Die Groenstoep
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Columba-singel 37, Southern Cross, Groot Brak, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 20)
Beskrywing
Die Groenstoep bied selfsorg-vakansieverblyf in die hartjie van Suiderkruis, Groot Brak. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n groot gesinsbyeenkoms of 'n groep vriende wat die skilderagtige Tuinroete wil verken, aangesien hierdie huis ook bederf met 'n uitnodigende swembad.
Hierdie eiendom kan altesaam 12 volwassenes en 8 kinders op 'n slag akkommodeer, want dit beskik oor 8 slaapkamers en 5 badkamers. Dié huis het 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed, 3 slaapkamers met 'n dubbelbed, nog 2 slaapkamers met stapelbeddens wat net vir kinders is en die oorblywende slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens vir kinders. Die badkamers is óf toegerus met 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n kroeg met stoele waar gaste die uitsigte kan geniet. Boonop het hierdie huis 'n sitkamer met 'n platskerm-TV, 'n tafeltenniskamer en 'n pooltafelkamer vir vermaak. Toegang tot WiFi is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Buite is daar 'n onderdakhoutdek met 'n ingeboude braai en 'n uitnodigende swembad vir gaste om op daardie warm somersdae af te koel. Dié huis het lieflike uitsigte oor die Groot-Brakrivier en strandmeer en is sowat 700 m van die strand af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderstapelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
2 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amanda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Columba-singel 37, Southern Cross, Groot Brak, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Groenstoep het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Southern Cross Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Columba-singel 37, Southern Cross, Groot Brak, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang