Die Herberg
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elizma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Sylvia T - Apr 2024
Algehele gradering
Cozy woonstel - voel soos huis!
Gavin P - Apr 2024
Algehele gradering
Exceptional.
Lees meerDie Herberg se terugvoer
Hi Gavin. Thanks for your feedback. Much appreciated.
Best
Elizma
Amanda V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker kuier in 'n mooi omgewing.
Die Herberg se terugvoer
Hoop om jou weer in die toekoms te sien. Groete, Elizma.
Hannelize O - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Die Herberg se terugvoer
Hallo Hannelize. Baie dankie vir jou terugvoer.
Groete Elizma
Johan B - Sep 2024
Algehele gradering
Ek het heerlik gebly en die gasvrou was absoluut uitstekend.
Jaco D - Jul 2024
Algehele gradering
Pa, ma en studente dogter: Naweek besoek aan familie en toeris speel in Kaapstad.
Die Herberg se terugvoer
Lekker om jou weer te sien, Jaco. Dankie vir ondersteuning.
Annie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing.
Alf D - Jan 2024
Algehele gradering
Safe and pleasant.
Amy G - Nov 2023
Algehele gradering
Great accommodation near Helderberg Village.
Die Herberg se terugvoer
Thanks for your feedback, Amy. It was great having you here. Hope to see you again in the future.
Michael T - Okt 2023
Algehele gradering
Very pleasant and comfortable stay. Fantastic hostess!
Die Herberg se terugvoer
Hi Micheal. Dankie vir resensie. Hoop om julle weer in toekoms te kan akkommodeer
Groete
Elizma
Eldorette D - Okt 2023
Algehele gradering
Sommer net lekker.
Die Herberg se terugvoer
Baie dankie Eldorette. Lekker om te ontmoet.
Groete Elizma
Yvette S - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely place and great hostess. Will go out of her way to make sure you have the best stay.
Die Herberg se terugvoer
Hi Yvette. Thanks for your rating. Great to have you. Hope to see you soon in the future.
Kind regards
Elizma
Lee W - Apr 2023
Algehele gradering
Great location for our stay.
Die Herberg se terugvoer
Great to have you. Thanks for choosing my place to stay.
Elizma
Ignet V - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige verblyf!
Die Herberg se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Ignet. Hoop om julle weer in toekoms te sien
Groete
Natasja A - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Die Herberg se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Natasja. Sien uit om jou weer by my te kan akkommodeer.
Jaco D - Des 2023
Algehele gradering
Rustige stil omgewing, goeie ligging, interessante gasvrou.
Die Herberg se terugvoer
Hoop om jou weer hier te sien. Groete
Winnie R - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderlike twee aande hier spandeer!
Die Herberg se terugvoer
Hi Winnie
Dankie vir terugvoer. Mooi ry en geniet julle trip
Groete
Elizma
Andre E - Jan 2022
Algehele gradering
Baie dankie vir vriendelike diens op so kort kennisgewing.
Die Herberg se terugvoer
Hi Andre. Baie dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer dit.
Groete
Elizma
Wessel V - Jan 2022
Algehele gradering
Great stay, great hostess.
Die Herberg se terugvoer
Hallo Wessel. Baie dankie vir jou terugvoer. Baie dankie vir die bespreking.
Groete
Elizma Duvenage
Henry L - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly met alles wat mens nodig het.
Die Herberg se terugvoer
Dankie Henry. Kom kuier weer. Groete, Elizma.
Nicholas G - Feb 2022
Algehele gradering
Exactly what we needed. Elizma was very friendly and helpful.
Die Herberg se terugvoer
Hi Nicholas. Dankie vir jou resensie. Kom bly weer.
Gerhard F - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was sentraal geleë en gerieflik.
Die Herberg se terugvoer
Dankie vir Resensie Gerhard.
Mooi bly en kom weer.
Groete
Elizma
Hanlie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Elizma was a lovely host. She went out of her way to make our stay as memorable as possible.
Die Herberg se terugvoer
Thanks. Hope to see you soon.
- Kapasiteit: 5 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goederuststraat 7, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang