Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Herberg

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goederuststraat 7, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Herberg is in Heldervue, Somerset-Wes geleë en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisigers of oornaggaste. Dit is baie gerieflik geleë vir besoekers aan die Helderberg Village Aftree-oord en is naby talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Die 2 eenhede, Die Solder en Die Waenhuis, kan afsonderlik of as 'n eenheid bespreek word. Die eenhede het privaat ingange en gaste het toegang tot onderdakparkeerplek op die perseel met direkte toegnag vanaf die straat.

Die Solder is 'n solder-eenheid met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid het 'n kombuisie en 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus, en dit is ideaal vir verhit-en-eet-maaltye. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Die eenheid lei na 'n groot balkon met 'n uitsig oor die Helderberg Village-gholfbaan en op Tafelberg in die verte.

Die Waenhuis is 'n solder-eenheid met 'n oopplan-sit- en slaaparea met 2 enkelbeddens en 'n aparte slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die etenstafel het sitplek vir 4. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Dubbeldeure lei na 'n klein balkon met 'n uitsig oor die lowerryke tuin.

Gemeenskaplike braaigeriewe is ook beskikbaar.

Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Sylvia T
Gesin met tieners
5.0
Cozy woonstel - voel soos huis! Ons het baie lekker gebly by Die Herberg! Woonstel is baie netjies en skoon! Ons is baie vriendelik ontvang! Kommuni...
Sien meer
Apr 2024
Gavin P
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional. Die Herberg is a delightful gem nestled close to all the major attractions that Cape Town can offer. From the moment you s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Amanda V
5.0
Baie lekker kuier in 'n mooi omgewing. Verblyf by Die Herberg was baie aangenaam. Die akkommodasie is ruim, skoon en netjies met alles wat nodig is. S...
Sien meer
Feb 2024
Hannelize O
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Ons het ons kuiertjie by Die Herberg verskriklik baie geniet. Ons was vriendelik ontvang en met heerlike beskuit bederf. Alles was mooi sk...
Sien meer
Feb 2024
Amy G
Saam met lewensmaat
5.0
Great accommodation near Helderberg Village. We loved our stay at Die Herberg. The accommodation was perfect, had everything we needed,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Goederuststraat 7, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Herberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goederuststraat 7, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe8be02494a16f8f0ba32894dfc4f160cb9cc3505aa21259a59f9eeb0c64311754c2c9ab39e35910bce8733e77843ccf917d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R600 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 7 Goederust Street Heldervue 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.047112660894 18.821100333834

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang