Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Grys Deur

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Linda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Restful and quiet with all necessary equipment. Conveniently situated and quiet. Spacious and equipped with everything one needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Comfortable. Excellent host. We enjoyed De Kelders so much. Such a pretty place. And Die Grys Deur was the perfect place to come back to in the evening. Very comfortable and has everything you need. The host is very friendly. We loved our stay here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
Die Grys Deur
Thank you, people. Loved to have you.

Elsabe E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekker, lekker en nog lekker vakansie gehou. Pragtige netjiese plekkie met alles wat mens nodig het op vakansie. Beste gasheer en vrou, wat nooit geskroom het om te help nie. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thurlow Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Lekker rustig. Eienaar is baie vriendlik en behulpsaam. Baie lekker gebly. Plek is skoon en baie netjies in gerug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Lekker gebly, maar baie warm gekry. - Die warmwaterstel is gas en is bietjie problematies. Die badkamervenster is deurskynend en die blindings voor die venster is ook half deurskynend.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Michael B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Loads of fun. It was great staying at the place. The host was extremely friendly and welcoming. The room was very clean and well equipped to deal with load shedding. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lekker rus. Dit is lekker geleë. Ek het lekker geslaap en die warmwatersorg was amazing, want dit was lekker koud buite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Awesome and friendly. We got stranded in Gansbaai with the road closures due to the rain and Andrew was kind enough to let us stay another evening without payment. I would really recommend staying here on your next visit to Gansbaai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Veilige oornagverblyf in 'n rustige area. Andrew het ons ontvang. Ek was baie bly om die diefwering te sien. Daar is ook 'n alarm en 'n paniekknoppie. Die groot yskas/vrieskas was 'n aangename verrassing (ek het nie gesukkel om plek te kry vir ons koue goed nie). Die bed was ongelooflik gemaklik. Dit was lekker om toegang tot goeie WiFi te hê. Ek beplan om langer te bly volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Whilmine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dit was wonderlik, die gasheer het ons dadelik tuis laat voel en ons het die vriendelike diens baie waardeer. Die mense van Gansbaai in geheel is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stirlingstraat 28, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf08d4ea51bc373b5034d6b7d884c9f495190a7667cecf3f98ec95ffcb586dc047518b9d45030348eb83bb1572c4c859153f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 28 Stirling Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.560072385042 19.361628793593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang