Die Groenhuis Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jens Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 128
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Marius M - Apr 2024
Algehele gradering
Mooi verblyf. Tuin is goed versorg. Die windpomp gee karakter aan die plek.
Marilyn M - Jan 2024
Algehele gradering
A wonderful oasis.
Leo D - Des 2023
Algehele gradering
Ons het lekker geswem, gestap en geslaap by die Groen Huis.
Dina V - Jan 2024
Algehele gradering
Puik.
Christa S - Des 2023
Algehele gradering
Vir 'n verkwikkende nagrus in 'n pragtige, rustige omgewing.
Paul D - Nov 2023
Algehele gradering
Most enjoyable and tranquil.
Adele V - Okt 2023
Algehele gradering
Altyd 'n plesier!
Dolf D - Jan 2023
Algehele gradering
Op pad oorgebly op werksreis.
Jana B - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige Karoo atmosfeer.
Willie L - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlike ervaring!
Lees meerRikus H - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Amanda K - Sep 2022
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Ingrid K - Jun 2022
Algehele gradering
Dis outentiek vroeg-20ste eeuse houtvloere en meubels, maar baie gerieflik met moderne geriewe. Thembi se kos was heerlik!
Lees meerCharlien C - Mei 2022
Algehele gradering
Perfekte oornagplek.
Reneè N - Mei 2022
Algehele gradering
Lovely.
Ernst D - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderlike Vrystaatse gasvryheid.
Philip En Elize S - Mrt 2022
Algehele gradering
Diens en terugvoering vanaf die eienaars was puik. Verblyf, ligging en die kos was ongelooflik.
Sanmari W - Des 2021
Algehele gradering
Amazing, friendly owner.
Rene V - Okt 2021
Algehele gradering
Was heerlike off the beaten track verblyf.
Lisanne H - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely spot to stop at in the Karoo. Peaceful, quiet in a gorgeous setting.
Wilmari W - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was asemrowend mooi en so rustig. Alles was net perfek.
John S - Sep 2021
Algehele gradering
A welcome night break well off the N1 travelling between Gauteng and the WC.
Johann H - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Hesta V - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig, gemaklik, gasvry, keurig, goeie waarde vir geld.
Karin H - Mei 2021
Algehele gradering
Ek is hartlik ontvang en die akkommodasie was puik.
Karin V - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Anton S - Apr 2021
Algehele gradering
Twee aande oorgebly op 'n fietstoer.
Gerda L - Mrt 2021
Algehele gradering
Stil, fyn ingerig, en baie mooi.
Thersia C - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, pragtige verblyf, heerlike kos.
Eugene J - Des 2021
Algehele gradering
Mooi en rustig.
Corneille R - Des 2021
Algehele gradering
Hidden gem off main road.
Chris E - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier met geen probleme.
Caroline S - Apr 2021
Algehele gradering
Lovely stay.
Louisa D - Jan 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Hanlie C - Mrt 2021
Algehele gradering
Lieflike, netjiese akkommodasie.
Lynette R J - Nov 2020
Algehele gradering
Ons is bederf!
Henry W - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlike omgewing. Gesellige gasheer wat uitstekend kommunikeer en gaste op hoogte hou.
Ulrike K - Jul 2020
Algehele gradering
Word wakker met voëlgeluide en 'n skaap wat blêr.
Lidia S - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige huisie, baie netjies en vriendelike diens.
Madri R - Jan 2020
Algehele gradering
Baie oulike, netjiese plaasdorp huisie met alles wat mens nodig het.
Lorna K - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige oornaghuis, baie ruimte en gemaklik. Honde was ook baie gelukkig.
Jenny S - Okt 2020
Algehele gradering
Wonderful, peaceful location and excellent hospitality.
Karen H - Des 2019
Algehele gradering
Baie rustig. Goeie wegbreek van besige stadslewe.
Monique H - Des 2019
Algehele gradering
Spesiale plek.
Cindie V - Sep 2019
Algehele gradering
Uiters netjies en gerieflik!
Andries V - Jun 2018
Algehele gradering
Gesellig, ideale oornagplek tussen die Kaap en Gauteng.
Die Groenhuis Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer van Die Groenhuis.
Vanessa S - Jan 2018
Algehele gradering
Lovely house, beautiful setting.
Nico W - Des 2018
Algehele gradering
Skoon, gerieflik, rustig.
Michele V - Apr 2018
Algehele gradering
I will go visit again .
Monika R - Jan 2018
Algehele gradering
Absoluut 'n plesier en ons het dit geniet om 'n deel van die land te kon sien en die eienaar is regtig 'n plesier.
Mark G - Nov 2018
Algehele gradering
Superb value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende waarde vir geld.
Pragtig ingerig, vriendelike gasheer/personeel, goeie waarde vir geld. Dit is die aaklige 55 km lange rit van die N1 af werd. Philippolis is 'n juweel van 'n plek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Callie M - Mei 2018
Algehele gradering
Iets van die ou dae is beslis hier vasgevang.
Este C - Okt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en Jens was baie behulpsaam.
Louise M - Sep 2018
Algehele gradering
Great as a stopover between Cape Town and Johannesburg.
Lizanne D - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Linda D - Des 2017
Algehele gradering
Great.
Linda K - Des 2017
Algehele gradering
Oulike huis in interessante dorpie.
Johann L - Des 2017
Algehele gradering
Ou plaashuis in Suid Vrystaat.
Lees meer- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koksfonteinstraat 13, Philippolis, 9970, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang