. Ons hondjie het dit ook baie geniet daar! Janet is baie behulpsaam en vriendelik!

Tom N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom N

Baie aangename blyplek.

Ons het ontsettend lekker gebly, fantastiese akkommodasie wat baie onverwags was vir Ventersburg. Hierdie plek is 'n juweel.

Juliet P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliet P

Excellent stay, spacious accommodation.

Great, comfortable stay. Lovely gardens.

Elzabe S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzabe S

Gasvry ontvang in netjiese gastehuis.

Alhoewel die dorpie vervalle is was Die Gewel Guest House 'n aangename verrassing. Skoon, netjies met als wat ons moontlik nodig kon kry.

Phillie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phillie V

Plek was netjies en het als wat nodig is.

Was ons eerste keer in Ventersburg en hoewel die dorp nie goed lyk nie was die gastehuis 'n aangename verrassing.

Merleen B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Merleen B

Adequate.

The accommodation was quite adequate. Just the town itself wasn't great. Fine for an overnight stay.

Raymond G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond G

Tranquil and clean.

The area was a bit shady but clean. We felt safe behind a secure fence and gate. The room was nice, clean and airy. Lovely lawn area to unwind on.

Sonya Z - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya Z

LOVELY.

The accommodation was clean. The hosts were extremely friendly. The only problem was that it was difficult to get food.

Liezl V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V

Oornag in luxury.

Ons het na inkloktyd gearriveer, maar is vriendelik ontvang. Die eenheid was super modern en pragtig met alles wat nodig is.

Pulane B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pulane B

Everything was well organised, we enjoyed our stay.

The place is so so clean and everything is up to standard, as long as I need accommodation in Ventersburg, Die Gewel will always be my first choice. Keep up the good work.

Margret G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margret G

We loved our stay in Die Gewel Self-Catering Guest House.

Our hosts went out of their way to make us feel welcome and at home. The accommodation was excellent in every way. The location was good and secure parking was a bonus.

Jaco R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R

Pragtige gastehuis.

Die dame het ons baie welkom laat voel en ons 'n opgradering gegee, vir die eenheid waar ons sou slaap. Kamer no 6, pragtige kamer en baie ruim vir 2 mense. Baie dankie.

Maryka E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka E

Heerlik, netjies, regtig goed!

Die volgende dag af suide toe is net soveel korter! Dis 'n heerlike ruim woonstel! Ons kon selfs koffie maak met beurtkrag op hulle gasstoof - gelukkig ons eie ketel daar gehad. Die stort se water het net 'n ruk geneem om weer deur te kom na beurtkrag. Maar 'n heerlike heerlike oornagvenue.

Juanita J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita J

Sien sterre.

Skoon, baie netjiese, ruim slaapkamers en badkamers.

Michelle V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Uitstekende oorslaap op pad tussen Kaap en Laeveld.

Vriendelike diens, ekstras soos seep, room ens. in badkamers, melk, sap, water in yskas. Elektriese kombers op bed, ruim, skoon.

Annelize E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize E

Very clean, helpful staff and beautiful. Will definitely go there again.

Very nice place. Would sleep over there again when needed.

Lesley M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley M

Perfect. Exactly what we needed.

This has been the best overnight stop we’ve found in the area. The room we had was large and very accommodating. The kitchen has more than one needs and the bathroom huge, with a wonderful hot shower. The hostess, Janet, is very hospitable and attended to all our needs.

Leandre M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre M

Pragtige oornagplek op pad Kaap toe.

Janet is 'n wonderlike gasvrou, sy het ons vriendelik ontvang en baie tuis laat voel. Die kamers is luuks toegerus en was besonders skoon en netjies. Dit is altyd vir ons lekker om iewers te oornag waar daar kwaliteit beddens is wat dus 'n goeie nagrus sal verseker. Ons sal definitief weer by die Gewel oornag, wonderlike atmosfeer en waarde vir geld.

Johan B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie lekker, plek is mooi netjies en skoon.

Sal graag weer daar wil inboek in toekoms die kothuis is mooi en skoon en elke kamer het sy eie volledige badkamer.

Leanne C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne C

Very clean, well maintained unit. Friendly hosts.

We attended a sporting event in Kroonstad.

Brigitte R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte R

Exceptional! Welcoming and peaceful and unexpected gem!

Very comfortable recently renovated self-catering cottage with view of farmlands on the edge of town. Above average bathroom and kitchen facilities. A friendly welcome from our hostess. This is a most convenient stopover en route home from Kruger.

Henricho D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henricho D

Ons het ons kuier baie geniet. Kamer was netjies en gemaklik. Het als bevat wat ons benodig het.

Janet het ons met ope arms verwelkom en tuis laat voel. Regtig waarde vir geld. Sal beslis teruggaan.

Charles V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V

Nuut, netjies en skoon.

'n Oase in Ventersburg. Baie lekker gebly en alles wat nuut, skoon en aangenaam is geniet. Baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Ryan P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan P

Baie netjies en gemaklik.

Die Gewel is die mooiste eiendom in die hele Ventersburg. Baie netjies en skoon, en vriendelike diens.

Matt C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt C

The perfect half-way stay between the Cape and Kruger Park.

This is my second stay at De Gewel, it makes an easy and convenient night between the coast and Kruger Park. The accommodation is well priced, spotless and has everything you need for a comfortable stay. Wayne and Janet are brilliant hosts.

Daniela C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela C

Baie netjiese, veilige en mooi gastehuis.

Baie goeie diens. Hulle het ons met 'n glimlag verwelkom 2 uur die oggend. Ons was aangenaam verras oor hoe mooi en netjies die kamers was. Sal defnitief weer daar oornag.

Herbert S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herbert S

Uitstekend, pragtig.

Baie modern, netjies, vriendelike gasvrou.

Magda F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda F

Ongelooflik

Oulik, skoon, netjies, pragtig met baie styl - sou baie graag langer wou bly. Ons sal baie beslis in die toekoms weer daar oorbly. Beslis 'n plekkie om aan te beveel. Baie dankie.

Gerard D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard D

Sterk aan te beveel.

Goed toegerus en baie netjies. Waarde vir geld.

Len D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len D

Baie rustige oornag na ’n lang reis.

Beslis aan te beveel vir reisigers wat in ’n skoon en gerieflike ruimte wil oornag op die lang pad. Sal beslis weer aandoen.

Stefan B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B

Lekker gebly!

Ek het baie lekker gebly by Die Gewel. Die eenheid was superskoon en die DStv en lugverkoeling was 'n groot plus! Alles wat mens nodig het en nog meer. Sal weer en weer daar oornag!

Venita V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venita V

Netjies, skoon, vars lug, stil en rustig. Gasvrye gasheer.

Die Cottage was modern gemeubileer. Skoon. Alles wat nodig was, was daar.

Amanda H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H

Clean and Comfortable

A well appointed self-catering option, conveniently situated near N1. Very friendly hosts - highly recommended.

Hendrik B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Pragtige ou gebou.

Ons is baie vriendelik ontvang en is selfs gehelp uitlaai. Baie dankie! Eenheid is vars en silwerskoon en gerieflik met alles wat jy kan nodig kry. Daar is baie geskiedenis aan hierdie ou Pastorie en die eienaars se versamelings en stories is baie interessant. Sal beslis aanbeveel.

Anneke E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke E

Wonderlike diens, baie skoon en netjies. Sal enige iemand aanbeveel om hier te bly.

Sien sterre.

Jackie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie V

Amazing.

Wonderful accommodation, very clean, lovely garden and fantastic hosts.

Francois R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

Netjies, skoon en waarde vir geld.

Sien sterre.

Elsje L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje L

Heerlike verblyf!

Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Ons gaan definitief weer daar slaap! Ons waardeer al die ekstra moeite wat Janet en Wayne vir ons en ons ouers gedoen het.

Monique S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Aangename ervaring en baie vriendelikheid.

Dit is 'n pragtige plek en verskriklik mooi. Die eienaars het ons met ope arms verwelkom en dit is beslis die moeite werd.

Lianie E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie E

Baie lekker gebly.

Skoon plekkie met lekker warm komberse. Goed toegeruste kombuis. Mooi en netjies. Warm welkom aangesien die kamer vir ons voor ons aankoms warm gemaak is.

Linda V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Rustig en stil.

Ons het nog 'n juweel ontdek.

Lezle B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezle B

Luuks, netjies en skoon, ten volle toegerus.

Sien sterre.

Maranda K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maranda K

Pragtige huis, nuut oorgedoen met rustige atmosfeer.

Dit was definitief waarde vir geld. Naby aan die dorp Welkom. Skoon en netjies. Ons het vooraf gereël om ons hondjie saam te vat en daar was geen probleme.

Anneline J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline J

Skoon, netjies en smaakvol.

Vriendelike mense en hulpvaardig. Baie smaakvolle kamers en het alles wat jy nodig het, veral spieëls op die regte plekke naby kragproppe! Baie gerieflike aand. Sal weer daar oornag.

Ilze D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze D

Luukse verblyf in die Suid-Afrikaanse platteland van 2019.

Pragtige, skoon verblyf met al die geriewe wat jy nodig het om die omgewing te verken of om te oornag op pad elders heen. Gasvryheid uit die boonste rakke, sonder om in te meng.

Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Barney B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney B

An absolute oasis with hosts that were very warm and welcoming.

My parents, wife and young child travelled with me for a wedding. Modern, clean, not a thing out of place and frankly, we couldn't suggest anything because everything was perfect. What a pleasure, thank you!

Gerhard D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Netjies , gerieflik en baie gasvry.

Dit was so mooi en skoon en die area was ongelooflik rustig.

Lisanne H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisanne H

Luxurious comfy cottage with everything you need and friendly hosts!

Lovely, well maintained garden in a quiet peaceful setting. Definitely worth a visit for some rest and relaxation.

Dawie B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie B

Dit was baie aangenaam om in 'n netjiese kamer te wees na 'n lang reis en veilig te kon slaap.

Dit was vir my en my vrou 'n wow in alle opsigte wat mens verwag van 'n gastehuis. Eienaars is baie besorg en vriendelik. Dit was ysig koud op die pad en die kamer se aircon was lekker warm gestel toe ons daar opdaag. Dit was 'n wonderlike gedagte. Ons het baie lekker geslaap.

Fanie H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie H

Baie aangenaam en uiters netjies.

Beste oorslaap-plek wat ons in ‘n lang ruk gevind het. Al is die dorp verwaarloos is, is Die Gewel 'n diamant in die omgewing. Die patio voor die kamer is heerlik om te ontspan. Die wooneenheid is uitstekend beplan en toegerus. Sal dit enige tyd aanbeveel as oorslaap-opsie.

Jj B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jj B

Goed toegeruste eenheid.

Die kamers is baie goed toegerus, met mikrogolfoond, lugversorger ens. Die gasheer en -vrou is vriendelik, besonder behulpsaam en tegemoetkomend.

Celest W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celest W

Netjies, skoon, alles wat mens nodig het, met flinke diens en hulp.

Sien sterre.

Ernst Arnold W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst Arnold W

Aangename, vriendelike mense.

Ek sal Die Gewels aanbeveel vir enige reisigers vir oornag. Die eenheid is te klein vir langer verblyf.

Chris B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Netjies, redelik gerieflik, maar nie heeltemal "my cup of tea" nie.

Ons is baie vriendelik deur Wayne en sy vrou ontvang. Daar vind nog redelik bouwerk plaas, maar dit het nie gepla nie. Die selfsorg-eenheid was netjies, nuut oorgedoen en goed toegerus. Die lopende water skep 'n rustige atmosfeer. My enigste punte van kritiek is die feit dat parkering te ver vanaf die eenhede is (ons het heelwat goed gehad om af te dra - alhoewel Wayne hulp aangebied het). Die Gewel Self-catering Guest House beskik oor 'n lekker skaduryke braai-area.

Lizelle R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle R

Pragtige, netjiese verblyf wat ten volle toegerus is met wat jy benodig in 'n selfsorgplek.

Die eienaars, Wayne en Janet is baie vriendelik, gasvry en het ons hartlik ontvang. Die verblyf is baie netjies en pragtig toegerus met al die benodighede wat 'n mens sal nodig kry in 'n selfsorg-eenheid. Sal definitief, indien ons weer daardie rigting reis, by Die Gewel gaan oorbly. Ons sal beslis die verblyf kan aanbeveel.

Ruben P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ruben P

New but up to standard.

We enjoyed our stay at Die Gewel, we will definitely come back.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Postmastraat 2, Ventersburg, 9450, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2CZXk2wZZF1AIgVgejXTOi7o33bbiYrMdjl2NasPJfGZ6MfxSs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 2 Postma Street Venterburg 9450 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.086378133759 27.133958637714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang