Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Hawehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Piet en Janneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 151

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 65 resensies vir Die Hawehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Naude W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naude W

Heerlikke plek.

Heerlik gebly. Baie goed uitgeruste huis.

Gerda W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda W

Ongelooflike uitsig.

Baie lekker en wonderlike ligging. Goed toegerus.

Herman V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Perfect.

Perfect location. View on the sea. We loved it.

Anna-marie E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie E

Fantasties.

Ons kon nie vir beter vra nie. Reg by die strand en hawe. Kon sien hoe die vars vissies uitgetrek word elke middag en dis veilig en jy stap oor die pad na die strand toe wat asemrowend mooi is.

Niel V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niel V

The best.

Die Hawehuis is one amazing house with ample space and everything you need for an enjoyable stay. The house is perfectly situated with a stunning view of the bay. We cannot fault this place.

Die Hawehuis se terugvoer

Thank you. See you again.

Die Hawehuis
Jaco S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Netjies, gemaklik, mooi uitsig, goeie geriewe, inverter.

Fantasties geleë met 'n pragtige uitsig. Naby genoeg aan die swemstrand en veilig vir kinders. Beslis die geld werd.

Alba D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alba D

Ons groepie vriendinne het heerlik gekuier by die Hawehuis met sy onvergeetlike uitsig oor Stilbaai.

Die vertrekke was ruim, beddens gerieflik en daar was alles wat ons nodig gehad het om self te braai en kos te maak. Weereens baie dankie aan Janneke en haar familie, ons sal definitief weer kom kuier!

Sarel Christoffel S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel Christoffel S

Brilliant.

Baie lekker huis en op 'n uitstekende plek.

Henk M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk M

Perfekte naweekwegbreek-akkommodasie.

Pragtige blyplek met 'n asemrowende uitsig en 'n fantastiese braai en kuierstoep. Die plek is so mooi en gerieflik met alles wat jy dalk benodig van hout tot selfs blitz. Die dekor is next level gedoen en die kamers en badkamers is lekker luuks. Ons het heerlik gekuier. Jy vergeet van beurtkrag met die sonpaneel wat krag gee en geen onderbreking in jou rus en ontspanning sal veroorsaak nie. Beslis waarde vir geld!

Irma T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma T

Heerlike uitrus-tydjie.

Die hawehuis laat mens sommer tuis voel en daar is niks beter vir die siel as om die mooi van die see op jou voorstoep te geniet nie.

Die Hawehuis se terugvoer

Baie baie dankie. Ons sien julle weer.
Janneke Geldenhuys

Die Hawehuis
Ulli S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulli S

Position, position, position.

Comfortable, well-stocked, spacious house with luxury finishes. The location is perfect and the view is amazing. All in all, we thoroughly enjoyed the short break.

Mike H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike H

Excellent, will stay there again.

Facilities are good and rooms are very comfortable, located close to the beach. Peaceful, quiet area next to the harbour.

Deon B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Amazing spot!

What a wonderful place! Stilbaai is wonderful and this house adds to it. Absolutely beautiful accommodation!

Die Hawehuis se terugvoer

Thank you.

Many blessings.

Die Hawehuis
Marius V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Ons was vier volwassenes wat vir die naweek van 28 April 2023 by die Hawehuis gekuier het.

Was aangenaam verras met die pragtige decor, ruimte, netheid, uitsig en volledig toegeruste Hawehuis. Die uitsig vanaf die stoep is so spesiaal dat mens sommer die heeldag net daar wil spandeer. Dankie dat ons in julle huis kon kuier, Janneke, ons kom verseker weer. Die ligging van die Hawehuis is uitstekend en mens stap sommer net waar jy wil wees, eet by Achor Restaurant, swem in die see, branderplank ry, visvang, snorkel en vele meer betref.

Die Hawehuis se terugvoer

Baie baie dankie.

Die Hawehuis
Niel J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel J

Die Hawehuis exceeded all expectations, providing unparalleled comfort, cleanliness, and made for a memorable weekend.

Very happy with everything, great value for money.

Joani G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joani G

Heerlike wegbreek.

Die Hawehuis was 'n heerlike wegbreek en het ons verwagtinge oortref. Dit is lekker ruim en gerieflik met 'n uitsig oor die hele baai en het alles gehad wat ons benodig om 'n ontspanne naweek saam met ons kinders te kan geniet.

Die Hawehuis se terugvoer

Thank you. We hope to see you again.

Die Hawehuis
Petra L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra L

Dit is 'n ongelooflike netjies en mooi plek, met die mooiste uitsig teen die see. Wil weer terug gaan soontoe.

Ons tyd daar was te kort. Daar is baie om te doen en het by bitter min uitgekom. Ek sal graag vir 2 weke daar wil bly. Baie mooi en netjiese eenhede met alles wat jy nodig het. As die weer nie lekker is nie, sit jy sommer op die stoep en sien nogsteeds die see op jou stoep en leefvertrek. Ons het die dolfyne van daar af duidelik gesien en ook twee visvangertjies wat in die vlak water geduik het vir vissies, wat 'n ongelooflike ervaring. Baie dankie.

Kobus D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Heerlike ontspanne kuier gewees. Blyplek, dorp en omgewing.

Pragtige plek met die mooiste uitsig. Skoon en netjies en smaakvol ingerig. Sal dit beslis aanbeveel. Stilbaai is 'n baie goeie area vir 'n rustige wegbreek. Dit sal verwarring voorkom as die eenhede nommers op die deure het.

Elsabé B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabé B

'n Pragtige plek, op die hawe geleë, met dekor wat mens dadelik ontspanne en tuis laat voel.

Inligting vir inboek was duidelik gekommunikeer. Alles was reg en beskikbaar soos in die advertensie beskryf. Beddens en linne was van goeie kwaliteit en ons het heerlik geslaap. Ons het die eerste aand wel koud gestort, want die gas vir die geysers was klaar, maar dis vinnig die volgende oggend reggestel. Baie dankie dat ons julle vakansiehuis kon gebruik. Ons kan dit regtig aanbeveel.

Peter C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter C

Fantasties.

Hawehuis is ons eerste keuse in Stilbaai. Baie dankie. Peter.

Lauren A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren A

Fabulous location.

Loved our stay, right on the beach and it has a great braai area.

Die Hawehuis se terugvoer

Thank you

Many Blessings
Janneke

Die Hawehuis
Ilisha S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilisha S

Wonderlik!

Ons kuier was alles wat ons verwag het. Netjes, pragtig en daar is alles en meer wat mens nodig sou hê!

Liezl N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl N

Dit was ’n heerlike naweek!

Die Hawehuis het alles wat mens nodig het vir ’n luukse vakansie met die allermooiste see-uitsig. Dis ’n pragtige plek! Ons sal weer daar gaan bly.

Nazeera C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazeera C

Lovely weekend break by the sea.

We wanted a house by the sea and not disappointed. Far better than expected. House is very well maintained, decorated well, fully stocked with what you need for self catering and so much more. Lots of lovely touches and gestures that made us feel very welcomed. Would definitely recommend and will be going back.

Danie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V

Uitsig kan nie beter.

Hierdie bestemming sal ek aanbeveel, net wat jy benodig vir 'n goeie wegbreek met onbelemmerde see-uitsig en al die nodige geriewe.

Die Hawehuis se terugvoer

Baie dankie.

Die Hawehuis
Dirk V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V

Lekker gerieflik Pragtige uitsig.

Stilbaai is die beste.

Annette V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Prentjiemooi eenheid, met 'n pragtige uitsig.

Die Hawehuis het volle see uitsig en die dekor is van die beste. Ons het 'n heerlike paar daggies hier deurgebring!

Liezl W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl W

Pragtige huis, skoon, netjies, en fantasties ingerig.

Hawehuis bied alles wat jy nodig het. Vriendelike diens.

Die Hawehuis se terugvoer

Thank you.
Many blessings.

Die Hawehuis
Ilse V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Wat 'n lieflike plek! Goeie ligging, baie goed toegerus en 'n pragtige uitsig.

As ons net nader gebly het was ons baie meer gereeld daar. Ons was so bevoorreg om vanaf die stoep 'n walvis te sien. Jy kan alles vanaf die stoep sien ─ walvisse, restaurant, kinders in die see ens. Netjiese plek met alles wat jy nodig sou kon hê.

Ilse D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D

Die beste see-uitsig in Stilbaai.

Nog ons lekkerste naweek ooit.

Die Hawehuis se terugvoer

Baie dankie en baie seëninge.
Janneke

Die Hawehuis
Alison T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison T

Lovely place, great views. Everything we needed for a great weekend away.

We will be back. Kids enjoyed the beach. Nice waves for surfers.

Pamela T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela T

Gorgeous house and stunning views/

The decor is modern and thoughtful and the flat is equipped with everything you need. The houses in that road have no numbers so it is the very last house. There is a big BUT in this property as the top floor noises filters down to the first floor with scarping of chairs etc and we had very noisy neighbors that weekend. BOOK the top flat. I was disappointed as I believed that was what I had booked Apartment 2 not 1. I so enjoyed my walks on the beach and the delicious fresh fish on my doorstep. Still Bay is a lovely place!

Trevor B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor B

Fantastic attention to detail.

The accommodation at Die Hawehuis, has to be one of the best experiences I have had in all my years of travelling (from the US to Asia to Europe). The decor and attention to detail is way beyond what you would expect (I realise this is a family home, but they really have ensure the unit has a homely feel and is fully equipped with everything you would need). I love the little inspirational message thought the unit and the quality finishes. Best part is the view, on a calm day, you could sit on the balcony for hours and watch the sea. I really cannot say enough about how much we enjoyed this home.

Die Hawehuis se terugvoer

Hi there,

Thank you very much. We hope to welcome you back anytime soon.

Die Hawehuis
Maria A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria A

Rus, rus, rus!

Wat 'n pragtige plek! Dit word met sorg aan gaste aangebied en die ligging is fantasties. Sal graag vir langer wil bly volgende keer.

Nigel R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel R

Really enjoyed our extended weekend stay.

Breathtaking views from the balcony. Highly recommended. Would highly recommend Die Hawehuis for accommodation in Stilbaai. The location is perfect. Excellent ocean views. Short walk to the harbour where you can get excellent coffee and fresh fish. Within walking distance of the swimming beach and estuary. Because Hawehuis is in a cul-de-sac, there is no passing traffic, which makes it safe to walk in the street and there's also no road traffic noise.

Johan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie lekker gekuier, sal beslis weer daar bly.

Baie lekker gekuier, sal beslis weer daar bly. Plek pragtig skoon en die lekkerste kuierstoep.

Dirk W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W

Pragtig.

Goeie ligging en baie netjies.

Dirk W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W

Amazing.

Mooi view reg by die see en pragtige eenheid.

Bernette E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernette E

Ongelooflik! Beslis ‘n moet!

Die Hawehuis het ons wildste drome oortref! Baie rustig en veilig met kinders wat heeltyd buite is op die hawe of die strand! Fantastiese ligging en die beste plekkie waar ons nog gebly het.

Elaine D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D

Skoon, netjies en veilig.

By Die Hawehuis kan mens regtig ontspan.

Nelia D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia D

Beste kuier ooit in Stilbaai.

Heerlike ontspanne atmosfeer, alles as netjies en alles wat mens nodig het is beskikbaar.

Die Hawehuis se terugvoer

Baie dankie. Geseende Kersfees en baie seëninge vir julle vir 2021. Janneke.

Die Hawehuis
Leilani P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leilani P

Lieflike uitsig, netjiese woonstel.

Ons het ons week by Die Hawehuis terdeë geniet. Ons was buite seisoen daar, so die rustige atmosfeer was fantasties. Die woonstel is goed toegerus, met net die beste nuutste toerusting en klein komplimentêre benodigdhede - so ons was regtig so gemaklik. Die uitsig is fantasties - en die ligging wonderlik. Direk agter die hawe, stap-afstand na Skulpiesbaai. Dit is heerlik om die vissersbote te sien inkom. Baie dankie!

Rhelda G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhelda G

Goed toegeruste vakansiehuis met ‘n goeie ligging.

Ons het baie lekker gekuier. Die eienaars van Die Hawehuis het die plek vreeslik goed toegerus en die see uitsig van waar die huis geleë is was asemrowend. Goeie waarde vir geld en wonderlike fasiliteite.

Die Hawehuis se terugvoer

Baie dankie.
Blessings vir julle.

Die Hawehuis
Genevieve M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve M

Die beste verblyf op Stilbaai!

Die Hawehuis is stylvol gemeubileer met pragtige see-uitsig. Die huis is baie skoon en het alles wat jy nodig het vir 'n heerlike verblyf en baie aandag aan detail wat dit net extra spesiaal maak. Kan dit sonder twyfel aanbeveel!

Willem I - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem I

Mooi uitsig en gerieflik.

Heerlike verblyf met uitsonderlike ligging, Uitsig asemrowend! Genoegsaam van alles wat ons benodig het. Het probleme ondervind met verwering van see op sekere elektriese toerusting, maar dit het nie afbreek gedoen aan die geheel van verblyf wat baie goed was nie. Daar is aandag gegee maar uit aard van probleme kon dit nie in oogwink herstel word nie. Eienaars was meer as bereid om te help. Sal plan maak om weer terug te keer. Waarskynlik beste verblyf in Stilbaai.

Ben N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben N

'n Pragtige, stylvolle en netjiese woning met 'n asemrowende uitsig oor die see!

Ons het regtig so lekker gebly daar! Stylvolle, pragtige en netjiese woning met alles wat ons nodig gehad het. Ook het die eienaar gereeld navrae gedoen en wou weet of alles in orde was. Baie dankie vir die wonderlike geleentheid! Wat 'n heerlike vakansie!

Die Hawehuis se terugvoer

Baie dankie, blessings en seen vir julle.

Groete,
Die Hawehuis

Die Hawehuis
Hanlie H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie H

Heerlik.

Het ons verblyf by Die Hawehuis baie geniet. Huis is gerieflik en uitsig is pragtig!

Karin S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Karin S

Stresvol en teleurstellend.

Twee groot containers reg bo-op mekaar wat ons uitsig op die see veronderstel was om te wees. Daar was bouers ook besig met sement meng, grind en bedrywig voor die erf. Ons was glad nie daaroor vooraf ingelig, sodat ons self kon besluit of ons so wou ontspan nie.

Lourina D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourina D

Pragtige uitsig oor die see op die hawe!

Goed geleë selfsorgverblyf vir 2 families op boonste en onderste vlakke wat elk uitloop op 'n lieflike stoep wat uitkyk op die see. Dis op die strand by die hawe en jy kan die walvisse sit en dophou vanaf die stoep.

Petro M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro M

Dit was 'n sielerus ervaring in 'n pragtige eenheid met alles wat ons nodig gehad het.

Ons naweek was wonderlik. Die Hawehuis het aan al ons gesin se behoeftes voorsien. Die uitsig was asemrowend. Dit is perfek geleë. Ons sal beslis weer teruggaan.

Ilze N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze N

Ruim, skoon, gerieflik, pragtige see-uitsig, vriendelike bestuur, op die strand.

Positief: Ruim eenheid, silwerskoon, goed en smaakvol ingerig. By hawe, op die strand. Baie vriendelik en akkommoderende eienaars. Alle DStv-kanale. Ordentlike wynglase. Groot stoep met braai wat uitkyk oor die see. Negatief: geen bottermesse, slegs steakmesse. Oond nie gewerk nie. TV in eetkamer, ver vanaf banke. Geen handeseep of skottelgoedseep nie. Sou rustiger slaap as daar diefwering voor slaapkamervensters was of heining toe was. Tans groot bouwerk by 2de erf verder wat raserig tydens weeksdae kan wees.

Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anita V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Dís mos nou 'n behoorlike seevakansie - onverbeterlik!

Die eenheid was ruim, skoon en netjies met 'n fantastiese uitsig op die see. Ons kon die see met al ons sintuie beleef - regtig onverbeterlik. Ons gasvrou het baie moeite gedoen om dinge vir ons gerieflik te maak - baie dankie Lijanda. Ons sal beslis weer terugkom hierheen.

Thea S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea S

Awesome.

Die Hawehuis is 'n lieflike, ruim huis, asemrowende uitsig oor die see en hawe. Huis is baie smaakvol gemeubileerd met alles wat jy mag nodig hê, tot skottelgoedwasser, dis 'n pluspunt vir ons gewees. Ons het ons kuier vreeslik geniet en kan die huis vir enige familie aanbeveel.

Carol Jordaan J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol Jordaan J

Uitstekend.

Die Hawehuis se pragtige uitsig, netheid en ligging sal moeilik oortref word. Lijanda het regtig die ekstra myl gestap om ons te akkommodeer en ons het heerlik gebly. Baie dankie Lijanda!

Willene D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willene D

Ontspannend en rustig.

Alles was perfek toe ons by die Hawehuis eenheid 2 aankom. Die uitsig is baie mooi en dit maak nie saak of die wind waai en of dit 'n stil dag is nie, jy sit of op die balkon of binne, die uitsig is dieselfde. Ek is 'n persoon wat 'n ding het oor 'n pap uitgeslaapte matras, maar dit was die beste matras was ons in 'n lang tyd in 'n selfsorg-eenheid gehad het, en ons reis baie! Twee goed wat ek gemis het is 'n badmatjie in die tweede badkamer asook gesighanddoeke. As ek my hare was is 'n badhanddoek te groot om om my kop te draai. Ek dink ook nie daar is 'n haardroër in die huis nie, dalk het ek sleg gekyk, want ek het my eie saamgebring. Alles in ag genome was dit is 'n baie lekker plek om te bly - maak jul net klaar vir trappe om met jou tasse na bo en na onder te kom.

Die Hawehuis se terugvoer

Jammer om te hoor van u klagte rondom handdoeke, maar ongelukkig is ek nie 'n 4-ster gegradeerde selfsorg eenheid nie. Daarvoor beskou ek die handdoeke wat ek voorsien, asook enige toebehore as bo-standaard.
Die trappe is ongelukkig die prys wat ons almal moet betaal vir die mooi uitsig.
Hoop om jul weer te sien.
Vriendelike Groete

Die Hawehuis
Laura L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura L

Ideaal geleë, goeie smaak en waarde vir geld.

Sal die Hawehuis aanbeveel as 'n baie lekker plek om te bly!

Gudrun M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gudrun M

Just beautiful.

We have been at Die Hawehuis for 10 days and enjoyed every day at this wonderful location and the beautiful house. There was nothing short of making your stay comfortable. Lijanda was a very nice host and very accommodating as my Husband had his 80th Birthday at the House. We will be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Net te pragtig.

Ons was 10 dae by Die Hawehuis en het elke dag in dié pragtige ligging en mooi huis geniet. Daar het niks geskort om ons verblyf geriefliker te maak nie. Lijanda was 'n baie oulike gasvrou en was baie akkommoderend omdat dit my man se 80ste verjaarsdag was. Ons sal terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bianca D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D

Goeie ligging met 'n mooi uitsig.

Die huis is baie skoon en netjies, goed toegerus en 'n baie mooi uitsig oor die see. Die ligging is uitstekend en die huis is in 'n doodloopstraat so daar is geen verkeer nie. Baie rustig en ontspannend definitive die moeite werd om daar te bly. Die enigste wat gekort het was 'n braaibak om jou braaivleis in te sit nadat jy gebraai het.

Gerrie C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie C

Gemaklik, gerieflik en ideaal vir kinders.

Baie netjiese verblyf en kinders kon sommer stap na die see en terug. Goeie waarde vir geld.

Vanda T - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanda T

Wonderful relaxation getaway.

Guest house was great, everyone is friendly, very laid back and relaxing. The view just made my day everyday. Will definitely go back there.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike, ontspanne wegbreek.

Die gastehuis is puik, almal is vriendelik, baie ontspanne en rustig. Die uitsig het elke dag my dag gemaak. Sal definitief teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Stienie V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stienie V

Absoluut heerlik! Sal sonder twyfel weer daar woon!

Ons ervaring van die Hawehuis was van die begin af fantasties. Die ligging is wonderlik en die uitsig onverbeterlik! Lijanda se diens was fantasties en die eenhede pynlik skoon en netjies. Strand, surf en heerlike restaurant binne 3 minute se stap van Hawehuis se voordeur!

Ronel M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

Rustige vakansie met pragtige uitsigte en mooi woonstel om in te bly.

Sien die sterre.

Liesl D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl D

Beautiful apartment, stunning view and a reception that will definitely make you go back!

Thanking the owners of the Hawehuis for a very neat, beautifully furnished apartment. Surely there can't be a better view. The various small extras (easter eggs) made it very special and is highly appreciated. Normally those you forget at home. We felt so welcome. Will definitely recommend to others and we hope to be back soon.

Nadia Z - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia Z

'n Ongelooflike ervaring.

Asemrowende uitsig en 'n netjiese en gemaklike eenheid. Ons het heerlik gekuier. Sal beslis weer daar gaan vakansie hou.

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuitpad-weg 1A, Stilbaai, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2a4be348d3bc5908a55a7f2b6f20b7a909f6287de2cbc0b49d73ff2571b44409571674ae08007a1b1c7bde6c523da4d12d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 65 5 1 5 1A Skuitpad Road Stilbaai 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3859676 21.4236733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang