Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Groenhuis Guest House

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Die Groenhuis Gastehuis
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Groenhuis en Die Stal (direk langs Die Groenhuis) het beide kamers met 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed. Twee van die kamers het lugreëling en die res waaiers. Alle kamers het elektriese komberse in die Winter. Elke kamers het 'n en-suite badkamer. 'n Gemeenskaplike sitkamer en kombuis word gedeel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koksfonteinstraat 13, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1135a30134655f5c8b5484b2a7931a4e40880716bb58baf98a65e9617dde30535d698136d8dbaf97f0409ba073ed1787fe2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 13 Koksfontein Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.257806515479 25.263309280287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang