Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Herberg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Die Herberg
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sylvia T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia T

Cozy woonstel - voel soos huis!

Ons het baie lekker gebly by Die Herberg! Woonstel is baie netjies en skoon! Ons is baie vriendelik ontvang! Kommunikasie vanaf eienares is baie goed!

Gavin P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin P

Exceptional.

Die Herberg is a delightful gem nestled close to all the major attractions that Cape Town can offer. From the moment you step through the doors, you're enveloped in a warm, friendly atmosphere that instantly makes you feel at home. The host and manager of the property greets you with a genuine smile and a willingness to go above and beyond to ensure your stay is comfortable and enjoyable. One of the standout features of Die Herberg is its impeccable cleanliness. Every inch of the unit is meticulously maintained. The attention to detail is truly impressive, creating a refreshing environment throughout our visit. The location of Die Herberg is simply unbeatable. You'll find yourself ideally positioned to explore the best that the area and the whole of Cape Town has to offer. Whether you're a first-time visitor or a seasoned traveller, the convenience of this location cannot be overstated. Safety is a top priority at Die Herberg, ensuring a peaceful and worry-free stay. Additionally, the surrounding neighbourhood is known for its low crime rate, allowing you to explore the area with confidence. Overall, Die Herberg is a fantastic choice for travellers seeking a friendly, clean, and safe haven in its prime location. Its exceptional service and attention to detail make it a true standout among accommodations in the area.

Die Herberg se terugvoer

Hi Gavin. Thanks for your feedback. Much appreciated.
Best
Elizma

Die Herberg
Amanda V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Baie lekker kuier in 'n mooi omgewing.

Verblyf by Die Herberg was baie aangenaam. Die akkommodasie is ruim, skoon en netjies met alles wat nodig is. Se kommunikasie was baie goed.

Die Herberg se terugvoer

Hoop om jou weer in die toekoms te sien. Groete, Elizma.

Die Herberg
Hannelize O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelize O

Fantasties.

Ons het ons kuiertjie by Die Herberg verskriklik baie geniet. Ons was vriendelik ontvang en met heerlike beskuit bederf. Alles was mooi skoon en netjies. Sal beslis Die Herberg aanbeveel.

Die Herberg se terugvoer

Hallo Hannelize. Baie dankie vir jou terugvoer.
Groete Elizma

Die Herberg
Johan B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Ek het heerlik gebly en die gasvrou was absoluut uitstekend.

Die herberg is ideaal vir die tipe verblyf wat ek benodig. Dit is privaat en ek kan kom en gaan sonder om enige iemand te steur.

Jaco D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Pa, ma en studente dogter: Naweek besoek aan familie en toeris speel in Kaapstad.

Heerlik gebly. Was reeds ons tweede besoek. Perfek toegerus vir twee en studente dogter wie ons vergesel het. Elizma is baie konsidererend, sy het goed gesorg vir ons en het ons selfs laat weet vooraf dat die temperature gaan val en ons herinner om warm klere in te pak.

Die Herberg se terugvoer

Lekker om jou weer te sien, Jaco. Dankie vir ondersteuning.

Die Herberg
Annie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie G

Amazing.

Wonderful. The host took out the stops, made her home our home, garden is beautiful, and the sunset is just magical. Everything is clean and neat. Perfect little nook corner. Thank you.

Alf D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alf D

Safe and pleasant.

Well received, safe and clean.

Amy G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy G

Great accommodation near Helderberg Village.

We loved our stay at Die Herberg. The accommodation was perfect, had everything we needed, and the host was great with communication and making sure we were comfortable. Thanks for a wonderful stay!

Die Herberg se terugvoer

Thanks for your feedback, Amy. It was great having you here. Hope to see you again in the future.

Die Herberg
Michael T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael T

Very pleasant and comfortable stay. Fantastic hostess!

We stayed in Die Solder room for our stay. Perfect lock up and go unit with a lovely view over the golf course. The accommodation was practical and comfortable. Very clean and had everything we needed and expected. Elizma is a fantastic host and went out of her way to ensure our stay was comfortable and pleasant.

Die Herberg se terugvoer

Hi Micheal. Dankie vir resensie. Hoop om julle weer in toekoms te kan akkommodeer
Groete
Elizma

Die Herberg
Eldorette D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldorette D

Sommer net lekker.

Elizma is 'n puik gasvrou. Sy het ons hartlik ontvang en tuis laat voel. Alles was keurig, skoon en netjies. Ons het niks gekort nie. Ek sal verseker weer daar tuisgaan.

Die Herberg se terugvoer

Baie dankie Eldorette. Lekker om te ontmoet.
Groete Elizma

Die Herberg
Yvette S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette S

Lovely place and great hostess. Will go out of her way to make sure you have the best stay.

What a lovely place and a fantastic host. Elizma made sure we were well taken care of. She thought of the smallest little things which made our stay one of the best stays I had in a long time. Will recommend her and her beautiful place over and over again.

Die Herberg se terugvoer

Hi Yvette. Thanks for your rating. Great to have you. Hope to see you soon in the future.
Kind regards
Elizma

Die Herberg
Lee W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee W

Great location for our stay.

Spacious, clean, safe and great host.

Die Herberg se terugvoer

Great to have you. Thanks for choosing my place to stay.
Elizma

Die Herberg
Ignet V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignet V

Pragtige verblyf!

Herberg het aan al ons verwagtinge voldoen en meer. Elizma is 'n wonderlike gasvrou wat aandag aan detail gee. Die gas se gerief en gemak is vir haar baie belangrik. Dis veilig, netjies, skoon en uitstekende waarde vir geld.

Die Herberg se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Ignet. Hoop om julle weer in toekoms te sien
Groete

Die Herberg
Natasja A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja A

Heerlik.

Die plekkie is gebou met liefde, sweet en drome, is perfect geleë by die begin van die wynroete, Elizma het uit haar pad gegaan en seker gemaak alles is in orde en ons het haar gasvryheid wardeer. Die plekkie is soos 'n inspirasiestasie vir my as creative. Die plekkie is geleë in 'n veilige omgewing en ek beveel die plekkie met graagte aan.

Die Herberg se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Natasja. Sien uit om jou weer by my te kan akkommodeer.

Die Herberg
Jaco D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Rustige stil omgewing, goeie ligging, interessante gasvrou.

Die herberg is in 'n mooi en stil omgewing geleë, en die gasvrou gee aandag aan die kleinste detail. Die eenheid is keurig gemeubileer, dit is gerieflik ingerig en het ons perfek gepas. Ek kan nie aan 'n enkele voorstel dink om die blyervaring te verbeter nie. Ons sal vir seker weer daar oorbly!

Die Herberg se terugvoer

Hoop om jou weer hier te sien. Groete

Die Herberg
Winnie R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie R

Wonderlike twee aande hier spandeer!

Ons het ons verblyf by die Herberg baie geniet. Elisma was baie besorgd en ons waardeer al die moeite wat sy gedoen het!

Die Herberg se terugvoer

Hi Winnie
Dankie vir terugvoer. Mooi ry en geniet julle trip
Groete
Elizma

Die Herberg
Andre E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E

Baie dankie vir vriendelike diens op so kort kennisgewing.

Ons was regtig beïndruk met die vriendelikste en vinnige diens wat gelewer was. Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Baie dankie vir vriendelike ontvangs en diens wat gelewer was. Ons het ons tydjie voorwaar baie geniet en jul dorp is pragtig skoon en mense vriendelik en doen baie moeite.

Die Herberg se terugvoer

Hi Andre. Baie dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer dit.
Groete
Elizma

Die Herberg
Wessel V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V

Great stay, great hostess.

We had an enjoyable stay. Cooking and food prep facilities could be improved.

Die Herberg se terugvoer

Hallo Wessel. Baie dankie vir jou terugvoer. Baie dankie vir die bespreking.

Groete

Elizma Duvenage

Die Herberg
Henry L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry L

Baie lekker gebly met alles wat mens nodig het.

Die plek is lekker sentraal geleë om verskeie plekke te besoek. Rustige omgewing, goeie fasiliteite en vriendelike gasvrou.

Die Herberg se terugvoer

Dankie Henry. Kom kuier weer. Groete, Elizma.

Die Herberg
Nicholas G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas G

Exactly what we needed. Elizma was very friendly and helpful.

Perfectly located in a stunning area of the Cape.

Die Herberg se terugvoer

Hi Nicholas. Dankie vir jou resensie. Kom bly weer.

Die Herberg
Gerhard F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard F

Dit was sentraal geleë en gerieflik.

Dit was voldoende vir ons wat net 'n toesluit-en-ry-plek nodig gehad het.

Die Herberg se terugvoer

Dankie vir Resensie Gerhard.
Mooi bly en kom weer.
Groete
Elizma

Die Herberg
Hanlie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

Elizma was a lovely host. She went out of her way to make our stay as memorable as possible.

The apartment was clean and well located for our needs. I can certainly recommend Die Herberg and will definitely book with Elizma again.

Die Herberg se terugvoer

Thanks. Hope to see you soon.

Die Herberg
Vanaf R800
R800 R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goederuststraat 7, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe8be02494a16f8f0ba32894dfc4f160cb9cc3505aa21259a59f9eeb0c64311754c2c9ab39e35910bce8733e77843ccf917d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R600 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 7 Goederust Street Heldervue 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.047112660894 18.821100333834

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang