Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Heks se Huis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 300 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Johan L
1 nag
5.0
Aug 2024

Pragtige huis met alle geriewe. Pragtige huis met al die geriewe wat mens voor kan vra. Pragtig gerestoreer en mooi in stand gehou en skoon! In die dorp en kan lekker stap na alles. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Mense wat hou van ervarings van vervloë dae, kan nie vir beter vra nie. Baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Beste Hannelie, en daar slaan jy die spyker op sy kop - vervloe dae is presies wat ons probeer weergee - baie dankie vir jou mooi terugvoer. Dit was net lekker om julle hier te kon verwelkom.

Monique F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Stil en rustig. Baie lekker warm en gemaklik geslaap, in die middel van die dorp naby die hoofpad. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Baie dankie Monique vir jou warm en opregte terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor gaste het dit geniet, ten spyte van al die uitdagings wat Sutherland bied.

Anette J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Magic! The communication from Die Heks se Huis was amazing from the day we booked right up to our departure. We were late and arrived long after dark. The host took care of our stargazing bookings and guided us as we travelled all the way from the Gariep dam until we stopped in front of the accommodation. Like a beacon in the night. The host was waiting in the dark snowy cold to direct us in from the dark with a flashlight towards our parking and to help us unload in time for the stargazing interlude at the Planetarium! Extra wood (make sure not wet) for heat is a must and ready-made micro meals would have been way better than us trying to braai tjoppies for dinner after the show. You want to get into the bed (with electric blanket) a. s. a. p! PS: When it is -9 degrees, showering is optional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Dear Annette - your heading is 'Magic', and that is exactly what you are - there are no words to describe how we feel after this beautiful feedback. You arrived in Sutherland amidst the worst winter weather we experienced since 2017, and still, you enjoyed your visit to the fullest. To have been there for you from Gariep Dam till you entered Sutherland, was nothing more than a great pleasure. The safety of our guests is critical to us. Thank you for your beautiful feedback, and know that you will always be welcome at Die Heks se Huis.

Mano K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

We loved our stay. Clean, comfortable, great communication, great hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Thank you so much Mano and family - it was great having you here with us. We loved every minute of your stay.

Patricia K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Good peaceful rest! Will be back soon! We had a great time! Our 6-year-old enjoyed the rooster!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Dear Patricia, thank you so much for your heartfelt feedback. We are glad that your little one enjoyed our rooster. Do come visit us again, we are waiting for you.

Deon M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Gerieflik en sentraal. Die verblyf by Die Heks se Huis was heerlik met kaggels en 'n swart stofie, en genoeg elektriese komberse vir die koue aande. Die bestuur is toeganklik, vriendelik en behulpsaam. Bespreek gerus vooraf 'n staptoer deur die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Baie dankie Beverley en die res van die groep. Julle was ster gaste en net 'n absolute plesier om hier te kon hê.

Marie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtige, rustige plek binne loopafstand van alles wat jy nodig het. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Baie dankie, Marie - dit was heerlik om julle hier te kon hê.

Volkmar E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lekker gebly! Uitstekende gasvryheid! Huis was netjies en al die nodige geriewe was daar. Een aanbeveling sal wees om die muskietnette te laat sak, aangesien hulle nie aan die bed raak as hulle af is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons sal beslis kyk na die muskiet nette.

Giel K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Interesant en pragtig. Baie interessant en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Beste Giel, baie dankie - ons waardeer jou pragtige terugvoer opreg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Marne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 309

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northumberland-straat 28, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20f2ae7523c669a82ad1ec3d527fa7a7a074d07589db4b9f192a2434e14cbeb352b94bea0d57259498480274ce343216063f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 300 5 1 5 28 Northumberland Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.392954063987 20.660991250332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang