Die Herbergh
Beskrywing
Die woonstel is ideaal vir 6 en het 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad en stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n enkelbed in die derde slaapkamer. Die kombuis is met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas, vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel waar gaste hul etes kan geniet. Daar is 'n sitkamer met 'n TV met DStv. 'n Buitebraai-area is beskikbaar en veilige parkeerplek word voorsien op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Woonstel is op die grondvloer, geen trappe na of in die woonstel nie.
Die Herbergh huisves geen matrieks of studente nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis is ideaal vir 8 gaste en het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Een van die badkamers het 'n bad en 'n stort en die ander het slegs 'n bad. Een van die kamers het 'n koningingrootte-bed en die ander 'n dubbelbed. Dir ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitkamer met 'n TV met DStv ontspan. Die huis lei na 'n ongeboude braai-area en daar is 'n tweede braai-area in die tuin. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Woonstel is op die grondvloer, geen trappe na of in die woonstel nie.
Die Herbergh huisves geen matrieks of studente nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Graaff Reinet-laan 20, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang