Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Die Heks se Huis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 327 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Malcolm S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Comfortable. Had to book extra days because it's convenient staying there. Great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Dear Malcolm, thanks for your beautiful feedback. Allow us to say that your employees were wonderful and very considerate. It was only a pleasure hosting them.

Annelie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Aangrensend aan die planetarium en stargazing venue. Als wat nodig was. Lekker gebly. Net baie warm deur die nag sonder lugreeling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miriam L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderlik. Dankie vir jul gasvryheid en moeite wat julle gedoen het. Lekker gebly, mooi huisie en die opsomming van die dorp was leersaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Janien B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Veilig! Ons het heerlik gebly!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie M
1 nag Saam met vriende
4.4
Jan 2025

Gerieflike en ruim kamers in 'n stil en veilige omgewing. Ja, ons het heel lekker gebly en die verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marne
Die Heks se Huis
Beste Fanie, baie, baie dankie vir julle pragtige terugvoer. Ons waardeer dit opreg, en is altyd baie dankbaar en bly as ons gaste hulle tyd by ons geniet het.

Coenie Batt B
1 nag
4.0
Jan 2025

Otherwise ok. Main bedroom bathroom problem: water pipes to bath and wash need to be removed from the wrong place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Dear Coenie, Thank you for your reservation and for taking the time to leave a review. I'm quite concerned about your comments regarding the plumbing, as the house has undergone professional renovation, including complete updates to all bathroom fixtures and piping. The bath and basin systems have been thoroughly inspected and are in excellent working order. Could you please provide specific details about the issues you experienced? This will help me understand and address any concerns appropriately. Best regards, Marné

Margaretha V
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2025

Teleurstellend. Lankal nie meer soos wat dit op die foto's lyk nie - afgeleef, donker, onvars en definitief nie 'n plek wat ons weer sal kies vir 'n oornagstop nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Marne
Die Heks se Huis
Beste Margaretha, baie dankie vir jou terugvoer - ons waardeer alle terugvoer - negatief en positief. Uit die bietjie negatiewe terugvoer groei ons in ons dienslewering aan alle gaste. Ongelukkig moet ek hier noem dat jy alreeds met aankoms ongelukkig was omdat daar nie afdakke was nie - nerens op ons advertensie het ons ooit melding gemaak van enige afdakke nie. Dit is dus nie 'n verrassing om hierdie terugvoer te ontvang nie, maar ons sal dit aanvaar en daarmee werk.

Celeste W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Everything that is needed for an overnight stay. Ideally situated and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilda E
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Uitstekend en kreatief. Uitstekende diens! Kreatiewe binnehuisontwerp. So oulik en verbeeldingryke ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Marne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 343

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northumberland-straat 28, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20f2ae7523c669a82ad1ec3d527fa7a7a074d07589db4b9f192a2434e14cbeb352b94bea0d57259498480274ce343216063f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 327 5 1 5 28 Northumberland Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.392954063987 20.660991250332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789