Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Groenhuis Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Marius M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Mooi verblyf. Tuin is goed versorg. Die windpomp gee karakter aan die plek. Die verblyf is "uitstaande".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilyn M
1 nag
5.0
Jan 2024

A wonderful oasis. It was amazing! Facilities fantastic! Staff so helpful and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leo D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons het lekker geswem, gestap en geslaap by die Groen Huis. Ons en ons kinders het baie lekker gebly by die Groen Huis. Pragtige dorpie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Puik. Puik verblyf. Baie inligting oor die dorp en gebeurlikhede is met ons gekommunikeer. Dit was aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christa S
1 nag
5.0
Des 2023

Vir 'n verkwikkende nagrus in 'n pragtige, rustige omgewing. Ek kan die akkommodasie beslis aanbeveel. Ek was nog nooit in Philippolis nie, en die pragtige omgewing was vir my 'n aangename verrassing. Die personeel is baie bekwaam, vriendelik en hulpvaardig en saam met die heerlike atmosfeer van 'n rustige klein dorpie laat dit 'n mens regtig welkom voel. Ek is bly dat ek op aanbeveling van 'n vriend Die Groenhuis Guest House as my oornagplek gekies het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Most enjoyable and tranquil. Very comfortable and peaceful accommodation with a wonderful pool in which to cool off. Enjoyed an excellent dinner at the local hotel!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Altyd 'n plesier! Hierdie was die tweede keer wat ons by Die Groenhuis Guest House oorbly en ons kan weer eens beaam hoe pragtig hierdie plek is. Ek kan dit ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dolf D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Op pad oorgebly op werksreis. Pragtige huis, kamer, tuin en omgewing. 'n Juweel. Heerlik gestap in koppie en geswem daarna. Thembi se lamsbredie was uit die boonste rakke. (Ek het die aandete prys bietjie duur gevind).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jana B
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Des 2023

Pragtige Karoo atmosfeer. Baie lekker gebly. Lekker dienservaring.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Wonderlike ervaring! Graag wil ons baie dankie sê vir 'n heerlike oorslaap in die Tuinhuis! Dis so pragtig en gerieflik en die gemmerbier en koeksisters was 'n lafenis! Aandete was uit die boeke! Die wêreld was vars en skoongewas vanmôre na sowat 15mm reën in die nag! Ons ontbyt gaan later langs die pad geëet word. Ek het jou pragtige en insiggewende Philippolis-boek baie geniet! Jul gastehuis is 'n juweel en die uitsig vanaf die ossewa is so rustig! Baie dankie vir jul gasvryheid en mag jul nog baie jare vir toeriste 'n hawe wees! Groete Isabel en Willie Lotz.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jens Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 128

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koksfonteinstraat 13, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmY2EwZTE0LTZjMjYtNGE4MC04NDU0LWRiMjY1ZGE1MDBiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 13 Koksfontein Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.257806515479 25.263309280287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang