Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Heemhuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Shawn V
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Nice house with good furnishing. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adriaan Johannes
Die Heemhuis
Baie dankie, Shawn, vir julle goeie resensie! Dit was 'n plesier om julle te verwelkom by Die Heemhuis.

Jacques V
1 nag
5.0
Sep 2023

Het oornag verblyf benodig vir 'n familie saamtrek. Die Die Heemhuis het aan ons vereistes voldoen. Pragtige "outydse" woning, baie skoon met alles wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adriaan Johannes
Die Heemhuis
Baie dankie, Jacques, vir jou goeie resensie. Ons is baie bly dat Die Heemhuis aan julle vereistes voldoen het. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te akkommodeer!

Adri R
1 nag Saam met vriende
4.4
Mrt 2024

Goed geleë om 'n paar plekke in die omgewing te besoek. Lekker gebly, geslaap en gebraai.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Adriaan Johannes
Die Heemhuis
Baie dankie, Adri, vir jou resensie! Ons is bly dat julle lekker gebly het by ons selfsorg gastehuis.

Braden W
1 nag
4.0
Mrt 2024

Easy, adequate, quiet, different. No complaints. Adequate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Adriaan Johannes
Die Heemhuis
Thank you, Braden, for your positive review. We are pleased that you enjoyed your stay with us! Kind regards Die Heemhuis

Sunette B
1 nag Saam met vriende
4.2
Nov 2022

Ons het baie lekker gekuier. Adriaan se diens en kommunikasie was baie goed - uitstekende gasheer. Daar is egter 'n paar goedjies wat ek net onder hul aandag wil bring. Daar was nie handdoeke vir die gaste nie. Die enkelbeddens in die groot kamer bo is baie lendelam. Die vloere kraak vreeslik en die mense wat onder slaap kan al die bewegings bo hoor. Die beddegoed en huis was netjies skoon, maar ek dink tog dat dit duur is vir dit wat mens kry.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Adriaan Johannes
Die Heemhuis
Baie dankie Sunette vir jou terugvoering. Ons sal definitief dit onder ons aandag bring, Ongelukkig was Margaret in beheer van die handdoeke en ek sal dit onder haar aandag bring. Vriendelike groete Adriaan Vorster

Hesta L
1 nag
5.0
Des 2021

Fantasties. Pragtige huis vol oudhede en mooi tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adriaan Johannes
Die Heemhuis
Baie dankie Hesta, vir julle goeie resensie. Ons is bly dat julle lekke gebly het by ons selfsorg gastehuis.

Vernleigh M
1 nag
5.0
Nov 2021

Lovely little place! Had a lovely stay and it's such a comfortable place! Lovely hosts and very accommodating! Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adriaan Johannes
Die Heemhuis
Baie dankie Vernleigh vir jou goeie resensie! Ons is baie bly dat julle lekker gebly het by ons selfsorg gaste huis! Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Vriendelike groete, Adriaan

Marinus T
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2021

Mooi en gerieflike oorslaapplek. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Adriaan Johannes
Die Heemhuis
Baie dankie Marinus vir jou goeie resensie! Ons is bly dat julle dit geniet het by ons selfsorg gaste huis! Hoop om julle gou weer te vewelkom. Vriendelike groete Adriaan

Andries O
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2019

Netjiese, aantreklike verblyf. Ons kan regtig die verblyf aanbeveel. Dis 'n aangename tuiste - netjies en smaakvol. Die enigste probleem is die gekraak van die vloer van die boonste kamers - as jy onder probeer slaap. Maar dis mos maar hoe ons voorouers moes leef!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Adriaan Johannes
Die Heemhuis
Beste Andries, Baie dankie vir jou resensie op lekker slaap. Ons is baie by dat julle lekker gebly het. Let wel, dat ons nou ook 'n mat bo ingesit het om die gekraak van die hout vloer te verminder vir toekomstige gaste. Ek wardeer jou terugvoering. vriendelike groete Adriaan Vorster

Tiekie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2018

Pragtige, snoesige huisie met baie karakter. Die eienaar het ons heeltyd op hoogte gehou van gebeure, emails was betyds gestuur en terugvoer stiptelik. Die huis is sentraal geleë en ons wens ons het 'n dag vroeër gekom. Al die geriewe is daar en almal is vriendelik - dit voel of ons hulle jare ken. Die huis is baie netjies en die oudhede is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adriaan Johannes
Die Heemhuis
Beste Tiekie, Baie dankie vir jou goeie positiewe resensie op ons blad!. Dit was baie lekker om julle hier by Die Heemhuis te kon onthaal. Ons sien uit om julle weer hier by ons te kan akkommodeer! vriendelike groete Adriaan Vorster

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Adriaan
Johannes ...

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 30, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1694252927d50e0496b938bf75b56032acdce4f2bbb2f12ab0a232fcd89d0153eb6d6d9e06c9cb2875f808e13ed3a7857d66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 30 Brand Street Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.682763 19.313472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang