Die Heemhuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Adriaan
Johannes ...
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Shawn V - Nov 2023
Algehele gradering
Nice house with good furnishing.
Die Heemhuis se terugvoer
Baie dankie, Shawn, vir julle goeie resensie!
Dit was 'n plesier om julle te verwelkom by Die Heemhuis.
Jacques V - Sep 2023
Algehele gradering
Het oornag verblyf benodig vir 'n familie saamtrek.
Die Heemhuis se terugvoer
Baie dankie, Jacques, vir jou goeie resensie. Ons is baie bly dat Die Heemhuis aan julle vereistes voldoen het.
Ons sien uit om julle weer in die toekoms te akkommodeer!
Adri R - Mrt 2024
Algehele gradering
Goed geleë om 'n paar plekke in die omgewing te besoek.
Die Heemhuis se terugvoer
Baie dankie, Adri, vir jou resensie!
Ons is bly dat julle lekker gebly het by ons selfsorg gastehuis.
Braden W - Mrt 2024
Algehele gradering
Easy, adequate, quiet, different.
Die Heemhuis se terugvoer
Thank you, Braden, for your positive review. We are pleased that you enjoyed your stay with us!
Kind regards
Die Heemhuis
Sunette B - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Lees meerDie Heemhuis se terugvoer
Baie dankie Sunette vir jou terugvoering.
Ons sal definitief dit onder ons aandag bring, Ongelukkig was Margaret in beheer van die handdoeke en ek sal dit onder haar aandag bring.
Vriendelike groete
Adriaan Vorster
Hesta L - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Die Heemhuis se terugvoer
Baie dankie Hesta, vir julle goeie resensie. Ons is bly dat julle lekke gebly het by ons selfsorg gastehuis.
Vernleigh M - Nov 2021
Algehele gradering
Lovely little place!
Die Heemhuis se terugvoer
Baie dankie Vernleigh vir jou goeie resensie! Ons is baie bly dat julle lekker gebly het by ons selfsorg gaste huis! Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Adriaan
Marinus T - Apr 2021
Algehele gradering
Mooi en gerieflike oorslaapplek.
Die Heemhuis se terugvoer
Baie dankie Marinus vir jou goeie resensie! Ons is bly dat julle dit geniet het by ons selfsorg gaste huis! Hoop om julle gou weer te vewelkom.
Vriendelike groete
Adriaan
Andries O - Sep 2019
Algehele gradering
Netjiese, aantreklike verblyf.
Die Heemhuis se terugvoer
Beste Andries,
Baie dankie vir jou resensie op lekker slaap. Ons is baie by dat julle lekker gebly het.
Let wel, dat ons nou ook 'n mat bo ingesit het om die gekraak van die hout vloer te verminder vir toekomstige gaste.
Ek wardeer jou terugvoering.
vriendelike groete
Adriaan Vorster
Tiekie V - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige, snoesige huisie met baie karakter.
Die Heemhuis se terugvoer
Beste Tiekie,
Baie dankie vir jou goeie positiewe resensie op ons blad!. Dit was baie lekker om julle hier by Die Heemhuis te kon onthaal.
Ons sien uit om julle weer hier by ons te kan akkommodeer!
vriendelike groete
Adriaan Vorster
Gillese D - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Die Heemhuis se terugvoer
Beste Gillese
Baie dankie vir jou goeie resensie, dit was 'n groot plesier om julle hier by ons te kon akkommodeer.
Ons sien uit om julle in die toekoms weer te kan onthaal.
vriendelike groete
Adriaan Vorster
Linda C - Jul 2018
Algehele gradering
A very quaint place.
Die Heemhuis se terugvoer
Dear Linda
Thank you very much for your kind words and that you had a great stay with us!
We are looking forward to welcoming you again at Die Heemhuis in the future.
Kind Regards
Adriaan Vorster
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brandstraat 30, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang