Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Hemelhuis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-laan 57, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Hemelhuis is 'n oulike houthuis op stelte en spog met lieflike see-uitsigte in die kusgebied van Astonbaai in Jeffreysbaai.

Dié houthuis het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is op die boonste verdieping geleë en is elk ingerig met 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n stapelbed wat slegs vir kinders beskikbaar is. Beide bad- en stortgeriewe is in die huis beskikbaar.

Die hoofleefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek sowel as 'n kaggel. Toegang tot gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.

Buite die eenheid is 'n houtdek asook 'n ruim erf. Die ligging van hierdie huis is net oorkant die pad van Aston Bay Beach, wat dit 'n ideale plek maak vir 'n gesinsvakansie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Sandpiper-laan 57, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Die Hemelhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-laan 57, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2be9c422b65739d6fd005a3a07d89f4f8eec2107bf0ac73146138c77592d2d45ccb7d325a492e7b3a97178e7c69f0cddc7b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 57 Sandpiper Avenue Aston Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.084458472608 24.909070679762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang