Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Hart Huis

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Kae Yng O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Oulik n gesillig. Met n warm hart, was wonderlik! Alles is goed en lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary-ann G
1 nag
5.0
Jun 2024

Mooi en rustige plekkie om te bly. Ek en my dogter het daar geslaap vir 1 nag. Dit was baie lekker en rustig. Ons kon rustig le en TV kyk, Netflix wat nice was om te kon kyk. Die gasvrou was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan vir ons. Die plek is baie mooi en die beddens het baie lekker geslaap. Sal dit vir seker aanbeveel vir 'n paartjie wat vir 'n aand wil oorslaap. Die winkelsentrum is naby en Wimpy is loopafstand. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arantxa B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Rustig. Baie lekker gebly, perfekte naweek wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy G
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Relaxing. Warm welcome and attentive to our needs. The accommodation was clean and homely. Just what you need for a short stay over. Close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willem R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Comfortable. It was very nice and cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Teresa L
1 nag
4.6
Mrt 2024

Skoon en netjies. Dit was baie lekker en sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2024

Lekker. Dit is skoon en netjies en is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Melanie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 11, Schoemansville, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27c9ee4600011ec8c67d199ea6a12256a19aab070d626c5f5d990e6415e5e036fc1c458946255100f6cb9588071931be3457?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 11 Marais Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.723590113176 27.873932882209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang