Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Halwe Eier

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 8, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Halwe Eier bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan, bo-kothuis wat op die eienaar se perseel in die kusgebied van Klein-Brakrivier geleë is, 17,8 km vanaf die dorp Mosselbaai. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesin of vriende se wegbreek op die skilderagtige Tuinroete.

Die eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en sluit 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n ruim stort, toilet en wasbak in. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die kamers deel die badkamer, en linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit sluit ook 'n etenstafel met stoele in om maaltye te geniet, gemaklike sitkamersitplek en 'n TV. Gratis WiFi-toegang is beskikbaar.

Gaste wat buitemuurse doendinge soek, kan Klein-Brakrivierstrand besoek, wat ideaal is vir visvang, bootry, branderplankry en walviskyk gedurende die seisoen.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gustav Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Pienaarstraat 8, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Halwe Eier het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 8, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6b0bb49614dbf4896ed8ba8fadd6b31b2ec70c93ba3742cd3ac4b519cd83c8a40861962986d286340ba9b9bbf086891076e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 8 Pienaar Street Klein Brak River 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.087528066645 22.144161470403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang