Die Groen Kamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Katzenellenbogen-singel 17, Stellenberg, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Groen Kamer is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Stellenberg, Kaapstad.Dit is ideaal vir sakereisigers.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Daar is 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n toonbank met 'n stoel en WiFi.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar en die verblyf is naby winkels, restaurante en die N1.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Estelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Katzenellenbogen-singel 17, Stellenberg, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Groen Kamer het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Katzenellenbogen-singel 17, Stellenberg, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap