Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Hartbeeshuisie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 129 resensies vir Die Hartbeeshuisie
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Vicky D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky D

Lovely location & plenty of animal visitors.

Wonderful last minute weekend away, the property had everything that we needed. We were visited by many animals during the day and night.

Stephen H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen H

Peaceful.

Such a peaceful and wonderful place to visit, quiet and neat, and really relaxing.

Herman S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Vrede in gemak.

Die Hartbeeshuisie sal ons definitief aanbeveel vir 'n wonderlike wegbreek. Ons verblyf was net wonderlik.

Zadel & Reinald N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zadel & Reinald N

Fantasties!

Dit was baie spesiaal. Sal definitief weer wil gaan.

Michelle B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Absolutely fantastic!

What an incredibly lovely stay we had at Die Hartbeeshuisie! Willie was very welcoming and made us feel comfortable and at home, and Ansie was very friendly. The house was very clean and neat, and the kitchen is well equipped with everything one would need. The use of WiFi was also a bonus. We loved the braai area under the thatch, and of course, the absolute highlight was the best ever Jacuzzi! We will most definitely be back!

Kobie F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie F

Rustig en 'n belewenis.

Ons het baie lekker gebly, alles wat jy nodig het is daar. Die pad is net baie sleg en 'n probleem vir lae voertuie.

Jacques B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Net wat mens kort.

Dis ons 2de besoek aan die een heid en dit is baie sil en rustig. Klein, maar net wat mens kort. Die plekkie sal ons weer sien, vir seker.

Braam C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam C

Uit die boonste rakke.

Die huis is skoon en als wat jy nodig het is daar. Daar is ook baie diere wat die huis besoek en die Jacuzzi is 'n wenner willem is ook baie behulpsaam en doen regtig moeite om 'n mens welkom te laat voel, hierdie was nie my eerste keer daar nie en ook nie my laaste keer nie gaan beslis weer.

Donovan W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan W

Amazing stay.

Die Hartbeeshuisie is situated in a quiet area with few neighbours. The animal thoroughfare is phenomenal and the jacuzzi is a sure win! Definitely will go again!

Shelley S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley S

Amazing experience.

What a lovely home - it was peaceful, filled with wild animals all around us and the jacuzzi was a winner! We loved our stay and will definitely be back again!

Stephen D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen D

Awesome.

Die enigste probleem is die loadshedding.

Anne-marie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie S

What a wonderful 10 days, everything was just very good and the animals were magnificent.

Die Hartbeeshuisie is net groot genoeg om jouself nie dood te werk om skoon te hou nie en maklik om skoon te hou. Alle nodige kombuisware en beddegoed was voldoende en skoon. Ons is hartlik verwelkom deur Willie en ons is als gewys en waar dit gehou word. Daar is selfs voorsiening gemaak vir 'n lekker koppie koffie of tee na die lang pad. Die borrelbad was 'n wenner tot laataand toe. Baie dankie Ansie, ons sien weer.

Susan D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan D

Dit is baie lekker, goed geleƫ en rustig.

Miskien moet die eienaar net na die hooftoilet kyk, want dit lek. Daar is 2 yskaste, die groot yskas maak nie regtig koud nie. Ek sal dalk net bietjie die patent van die Jacuzzi verander, die trappies bietjie wankelrig en kan gevaarlik wees. Die 2de slaapkamer ook lugversorging insit, want dis ongelooflik warm by Marloth. Dalk 'n gasbottel daar hou vir die mense, maar dis net 'n voorstel. Verder geen klagte, ons het lekker gekuier en baie diere gesien.

Die Hartbeeshuisie se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Susan, net jammer dat jy nie dadelik vir Willie gekontak het oor die toilet nie. In die inligting wat vir jou gestuur is, staan daar dat jy jou eie gasbottel moet saambring indien jy die skottelskaar wil gebruik wat in die huisie is.
Groete Ansie

Die Hartbeeshuisie
Jessica V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V

'n Wonderlike boservaring.

Ons het die diere en bos baie geniet. Die huisie is netjies en skoon en het als wat 'n mens nodig het! Ek en my drie jarige het heerlik op die hammock 'n middagslapie gehad onder die bome en die jacuzzi was 'n groot bederf.

Warren J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren J

Die perfekte wegbreekplek.

Die huisie was silwerskoon, daar was niks uit plek nie. Ons was verwelkom deur Willie wat ons alles gou gewys het met ons aankoms. Dit is lekker privaat en beslis 'n plek waarnatoe ek, sonder twyfel, weer by sal bespreek. Elke sent werd.

Heloise L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise L

Uitstekend!

Besonderse netjiese plek met alles wat mens bennodig! Sal beslis aanbeveel en sal vir seker weer gaan!

Dewald G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald G

Stil, rustig in die bos.

Die Hartbeeshuisie het alles wat nodig is om lekker te kan rus en die bos te kan geniet. Die stilte en diere wat soggens en saans kom kuiers saam met die Jacuzzi is 'n wenner. Ansie check ook so nou en dan in om te hoor of alles nog oraait is. Sal beslis weer daar bly.

Liza V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza V

Nice and quiet.

We had a lovely stay and rested good peacefully and quiet.

Teresa E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa E

Baie rustig en lekker.

Baie lekker en goed toegerus.

Ed M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ed M

Baie lekke gekuier.

Plekkie is netjies en skoon.

Jacques B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Klein huisie met alles wat nodig is, die diere is reg op jou stoep.

Ons het die plekkie baie geniet. Die Jacuzzi het die kinders baie vermaak gegee. Met loadshedding stage 6 gesukkel om warm te word, maar het daar gekom. Lapa kort aandag, maar ons het nie eers onder hom gekuier nie, want die boma is netjies. Internet was baie lekker om te hĆŖ, kon my vergaderings nogsteeds bywoon (as Eskom af is, werk die intenet nie). Kinders het lekker in die Jacuzzi gespeel met die koedoes wat rondom hulle staan. Varke is bietjie lastig, maar dis so regdeur Marloth. Die huisie self het alles wat ons nodig gehad het en is netjies en skoon. Baie dankie, ons kom weer.

Jan D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D

Baie lekker gebly, aircon en Jacuzzi 'n groot pluspunt. Diere oral om ons gewees. Baie dankie.

Baie lekker gebly, diere volop.

Anlia V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anlia V

Lovely short stay.

Had a lovely stay at the Hartbeeshuisie. The place is well equipped and situated perfectly from the river to Marloth centre and a lot of the animals love coming to graze and eat right on your front doorstep. The Jaccuzi was also an absolute hit! I would recommend the place to anyone who wants peace, tranquility and stunning views (stars and animal life).

Nina P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nina P

Dis regtig 'n lekker plekkie, die Jacuzzi is regtig 'n wenner.

Ek voel ons het so bietjie baie betaal per nag. Ons het 'n hele paar ander groter plekke gesien, met baie meer geriewe vir minder per nag. Ons het wel lekker gebly, aangesien ons net 2 mense was.

Riette B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette B

Sielsrus op sy beste.

Pragtige plekkie. Die diere kom tot by die Jacuzzi om te eet. Die Jacuzzi is natuurlik 5 ster. Wonderlik.

Pieter S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Ongelooflik lekker om tussen die diere in die natuur te wees.

Die huis het alles wat jy nodig het, goed toegerus en alles werk 100%. Die Jacuzzi is 'n groot bonus, lekker om af te koel met diere rondom jou. Dit is baie privaat met 'n uitsig oor die bos. Lapa is lekker as dit dalk reƫn om nog steeds te kan braai. Voel ook veilig met die alarm in die huis. Beveel beslis die huis aan om in vakansie te hou.

Rika V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V

Fantasties.

Amazing plekkie. Gaan definitief weer en weer daar kuier.

Zelda S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda S

Huis is toegerus met alles wat jy nodig het.

Die Jacuzzi was 'n groot pluspunt vir die warm dae en selfs heerlik in die aande, die feit dat jy die temperatuur kan stel help baie. Die kinders het amper heeldag in hom baljaar. Natuurlik is die diere wat by jou kom inloer ook 'n groot hoogtepunt, van hulle eet sommer uit jou hand uit. Dit was heerlik om, om die vuur te kon sit en na die diere te kyk.

Karel P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karel P

Rustig en baie diere om te sien by die huis. Wees versigtig vir die blouape.

Daar is net so kalm gevoel as jy deur die hek ry. Soos my klein dogter gesĆŖ het: "Oupa ek kan asem haal, die lug lyk en ruik so skoon.". Oorweeg dit om daar te gaan aftree.

Magda S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Woes lekker!

Die Jacuzzi is wonderlik!

Theuns N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns N

Lekker wegbreek vir 'n naweek met koedoes en vlakvarke, die Jacuzzi is lekker in die aand.

Marloth is naby die wildtuin en hier kan mens bekostigbare verblyf kry.

Lizanne E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizanne E

Ontspannend, gemaklik en bekostigbaar.

Alles wat mens nodig het wanneer jy vir 'n paar dae wil wegbreek.

Madre D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madre D

Salig in die bosveld.

Om in die jacuzzi te sit en die diere waar te neem was vir ons 'n hoogtepunt. Die eienaars is vriendelik, tegemoedkomend en maklik bereikbaar en het dadelik aksie geneem toe ons 'n probleem met die water ondervind het. Die huisie is goed toegerus.

Ina P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina P

Very peaceful and lots of animals. Wonderful.

Tucked away in the bush. So quiet. Animals around the house all day. Really special. Thank you.

Claudia O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia O

Net 'n wegbreeknaweek saam met my man en vriende.

Koedoes en bosbokke by Die Hartbeeshuisie gekry wat so mak was dat hulle die voer uit ons hande geƫet het, dit was amazing.

Dorianne P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorianne P

Kom weer kuier.

Baie lekker gekuier. Reeds bespreek vir nuwejaar!

Ria D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria D

Fantasties en rustig.

Die huisie was great. Lekker direk in die bos. Diere reg by die deur en jy het alles wat jy benodig daar. Die huisie raak net bitter warm in die dag en vat lank om af te koel dalk nog 'n air con vir die aande. Info was goed wat vooraf gegee is. Die ronde braai is fantasties en goed vir 'n klomp vriende. Die Jacuzzi maak alles beter. Fantasties. Elke aand 'n mongoose-familie van 25 wat ons besoek het. Sal weer besoek.

Lorinda S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda S

Dit was fantasties.

Dit is 'n heerlike plek. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Ina P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina P

Fantasmagories.

Huis goed ingerig, heeldag diere om huisie, Jacuzzi baie geniet, buitetoilet nuwe ondervinding, lekker gelag. Sal gereeld weer gaan. Dankie.

Beatrice S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice S

Awesome, lekker gesellige huisie.

Die huisie is effektief met alles wat nodig is om 'n heerlike bos vakansie te geniet. Die diere kom tot teen die huisie wat nogal vir vermaak sorg. In algemeen 'n heerlike plekkie vir ontspan en familietyd te geniet. Sal beslis die plekkie aanbeveel en weer besoek.

Michelle F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F

Baie rustig en heerlik.

Baie lekker gebly. Baie lekker en uitgesorteerde plek. Sal beslis weer gaan.

Kobus H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus H

Rustig, gerieflik en diep in die bos.

Goed geleƫ in Marloth Park teenaan parkland in wildryke gedeelte van Marloth. Huis is gefieflik vir 4 mense en met lekker buite-kuierarea en warmwater Jacuzzi. Sekuriteit op standaard en gekoppel aan reaksie-motor. Baie goeie waarde vir wat mens betaal. Ek besoek Marloth al 20 jaar en die plekkie is 'n juweel vir die bosliefhebber. Word sterk aanbeveel. Air-con en waaiers ook baie handig gewees. Kom weer terug, beslis.

Judith Z - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Judith Z

Waarde vir geld en privaat.

Die plek is eenvoudig en netjies, wat meer kort mens in die veld? Die Jacuzzi is heerlik, die huisie het aircon en als was baie skoon en pragtig. Ons het ook privaatheid gehad. Ek is altyd bang as ek na sulke plekkies toe gaan dat die eienaars hulleself gaan nooi in ons kuier in en sommer saam ons in die Jacuzzi spring nadat hulle ons vir ure laat luister na stories van hulle kleinkinders. Maar hierdie eienaars was professioneel en gaaf en ons het baie privaatheid gehad saam ons vriende. Sal vir seker terug gaan.

Morne M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne M

Definitely coming back.

Very clean, very friendly hosts, everything you need in the establishment. Game very tame around the house. Jacuzzi is really a bonus.

Madelein P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein P

Was 'n wonderlike, rustige tydjie.

Het die rus en vrede baie geniet.

Marina J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina J

It is quaint, neat and perfect.

Hartbeeshuisie is perfect to connect with wildlife, offers peace and tranquility and is neat and clean.

Melissa D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa D

Ontspannend.

Baie lekker gebly en ontspan. Die Jacuzzi en die diere is die beste en word baie geniet deur die kinders.

Karin B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin B

Baie ontspannend.

Baie lekker gebly. Die hoogtepunt van die dag was die Jacuzzi na 'n lang warm dag in die wildtuin.

Phillip V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Phillip V

Lekker rustige atmosfeer en ryk aan voƫllewe en wild wat kom kuier.

Mis al klaar die plekkie.

Liana B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liana B

Baie lekker.

Ons het baie lekker gekuier.

Charlotte A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte A

An amazingly relaxing time in the bush.

We had such an amazing time at Die Hartbeeshuisie. Ansie was very helpful and made our stay perfect. The Jacuzzi makes your weekend as you can relax while having animals walk around you. Will definitely be back again as it was the best weekend we have had in a long time!

Lize B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B

Wat 'n mooi huisie! Ons kon as vriende vreeslik lekker saam kuier.

Die buite spasie is fantasties! Verseker 'n somer bestemming. Sal terug wees!

Sarita D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita D

Sal die vakansie nooit vergeet nie.

Ons het baie lekker gebly. Ons wou in die bos gebly het en dit is wat ons gekry het - was heerlik. Dankie Ansie.

Casper M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper M

Ons is beslis weer terug daar in die toekoms.

Nes die advertensie, dalk nog beter. Alle diere gesien, Jacuzzi en buitebraai-gariewe is great en verblyf net wat mens nodig het. Ons was almal baie gelukkig en het dit baie geniet.

Mathilde E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilde E

Perfek geleƫ vir Wildtuin besoeke en om Marloth Park te geniet saam met die gesin.

Ons het 'n wonderlike vakansie by die Hartbeeshuisie agter die rug. Alles was in 'n goeie toestand en ons het niks te kort gekom nie. Die borrelbad is 'n wenner vir kinders en ouers. Dis lekker om, om die vuur te kuier terwyl die kinders hulle energie kan uitspeel. Die diere wat elke dag besoek kom aflĆŖ verskaf ook groot vermaak.

Silenta L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Silenta L

Mooi, skoon en netjiese verblyf in die bosveld.

Baie dankie aan Die Hartbeeshuisie vir hulle gasvryheid en die hulp op kort kennisgewing. Baie mooi plekkie in die bos waar tot die diere tuis genoeg voel om te kom kuier.

Johan V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Perfekte plekkie om lekker te ontspan en tyd saam met jou geliefdes deur te bring.

Die huis is goed toegerus, skoon en netjies. Die Jacuzzi is beslis 'n wenner vir groot en klein en daar was nie 'n dag wat die koedoes, varke en blouwildebees nie kom groet het nie. Sal beslis weer by julle huisie aanklop om die stilte van die bos te geniet.

Weroeshca M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Weroeshca M

Beslis een vir die boeke!

Daar is niks lekkerder as om so na aan die natuur te wees nie. Die Hartbeeshuisie bring die natuur na jou toe op sy stoep! Sal beslis weer bespreek!

Francois L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois L

Was presies wat ons nodig gehad het.

Die huis is goed toegerus en baie veilig, die wild kom tot by die huis. Die Jacuzzi was wonderlik om in te kuier met 'n vuur wat brand. Ek kan dit vir enige iemand wat 'n lekker kuier in die bos wil doen, aanbeveel.

Andre L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Rustig en als beskikbaar maar lawaaierig as die verkeerde bure intrek.

Geen negatiewe aspekte nie, maar daar kan definitief gekyk word na nuwe en beter kwaliteit matrasse op die beddens.

Marius L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius L

Net groot genoeg vir 2 persone.

Nie te sleg nie, het lekker gekuier.

Annari B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annari B

Rustige gesellige verblyf.

Baie lekker verblyf in die bos met diere wat kort kort kom draai. Sal definitief weer daar bly.

Mareta S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mareta S

Het die naweek baie geniet. Goed toegeruste eenheid.

Sien sterre.

Nicolene E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene E

Verblyf by Die Hartbeeshuisie was beslis waarde vir geld.

So lekker om in die oggend jou koffie te geniet terwyl die wild om jou rondbeweeg. Was regtig 'n baie lekker naweek gewees. Sal beslis weer gaan.

Fransie D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Fransie D

Heerlik.

Alles wat mens nodig het. Rustige atmosfeer. Dalk net 'n lig by die voordeur oorweeg.

Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Braam C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam C

Absoluut fantasties.

Dit was regtig 'n belewenis om daar te wees. As jy hou van die bosveld is dit die regte plek vir jou. Sal dit enige tyd vir vir almal aanbeveel.

Stephen B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen B

Excellent.

Had a great time. Nice house, stunning animals. Will be back.

Magda P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P

Absoluut fantasties.

Baie goed toegeruste huisie vir wegbreek in die bos. Skoon en rustige bestemming vir moeƫ stadskind. Sal beslis weer gaan.

Marita V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Wonderlik.

Ons het die naweek baie geniet in die skoon opelug natuur. Net te min diere gesien. Dit was lekker om te stap en ook by die Hartbeeshuisie te kuier. Die Jacuzzi was 'n wenner. Lekker om na aan die natuur te wees.

Fanus S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus S

Very enjoyable and relaxing.

See star rating.

Sharon C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C

A very enjoyable stay in a very well equipped house.

One family of 5 adults, four ladies and one gentleman.

Alwyn C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn C

Dit was die beste plek om te rus en die natuur te geniet.

Ons het dit baie geniet en sal dit aanbeveel vir enige iemand wat lekker wil ontspan en die natuurlewe wil geniet.

Delia B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia B

Dit was soos om in 'n sukkie hemel te wees.

Baie lekker gebly. Knus klein huisie met alles wat jy nodig het. Die diere en die Jacuzzi is 'n wenner. Die sonsondergange langs die rivier was priceless. Baie lekker rustige, ontspanne week.

Teresa O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Teresa O

Heerlik in die bos!

Sal net aanbeveel dat 'n lugverkoeling in 2de slaapkamer te sit. Kamer is soos 'n sauna!

Marion T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marion T

Ons het heerlik ontspan.

Skoon en netjiese plek. Ons het heerlik gekuier en die wat kom eet het geniet.

Pieter D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Lekker rus!

Dit was die perfekte plek om net sleg te wees en te kuier. Die diere het selfs na ons toe gekom.

Susan S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Was 'n wonderlike bos-ervaring.

Baie dankie vir die geleentheid om van julle huisie te kon gebruik maak. Hierdie is beslis nie die laaste keer nie. Die Hartbeeshuisie is ons nuwe liefde. Die natuurskoon en stilte laat jou opnuut die grootheid van God besef en ervaar. Die rustigheid vernuwe jou gees en siel. Ons was bietjie wildtuin toe aangesien die ingang so naby is, maar kon nie wag om terug te kom by die huisie nie. Ek beveel enigeen aan om hier jouself weer te kom vind.

Ferdinand Bijzet B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand Bijzet B

Die beste plek ooit!

Wow, wat kan mens sĆŖ oor hierdie plek? Dit was pragtig! Baie mooi huisie met alle geriewe, lekker lapa en braai, Jacuzzi as wenner en diere wat om en by die huis kom kuier. En dit vir die prys! As jy Kruger wildtuin toe wil gaan, gaan bly hier!

MornƩ S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
MornƩ S

Fantasties.

Hartbeeshuisie is vir seker een van die mees toegeruste eenhede waarin ons nog gebly het. Alles is daar. Dis vir seker 'n plekkie wat baie na aan die eienaars se hart lĆŖ. Die ligging is ideaal en baie rustig. Al die diere wat kom hallo sĆŖ en die Jacuzzi is natuurlik die groot bonus gewees. Ons het dit baie geniet en sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

Wilhelm D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm D

Wonderlike ervaring!

Goed geleƫ met alles wat nodig is en die Jacuzzi was baie welkom. Sal definitief weer daar bly.

Karien K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien K

Dit was 'n absolute belewenis!

Ons het die vakansie vreeslik geniet. Die huisie voldoen aan al die vereistes. Omdat dit so na aan die natuur is, mis mens nie eers dit om TV te kyk nie. Al die diere wat kom kuier het, was baie lekker. Ons het dit baie geniet om in die Jacuzzi die natuur te bewonder. Sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand wat die natuur kan waardeer.

Yolanda V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V

Ongelooflik.

Dit is 'n pragtige huisie en die omgewing is onbeskryflik met al die diere.

Marelize V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V

Heerlike bos-ervaring!

Netjiese en goed toegeruste huis. Buitebadkamer 'n heerlike verrassing. Sal beslis die huis kan aanbeveel.

Elsabe M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe M

Netjies en skoon.

Die pad na die Hartbeeshuisie was baie klipperig en dit mag vir reisigers 'n probleem wees.

Die Hartbeeshuisie se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Elsabe, al die paaie in Marlothpark is grondpaaie behalwe die hoofstraat wat geteer is. Die grondpaaie word egter gereeld geskraap.
Groete
Die Hartbeeshuisie

Die Hartbeeshuisie
Riana V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana V

Fantasties en bederf en rustig.

Die Hartbeeshuisie is ten volle toegerus, en voldoen aan al jou behoeftes. Baie netjies en skoon. Beddens slaap lekker en die Jacuzzi is n bĆ³nus. Die vlakvarke kom loer gereeld in, die koedoes loop kort-kort verby, en hoe veiliger kan jy nou voel as die blouwildebeeste snags by jou ingang slaap! Ons kom verseker weer terug, baie dankie vir julle as eienaars. Jul voorsien in alle behoeftes.

Sanmarie G - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sanmarie G

Baie rustige boshuisie. Ons was tevrede.

Ons het baie lekker gebly en het die diere baie geniet. Die sekuriteit was bietjie van 'n bekommernis, maar dis maar orals so.

Jacques M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques M

Bid vir reƫn.

Natuur en diere, veral die nagapies is pragtig.

Tinie N - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tinie N

Het was een ervaring om de dieren op je erf te zien komen.

Het huisje op zich is goed, maar de schoonmaak kan beter. Het doucheputje zat vol met haren. Ook was het bed in de mainbedroom niet opgemaakt. In de huiskamer stonden de tuinstoelen opgeslagen. De lapa heeft een slechte ondergrond en je moet goed uitkijken waar je je stoel plaatst. De "braaitools" waren erg vies. Wij hebben een nieuwe BBQ houder gekocht om te braaien. Verder was het erg leuk om buiten te zitten en de dieren naar je toe te zien komen. Wij hadden voer voor de dieren gekocht in de shop. Er kwamen Gnoes, zebra's, kudu's, warthogs, en impala's bij ons voorbij. Heel bijzonder!

Die Hartbeeshuisie se terugvoer

Terugvoer van Die Hartbeeshuisie:
Baie dankie Tinie vir die terugvoer. Jul het in die eerste kamer geslaap en nie in die hoofslaapkamer nie, daarom was die bed nie volledig in die eerste kamer opgemaak nie. Alle tuinstoele word in die huis gebĆŖre en word deur gaste uitgedra soos benodig. Soos met jul bespreek tydens ons besoek by julle, is die lapa se vloer die volgende projek wat voltooi gaan word. Die braai staander is weggevat, maar daar is nog twee braai roosters wat gebruik kon geword het. Ons is jammer vir enige ongerief, maar bly jul het die diere geniet. Groete Die Hartbeeshuisie.

Die Hartbeeshuisie
Anonieme gas - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Werner G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Werner G

Gemiddeld, tog lekker.

Hartbeeshuisie is 'n oulike konsep. Ons het die buitestort, Jacuzzi en boma geniet. Die beddens slaap heerlik. Die vertrekke was nie mooi skoon nie. Leƫ waterbottels staan die kombuis vol. Die huisie is verskirklik warm. Daar is slegs een lugreƫling. Die res van die huis was kokend. Daar is dakwaaiers maar slegs een in die hoofvetrek maak genoegsame wind. Ek voel vir die aantal geld wat mens betaal kan dit geriefliker gemaak word ten opsigte van verkoeling.

Die Hartbeeshuisie se terugvoer

Werner,
Baie dankie vir die terugvoer, hiermee wil ek graag 'n paar onduidelikhede regstel. Die 1,5 L waterbottel wat in die "Welkom by Die Hartbeeshuisie" houtrakkie gestaan het, was 'n verwelkomingsgeskenk vanaf Die Hartbeeshuisie wat jy verkeerdelik gesien het as nog 'n bottel wat rondstaan. Marlothpark water is veilig om te drink, maar daar is mense wat gebottelde water verkies, daarom is daar drie 5 L bottels bo-op die kombuiskas vir gebruik om water aan te koop by die waterwinkel. Daar was 'n hittegolf wat 'n groot deel van die land getref het, tydens die tyd wat jul in Marlothpark was, daarom was die huisie kokend, daar word egter beplan om binnekort nog 'n lugversorger in die leefarea aan te bring.
Groete
Die Hartbeeshuisie.

Die Hartbeeshuisie
Elna G - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G

Heerlik!

Die diere wat naby kom vreet het, het baie plesier verskaf.

Wilma S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S

Fantasties!

Gerieflik geleƫ. Heerlik stil. Goed beveilig met alarmstelsel, patrollies en flink gewapende reaksie.

Ronel P - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel P

Dit was baie aangenaam. Ons het meer gekry as wat ons verwag het, dankie.

Wonderlik! Ons het 'n groot ervaring gehad en het al die plek aanbeveel by vriende.

Erika L - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika L

Fantasties! 'n Stukkie hemel in die bos! Rus en vrede met die natuur en diere om jou.

Wat 'n wonderlike ervaring. Vrydag met die aankoms was die koedoes gou gou daar om te kom groet, en jy kan nie vinnig genoeg iets te ete vir hulle aanbied nie! Saterdag was die eensame blouwildebees daar, en hy is die waghond van die huisie, en het in die koelte voor die stoep gele. Koedoes en vlakvarke het ons ook kom besoek. Die huis opsig self is net so gerieflik, en toe die krag af gaan, het die ligte op batterye gewerk so ons was vir geen oomblik sonder ligte gewees nie. Ek kan nie wag om weer terug te gaan nie. Die Jacuzzi en die swaai is net so lekker: terwyl jy in die Jacuzzi sit kom die koedoes kyk of daar vir hulle ietsie is om aan te kou, so die belangrikste is om die wortels en die appels vir die diere te pak, of van die voer te gaan koop in die hardewarewinkel in Marloth self. Ek sal hierdie huis vir enige iemand aanbeveel, dit is 5 ster! Ons het regtig baie baie lekker gebly!

Dawie J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie J

Wegbreek-langnaweek om rus vir siel te kry!

Wat 'n belewenis om die diere te aanskou! Die kinders het met heimwee aan die vakansies op Oupa se plaas verwys as die vlakvarke nader kom vir voer. Het dit terdeƫ geniet en sal verseker weer die Hartbeeshuisie besoek! Harbeeshuisie sien ons verseker binnekort weer definitief vir 'n langer tydperk as net 'n langnaweek.

Clayton B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clayton B

Absoluut fantasties!

Dit was 'n wegbreek wat ons as gesin vir baie jare sal koester! Absoluut fantasties!

Karin E - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin E

Heerlik gebly en ontspan.

Die Jaccuzzi was 'n wenner. Oorspronklik het ek gedink die afwesigheid van 'n TV sou 'n probleem wees, maar ons het dit nie eers gemis nie. Ek kan die Hartbeeshuisie aanbeveel vir enige iemand wat wil gaan ontspan in die bos. Ons het ook elke middag leeus gesien langs die rivier. FANTASTIES!

Hester K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester K

Juweel in die bos!

Volledig toegeruste huisie. Die diere wat op die voorstoep kom kuier is voorwaar besonders. As jy lief is vir die natuur en die bosveld, dan is dit presies die plek vir jou. Ons sal die Hartbeeshuisie verseker aanbeveel vir enige iemand wat wil rus en die natuur se varslug wil inasem.

Anna Cs D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anna Cs D

Dit was 'n heerlike ervaring in die bos!

Ek was aangenaam verras met die plekkie. Die wilde diere maak dit 'n ondervinding wat nie vergeet kan word nie.

Janine M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Amazing!

Ons het 'n fantastiese naweek gehad! Die eenheid was goed toegerus en baie netjies. Die Jacuzzi was awesome! Veral as die diere verby loop... Dis regtig 'n lekker wegbreekplekkie... Ons sal vinnig weer gaan kuier.

Fritz K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz K

Baie lekker verblyf in die bos!

Ons het 'n baie lekker tydjie hier gehad. Die huisie het alle basis benodigdhede. Baie lekker om in die Jacuzzi vir die diere te kyk wat kom kuier.

Annalise O - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalise O

Lekker, maar warm.

Soos laasjaar is dit nog steeds 'n skoon en lekker blyplek. 'n Paar voorstelle: daar moet lugversorging in die hoof leefvertrek geĆÆnstalleer word. Dis onleefbaar warm. Dalk insolasie in dak. Waterdruk vir stort moet na gekyk word.

Anton B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton B

Heerlik.

Heerlik ontspan. Sal dit definitief aanbeveel.

Francois C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois C

Baie rustig gebly en ontspan.

Baie ontspannend so saam met die natuur en die 'besoekers'. Aangenaam om ontbyt te eet of te braai en die koedoes, vlak varke, blou wildebees ens. te kry wat hallo kom se. Huis is pikant en netjies, terwyl die borrelbad definitief 'n wenner is. Die bure is wel so kettiegooi weg, maar maak nie inbreek op privaatheid nie. Beveel definitief aan.

Henk L - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk L

Baie lekker gebly.

Huisie gerieflik en netjies. Jacuzzi 'n groot bonus. Diere wat kom kuier by die huisie was awesome! Die bosveld se rustigheid bly maar die beste. Sal weer daar gaan bly.

Riaan M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan M

Baie lekker!

Spesiale ervaring.

Marisa F - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa F

Fantastiese plekkie in die bos.

Hierdie is 'n wonderlike plek en word aanbeveel vir ieder en elk wat hou van die bos. 'n Great ervaring vir oud en jonk.

Wernich S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wernich S

UITSTEKEND!

Baie goed toegerus, baie diere kom kuier by die huis, koedoes, blou wildebeeste, sebras, ens. Werklik besonders!

Jan D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Baie prakties en wonderlike omgewing!

Ek sal weer soontoe wil gaan.

Thelma B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma B

Ons het baie lekker gebly en die aanwysings na die huis was uitstekend.

Heerlike, rustige atmosfeer en ideaal vir 'n wegbreek uit die besig stad. Ons het die diere verskriklik geniet en dit was heerlik om koffie te drink op die stoep terwyl die bokke en varke vir ons loer. Wat 'n wonderlike, rustige en kalm omgewing.

Helani N - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helani N

Uitstekende fasiliteite.

Het heerlik gebly. Ons beveel dit aan vir enige iemand. Daar was baie diere om die huisie en dit is loopafstand van die rivier af. Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring.

Annelize S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize S

Dit was omvallekker!

Die Hartbeeshuisie is 'n plek wat ek weer sal besoek. Die huis is skoon en netjies met die nodige verkoelingseenhede in al die vertrekke. Daar is genoeg breekgoed, bakke en messe en vurke om aan enige vrou se vereistes te voldoen. Die jacuzzi is 'n wenner. Die diere wat by jou voorstoep kom eet en drink is 'n ondervinding op sy eie. Die plek is bekostigbaar ... sal dit vir een en almal aanbeveel!

Elize D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D

Absoluut 'n wonderlike plekkie!

Hierdie is 'n wonderlike wegbreekplekkie in die bos. Jy vergeet van al jou sorge. Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand. Die huisie is toegerus met al die nodige. Die plek is baie skoon en netjies. Die buitestort is baie nice en die jacuzzi is 'n wenner.

Doreen H - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen H

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Amelia V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V

Absoluut fantasties - ten volle toegerus - baie rustige atmosfeer!

Regtig 'n fantastiese blyplekkie, julle gaan ons beslis weer sien!

Lyndi V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lyndi V

Die perfekte wegbreekhuisie.

Met ons aankoms is ons verras met sebras wat by die huis kom water drink het. Saterdag en Sondag was daar klomp vlakvarke waarvan 'n sog met 4 kleintjies. Dit was 'n belewenis vir my 3- en 4-jarige kinders. Die plek baie netjies en het als wat jy nodig het. Die borrelbad was 'n pluspunt vir die kinders. Die feit dat daar winkels is wat in die nodige behoeftes voorsien, maak dit nog meer gemaklik.

Andrea J - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea J

Vreeslik lekker!

Dit is 'n lekker plekkie om te bly, baie netjies en skoon. Dis op 'n lekker plek geleƫ, naby die winkeltjie. Die lekkerste was dat die diere tot op jou voorstoep kom.

Ernest P - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest P

Netjies, rustig, "cosy" en baie lekker met al die diere.

Ons het baie lekker gebly en gekuier by Die Hartbeeshuisie. Sal meer as net drie dae volgende keer bly.

Belinda T - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda T

Ons het baie lekker gebly!

Lekker plekkie en was 'n lekker ervaring vir ons en my seuntjie om die diere van so naby te sien.

Dawie S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie S

Mooi skoon.

Die stilte in die nag met diergeluide. Die wat dit nie ken nie, sal nie verstaan tot hulle dit beleef nie.

Annalise O - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalise O

Skoon en netjies. Lekker gebly.

Sien die sterre hieronder.

Jaco P - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco P

Die interaksie met die diere is wonderlik - ons kinders het dit baie geniet!

Die Hartbeeshuisie is goed versorg, toegerus en als wat jy nodig het is daar - veral by die braai-area en Jacuzzi. Ons het die interaksie met die diere (Sebras, Koedoes en Vlakvarke) baie geniet. Selfs die Kameelperde het 10 meter voor die huisie verby gestap.

Tanya S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Het baie lekker gebly, sal dit verseker weer doen!

Baie aangenaam, skoon en goed toegerus.

Nelie D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelie D

Netjies en ten volle toegerus.

Lekker rustig en stil!

Alexander O - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alexander O

'n Rustige en pragtige omgewing!

'n Goeie plek om 'n rustige tydjie saam met die familie te spandeer in 'n beeldskone omgewing met diere wat jou gretig uit die bos kom besoek.

Mari B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mari B

Ons het dit baie geniet.

Daar is 'n wonderlike atmosfeer by Marlothpark.

Sonell K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sonell K

'n Perfekte huisie met alles wat jy wil hĆŖ!

Lekker geslaap en gebly.

Ina D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ina D

Baie lekker!

Baie mooi en rustig met al die diere wat kom inloer en 'n lekker jacuzzi in die natuur.

Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartbeesstraat 2666, Marlothpark, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50d82f0cfb649070e92c8dde190041c009c186f4c9c12922b86422cce1b3b053991bf1f845836a8f538c6087b7b984501385?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 6) 129 5 1 5 2666 Hartbees Street Marloth Park 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.344333335848 31.787442186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang