Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Hawehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Naude W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Heerlikke plek. Heerlik gebly. Baie goed uitgeruste huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ongelooflike uitsig. Baie lekker en wonderlike ligging. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfect. Perfect location. View on the sea. We loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Fantasties. Ons kon nie vir beter vra nie. Reg by die strand en hawe. Kon sien hoe die vars vissies uitgetrek word elke middag en dis veilig en jy stap oor die pad na die strand toe wat asemrowend mooi is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2024

The best. Die Hawehuis is one amazing house with ample space and everything you need for an enjoyable stay. The house is perfectly situated with a stunning view of the bay. We cannot fault this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Piet en Janneke
Die Hawehuis
Thank you. See you again.

Jaco S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Netjies, gemaklik, mooi uitsig, goeie geriewe, inverter. Fantasties geleë met 'n pragtige uitsig. Naby genoeg aan die swemstrand en veilig vir kinders. Beslis die geld werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alba D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Ons groepie vriendinne het heerlik gekuier by die Hawehuis met sy onvergeetlike uitsig oor Stilbaai. Die vertrekke was ruim, beddens gerieflik en daar was alles wat ons nodig gehad het om self te braai en kos te maak. Weereens baie dankie aan Janneke en haar familie, ons sal definitief weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel Christoffel S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Brilliant. Baie lekker huis en op 'n uitstekende plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Perfekte naweekwegbreek-akkommodasie. Pragtige blyplek met 'n asemrowende uitsig en 'n fantastiese braai en kuierstoep. Die plek is so mooi en gerieflik met alles wat jy dalk benodig van hout tot selfs blitz. Die dekor is next level gedoen en die kamers en badkamers is lekker luuks. Ons het heerlik gekuier. Jy vergeet van beurtkrag met die sonpaneel wat krag gee en geen onderbreking in jou rus en ontspanning sal veroorsaak nie. Beslis waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Heerlike uitrus-tydjie. Die hawehuis laat mens sommer tuis voel en daar is niks beter vir die siel as om die mooi van die see op jou voorstoep te geniet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet en Janneke
Die Hawehuis
Baie baie dankie. Ons sien julle weer. Janneke Geldenhuys

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Piet en Janneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 151

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuitpad-weg 1A, Stilbaai, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2a4be348d3bc5908a55a7f2b6f20b7a909f6287de2cbc0b49d73ff2571b44409571674ae08007a1b1c7bde6c523da4d12d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 65 5 1 5 1A Skuitpad Road Stilbaai 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3859676 21.4236733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang