Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Heide 50

Selfsorg
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2025 tot 31 Aug 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidestraat 50, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 R3 150 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Heide 50 is 'n ruim selfsorghuis wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende wat in Boggomsbaai, suid van Mosselbaai, wil vakansie hou. Dit is stapafstand vanaf die strand en spog met 'n wonderlike see-uitsig.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Gaste gebruik die tweede badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale eiland met stoele toegerus is. Daar is 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai, 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n uitsig oor Fransmanshoek en Vleesbaai-strand. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die huis is met sonpanele en 'n omsetter toegerus om seker te maak dat elektrisiteit altyd beskikbaar is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Heidestraat 50, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
R 3 500 R 3 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
R 3 500 R 3 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidestraat 50, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf4ec001bfad8bc241e5d6f7b7568d0976fd4c414819e7db1466a4a54057eff108849e576fa7686428c359b9862acf25c3a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R3 150 per nag (plek vir 6) 50 Heide Street Boggomsbaai 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.2695946 21.9108654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang