Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Hawehuis

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuitpad-weg 1A, Stilbaai, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Hawehuis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike seefronthuis in die bekoorlike kusdorpie Stilbaai, naby Stilbaai-hawe en die Stilbaai-gholfklub.

Die smaakvol versierde vakansiehuis is in 2 aparte eenhede verdeel. Eenheid 1 kan tot 4 volwassenes en 2 kinders akkommodeer en Eenheid 2 kan tot 4 gaste akkommodeer. Elke eenheid het 'n ontspanne oopplan-leefarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale het, terwyl die kombuis toegerus is met 'n yskas, vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel. Eenheid 2 is ook toegerus met 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser vir ekstra gerief. Gaste in albei eenhede het toegang tot ingeboude braaigeriewe, en kan ook see-uitsigte geniet.

Stilbaai is die ideale vakansiebestemming met sy skoon uitgestrekte sandstrande, die strandmeer en die 15 km lange bevaarbare Goukourivier. Doendinge sluit in swem, sonbaai, branderplankry, seilplankry, vlieërbranderry, hengel, stap, seil, kanovaart, bootvaart en waterski.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Naude W
Saam met vriende
5.0
Heerlikke plek. Heerlik gebly. Baie goed uitgeruste huis.
Aug 2024
Gerda W
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike uitsig. Baie lekker en wonderlike ligging. Goed toegerus.
Apr 2024
Herman V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. Perfect location. View on the sea. We loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Jaco S
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, gemaklik, mooi uitsig, goeie geriewe, inverter. Fantasties geleë met 'n pragtige uitsig. Naby genoeg aan die swemstrand en veilig vir kinders...
Sien meer
Okt 2023
Alba D
Saam met vriende
5.0
Ons groepie vriendinne het heerlik gekuier by die Hawehuis met sy onvergeetlike uitsig oor Stilbaai. Die vertrekke was ruim, beddens gerieflik en daar...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Piet en Janneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 151

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Skuitpad-weg 1A, Stilbaai, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Hawehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuitpad-weg 1A, Stilbaai, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2a4be348d3bc5908a55a7f2b6f20b7a909f6287de2cbc0b49d73ff2571b44409571674ae08007a1b1c7bde6c523da4d12d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 65 5 1 5 1A Skuitpad Road Stilbaai 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3859676 21.4236733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang